Kersfees 2008 - Agri-Wes Kaap

Views:
 
     
 

Presentation Description

Ons wens vir u vir Kersfees 2008

Comments

Presentation Transcript

Slide 1: 

HOOP om ons pad te beveilig wanneer donkerte ons inhaal, en om te sing in lyding suiwer soos 'n nagtegaal. GELOOF in die onsienlike en om die onsigbare te weet, en LIEFDE om 'n brug te bou oor kleur en rasse heen en wat kan sien en glo en hulp in nood verleen. Ons wens u 'n baie Geseënde Kersfees toe. Hoop Geloof Liefde Kersfees hou ‘n besondere boodskap van HOOP, GELOOF en LIEFDE in. HOOP om te weet ons is veilig in Hom … Die afgelope jaar het weer eens vele probleme en vraagstukke opgelewer. Ons wil u bedank vir u samewerking onder soms moeilike omstandighede. Mag die komende jaar vir u 'n nuwe begin wees, elke dag, die heel jaar deur. Mag u die genade en krag ontvang om die eise van 2009 te hanteer. Kersfees groete! Die Personeel en Direksie Agri Wes-Kaap