logging in or signing up Bemagtiging_en_Ontwi kkeling_deur_Afrikaa ns aSGuest56470 Download Post to : URL : Related Presentations : Share Add to Flag Embed Email Send to Blogs and Networks Add to Channel Uploaded from authorPOINT lite Insert YouTube videos in PowerPont slides with aS Desktop Copy embed code: (To copy code, click on the text box) Embed: URL: Thumbnail: WordPress Embed Customize Embed The presentation is successfully added In Your Favorites. Views: 42 Category: Entertainment License: All Rights Reserved Like it (0) Dislike it (0) Added: July 24, 2010 This Presentation is Public Favorites: 0 Presentation Description No description available. Comments Posting comment... Premium member Presentation Transcript BEMAGTIGING DEUR AFRIKAANS : BEMAGTIGING DEUR AFRIKAANS Voorberei deur Christo van der Rheede Uitvoerende Hoof INLEIDING : INLEIDING Suid-Afrika se onderwysstelsel is in krisis. Onlangse toetse dui daarop dat baie leerlinge op laerskoolvlak nie behoorlik kan lees nie. Slegs 41% van leerders op vlak 3 het die vereiste leesvaardighede om tot vlak 4 te vorder. Slegs 35% van leerders op vlak 6 het die vereiste leesvaardighede om tot vlak 7 te vorder. IMPLIKASIES VAN DIE ONDERWYSKRISIS : IMPLIKASIES VAN DIE ONDERWYSKRISIS Dit hou allerlei implikasies in vir die onderwys: Swak akademiese prestasie. Leerders verlaat die skool reeds op vroeë ouderdom. Departement van Onderwys bevestig krisis: “High level of consensus that we face huge challenges in basic education that require urgent remediation” “Children who include English as a home language are at a distinct advantage” “Black children 6 times more likely to repeat than white children” (DOE. 2010. Report National Senior Certificate Examination. South Africa IMPLIKASIES VAN DIE ONDERWYSKRISIS : IMPLIKASIES VAN DIE ONDERWYSKRISIS IMPAK VAN SWAK LEES-VAARDIGHEDE OP EINDEKSAMEN : IMPAK VAN SWAK LEES-VAARDIGHEDE OP EINDEKSAMEN IMPAK OP LAND SE EKONOMIE EN VAARDIGHEDE : IMPAK OP LAND SE EKONOMIE EN VAARDIGHEDE Kritieke tekort aan vaardighede in Suid-Afrika. Dit skep probleme vir die industriële- en staatsektor. “South Africa currently has 5 756 003 people in the age cohort 16 to 24, of whom an estimated 41,6 percent (becomes) a passive and permanent drain on their immediate social network and on the broader society… (It) has even greater implications for the skills-pool imperative of education policy and for the critical mass of “knowledge” in South African society essential for economic development. (NSFAS Ministerial Review Committee Report. 2010: 88-89). FAKTORE WAT AANLEIDING GEE TOT SWAK LEESVAARDIGHEDE : FAKTORE WAT AANLEIDING GEE TOT SWAK LEESVAARDIGHEDE Oorvol klasse en gebrek aan individuele aandag aan leerders wat nie kan lees nie. Swak onderrigmetodes. Onvoldoende leesmateriaal in klaskamers. Oneffektiewe skoolleierskap en –bestuur. Leerders wat na ’n volgende graad vorder, sonder die nodige leesvaardighede wat in die vorige graad reeds verlang word. Gebrekkige ouerbetrokkenheid. Die ingesteldheid van leerders vanweë die omgewing waarin hulle opgroei. DIE ROL VAN DIE STIGTING VIR BEMAGTIGING DEUR AFRIKAANS : DIE ROL VAN DIE STIGTING VIR BEMAGTIGING DEUR AFRIKAANS Die SBA is ’n dinamiese en progressiewe nie-regeringsorganisasie. Dit bevorder geletterdheid in Afrikaans deur middel van ’n verskeidenheid opwindende en jeuggerigte programme. Dit