2017-Hulpmiddels vir Sending

Views:
 
     
 

Presentation Description

No description available.

Comments

Presentation Transcript

Slide1:

1 HULPMIDDELS vir jou Persoonlike Plan as Medewerker van God... Elke gelowige kan gaan...

Slide2:

2 Jy kan self GAAN... GAAN SPAN SENDELING As jy nie self kan “gaan” nie, “stuur” iemand in jou plek 1’e “GAAN” werksterrein: Hand 1:8 se “Jerusalem” daar waar jy woon en werk en koop en speel... 2’e terrein: Waar “hulle” nog nie gehoor het nie en jy nie self kan uitkom nie...

Slide3:

3 Wees deel van die Stuurspan... GAAN SPAN STUUR SPAN BID SENDELING STEUN GEE

Praktiese Plan::

Praktiese Plan: Kies EEN Projek/Sendeling Verbind jouself daarvoor. Begin BID gereeld en ingelig. ONDERSTEUN soos jy gelei voel... Luk 10:2 "Die oes is groot , maar die arbeiders min . Bid dan die Here aan wie die oes behoort , om arbeiders uit te stuur vir sy oes . - Plaas wekkertyd op jou selfoon - 10:02

Slide5:

KONINKRYKSFOKUS Kursusse Gawe- en Diensprofiel Die ontwikkeling van ’n Handelinge 1:8 Missionale Gemeente Hulpmiddels wat ons bied

Boeke vir Mobilisasie:

Boeke vir Mobilisasie Nuutste Boek Klik om Boeke af te laai en te lees

Slide7:

Koninkryksnuus Registreer vir ons nuus … vischris@vischris.com Internet Evangelisasie & Sosiale Media

Gebruik ons Blog :

Search Islam Gebruik ons Blog Registreer Koninkryksfokus

Go to Facebook Page:

Go to Facebook Page Koninkryksnuus / Kingdom News “Like” Page at... https://www.facebook.com/KingdomNews Number of Likes = 1136 +

“Join” Facebook Groep/Group::

“Join” Facebook Groep /Group: Koninkryksfokus / Kingdom Focus To “Join” click... https:// www.facebook.com/groups/KingdomFocusNews / 1350+ Members already joined

Facebook Page:

Facebook Page In conversation about ISLAM 458 Likes “Like” Page at... https://www.facebook.com/Isa4AllMuslims/

Jesus Film Download Apps:

Jesus Film Download Apps Hulpmiddels : Apps ( Toeps )

YouVersion:

YouVersion 15 Engage with the Bible like never before! Join millions of others on the Bible App and at bible.com today!  www.bible.com/app The Bible App is a Bible engagement tool accessible via the web, mobile app, or any web enabled mobile device. YouVersion currently has more than 1396 different translations, in over 1027 languages. September 2016... W as reeds installeer op 239 miljoen Selfone of Tabletrekenaars rondom die wêreld. 

DVD: More Than Dreams:

DVD: More Than Dreams 5 Moslems se getuienisse oor hulle ontmoetings met die Lewende Jesus.

Slide17:

17 www.jesus.net

Slide18:

18

Slide20:

Miljoene vlugtelinge oral uit Afrika; versamel rondom Tanganjika meer www.megavoice.com

Vir God se SENDING:

Vir God se SENDING Wat is jou eie Commitment 1 – 2 – 3 – 4 – 5 – 6 – 7 – 8 – 9 - 10 Geensins Volledig

WIL JY ‘N VERSKIL IN GOD SE WÊRELD MAAK?:

WIL JY ‘N VERSKIL IN GOD SE WÊRELD MAAK? Hy soek jou “Ja” Groter Commitment

Wat nodig is... ‘n (Her)-Ontmoeting met die Opgestane Jesus :

Wat nodig is... ‘n (Her)-Ontmoeting met die Opgestane Jesus ‘n (Nuwe) Roepingsverbintenis Lees Joh 21:15-17

authorStream Live Help