vind plaas in skole en gemeenskappe. Betrokke in 350 laerskole en 285 hoërskole. Die SBA is dus die provinsiale onderwysdepartement se voorkeur Afrikaanse vennoot en ons programme dra hul goedkeuring weg. Die SBA werk ook met die regering en verskeie rolspelers saam insake beleid oor moedertaalonderrig en ander onderwyskwessies. DIE SBA BEVORDER MOEDERTAALONDERRIG IN SA : DIE SBA BEVORDER MOEDERTAALONDERRIG IN SA Artikel 28 van die Nasionale Grondwet bevestig elkeen se reg om in openbare onderwysinstellings onderwys te ontvang in die amptelike taal of tale van eie keuse waar daardie onderwys redelikerwys doenlik is. Die ideaal word egter deur politieke onkunde erg in die wiele gery. Die het ’n negatiewe impak op leerderprestasie. ‘The relatively small proportion of Grade 12 learners in relation to the total enrolment suggested that there was a substantial dropout at lower levels. In all these schools, Grade 12 numbers were significantly lower than Grade 10. However, these inequalities are also interlaced with the complex issue of language, in that the majority of learners do not learn in their mother tongue. Data on numbers of learners in four schools during 2007 (taken at random) clearly indicate drop out rates.’ (Christie, P. et al. 2007. Schools that work. Ministerial Committee Report to the Minister of Education. Pretoria. South Africa.) WAT BEHELS DIE SBA SE PROGRAMME? : WAT BEHELS DIE SBA SE PROGRAMME? Programme behels: Voorsiening van gratis Afrikaanse leesmateriaal aan skole. Voorsiening van gratis leesontwikkelingsprogramme en leesonderwysers aan skole. Voorsiening van gratis leesonderrigwerkswinkels aan onderwysers. Voorsiening van gratis leierskap- en bestuurswerkswinkels en materiaal aan skole Reël die jaarlikse Letterkunde-simposium in samewerking met provinsiale onderwysdepartement en universiteite IMPAK VAN DIE SBA SE PROGRAMME : IMPAK VAN DIE SBA SE PROGRAMME Suksesse Bemagtig 450 000 laerskoolleerders en 40 000 hoërskoolleerders om jaarliks akademies te presteer. Bemagtig 1000 volwassenes jaarliks met vaardighede om ’n selfstandige en selfonderhoudende lewe te kan voer. Bemagtig 5000 onderwysers met kurrikulum- en skoolbestuurswerkswinkels. SBA werk dus met verskeie rolspelers in die onderwys saam om moedertaalonderrig van goeie gehalte verseker. Projek Skoolsteun vloei hieruit voort. WAT IS PROJEK SKOOLSTEUN? : WAT IS PROJEK SKOOLSTEUN? Dit is ’n gefokusde leesprogram vir 50 Afrikaanse laerskole in die Wes-Kaap. Dit het ten doel om individuele leerders se leesvaardighede te verbeter. Dit behels ’n stap-vir-stap- leesprogram oor 30 weke deur ’n leesspesialis wat deeltyds met die leerders werk. MOTIVERING VIR PROJEK SKOOLSTEUN : MOTIVERING VIR PROJEK SKOOLSTEUN OMVANG VANPROJEK SKOOLSTEUN : OMVANG VANPROJEK SKOOLSTEUN Die hooffokus van Projek Skoolsteun is die ontwikkeling van leesvaardighede. Dit is die spil waarom akademiese prestasie op skool draai. Dit word aangevul deur: verskaffing van addisionele leesmateriaal; opleiding van onderwysers in leesonderrigwerkswinkels; opleiding van ouers om groter ouerbetrokkenheid te verseker; en opleiding vir skoolbeheerliggaamlede en die senior bestuur van die skool. OMVANG VANPROJEK SKOOLSTEUN : OMVANG VANPROJEK SKOOLSTEUN ONTWIKKELING VAN LEES-MATERIAAL : ONTWIKKELING VAN LEES-MATERIAAL INDIVIDUELE HULP AANLEERDERS : INDIVIDUELE HULP AANLEERDERS BOU VAN POSITIEWESELFBEELD EN DISSIPLINE : BOU VAN POSITIEWESELFBEELD EN DISSIPLINE KOSTE VAN PROJEK SKOOLSTEUN : KOSTE VAN PROJEK SKOOLSTEUN VOORSTEL AAN POTENSIËLE BEFONDSERS : VOORSTEL AAN POTENSIËLE BEFONDSERS Totale koste van Projek Skoolsteun beloop R2 miljoen per jaar. Potensiële befondsers word versoek om een of selfs meer skole oor ’n periode van 4 jaar te befonds. Volledige verslag per skool sal kwartaalliks aan befondsers voorsien word. ’n Skedule van individuele leerders se vordering sal streng bygehou word en deur kundiges geverifieer word. LANGTERMYNDOELWIT VANPROJEK SKOOLSTEUN : LANGTERMYNDOELWIT VANPROJEK SKOOLSTEUN Om Afrikaans as onderrigtaal op universiteitsvlak te handhaaf en uit te bou. Verskeie faktore lê dit aan bande: Die getal bruin en swart Afrikaanse leerlinge wat vir toelating tot universiteite kwalifiseer, is baie laag. Slegs tussen 8 en12% kwalifiseer jaarliks om aan universiteite te gaan studeer, teenoor 60% uit die wit gemeenskap. Projek Skoolsteun het dus ten doel om leerders op laerskoolvlak met goeie leesvaardighede te bemagtig en akademiese prestasie te verseker. ’n Gevorderde leesprogram vir hoërskole word oorweeg om hierdie leerders vir verdere studie aan ’n universiteit voor te berei, met Afrikaans as onderrigtaal. You do not have the permission to view this presentation. In order to view it, please contact the author of the presentation.
Bemagtiging_en_Ontwi kkeling_deur_Afrikaa ns aSGuest56470 Download Post to : URL : Related Presentations : Share Add to Flag Embed Email Send to Blogs and Networks Add to Channel Uploaded from authorPOINT lite Insert YouTube videos in PowerPont slides with aS Desktop Copy embed code: (To copy code, click on the text box) Embed: URL: Thumbnail: WordPress Embed Customize Embed The presentation is successfully added In Your Favorites. Views: 42 Category: Entertainment License: All Rights Reserved Like it (0) Dislike it (0) Added: July 24, 2010 This Presentation is Public Favorites: 0 Presentation Description No description available. Comments Posting comment... Premium member Presentation Transcript BEMAGTIGING DEUR AFRIKAANS : BEMAGTIGING DEUR AFRIKAANS Voorberei deur Christo van der Rheede Uitvoerende Hoof INLEIDING : INLEIDING Suid-Afrika se onderwysstelsel is in krisis. Onlangse toetse dui daarop dat baie leerlinge op laerskoolvlak nie behoorlik kan lees nie. Slegs 41% van leerders op vlak 3 het die vereiste leesvaardighede om tot vlak 4 te vorder. Slegs 35% van leerders op vlak 6 het die vereiste leesvaardighede om tot vlak 7 te vorder. IMPLIKASIES VAN DIE ONDERWYSKRISIS : IMPLIKASIES VAN DIE ONDERWYSKRISIS Dit hou allerlei implikasies in vir die onderwys: Swak akademiese prestasie. Leerders verlaat die skool reeds op vroeë ouderdom. Departement van Onderwys bevestig krisis: “High level of consensus that we face huge challenges in basic education that require urgent remediation” “Children who include English as a home language are at a distinct advantage” “Black children 6 times more likely to repeat than white children” (DOE. 2010. Report National Senior Certificate Examination. South Africa IMPLIKASIES VAN DIE ONDERWYSKRISIS : IMPLIKASIES VAN DIE ONDERWYSKRISIS IMPAK VAN SWAK LEES-VAARDIGHEDE OP EINDEKSAMEN : IMPAK VAN SWAK LEES-VAARDIGHEDE OP EINDEKSAMEN IMPAK OP LAND SE EKONOMIE EN VAARDIGHEDE : IMPAK OP LAND SE EKONOMIE EN VAARDIGHEDE Kritieke tekort aan vaardighede in Suid-Afrika. Dit skep probleme vir die industriële- en staatsektor. “South Africa currently has 5 756 003 people in the age cohort 16 to 24, of whom an estimated 41,6 percent (becomes) a passive and permanent drain on their immediate social network and on the broader society… (It) has even greater implications for the skills-pool imperative of education policy and for the critical mass of “knowledge” in South African society essential for economic development. (NSFAS Ministerial Review Committee Report. 2010: 88-89). FAKTORE WAT AANLEIDING GEE TOT SWAK LEESVAARDIGHEDE : FAKTORE WAT AANLEIDING GEE TOT SWAK LEESVAARDIGHEDE Oorvol klasse en gebrek aan individuele aandag aan leerders wat nie kan lees nie. Swak onderrigmetodes. Onvoldoende leesmateriaal in klaskamers. Oneffektiewe skoolleierskap en –bestuur. Leerders wat na ’n volgende graad vorder, sonder die nodige leesvaardighede wat in die vorige graad reeds verlang word. Gebrekkige ouerbetrokkenheid. Die ingesteldheid van leerders vanweë die omgewing waarin hulle opgroei. DIE ROL VAN DIE STIGTING VIR BEMAGTIGING DEUR AFRIKAANS : DIE ROL VAN DIE STIGTING VIR BEMAGTIGING DEUR AFRIKAANS Die SBA is ’n dinamiese en progressiewe nie-regeringsorganisasie. Dit bevorder geletterdheid in Afrikaans deur middel van ’n verskeidenheid opwindende en jeuggerigte programme. Dit vind plaas in skole en gemeenskappe. Betrokke in 350 laerskole en 285 hoërskole. Die SBA is dus die provinsiale onderwysdepartement se voorkeur Afrikaanse vennoot en ons programme dra hul goedkeuring weg. Die SBA werk ook met die regering en verskeie rolspelers saam insake beleid oor moedertaalonderrig en ander onderwyskwessies. DIE SBA BEVORDER MOEDERTAALONDERRIG IN SA : DIE SBA BEVORDER MOEDERTAALONDERRIG IN SA Artikel 28 van die Nasionale Grondwet bevestig elkeen se reg om in openbare onderwysinstellings onderwys te ontvang in die amptelike taal of tale van eie keuse waar daardie onderwys redelikerwys doenlik is. Die ideaal word egter deur politieke onkunde erg in die wiele gery. Die het ’n negatiewe impak op leerderprestasie. ‘The relatively small proportion of Grade 12 learners in relation to the total enrolment suggested that there was a substantial dropout at lower levels. In all these schools, Grade 12 numbers were significantly lower than Grade 10. However, these inequalities are also interlaced with the complex issue of language, in that the majority of learners do not learn in their mother tongue. Data on numbers of learners in four schools during 2007 (taken at random) clearly indicate drop out rates.’ (Christie, P. et al. 2007. Schools that work. Ministerial Committee Report to the Minister of Education. Pretoria. South Africa.) WAT BEHELS DIE SBA SE PROGRAMME? : WAT BEHELS DIE SBA SE PROGRAMME? Programme behels: Voorsiening van gratis Afrikaanse leesmateriaal aan skole. Voorsiening van gratis leesontwikkelingsprogramme en leesonderwysers aan skole. Voorsiening van gratis leesonderrigwerkswinkels aan onderwysers. Voorsiening van gratis leierskap- en bestuurswerkswinkels en materiaal aan skole Reël die jaarlikse Letterkunde-simposium in samewerking met provinsiale onderwysdepartement en universiteite IMPAK VAN DIE SBA SE PROGRAMME : IMPAK VAN DIE SBA SE PROGRAMME Suksesse Bemagtig 450 000 laerskoolleerders en 40 000 hoërskoolleerders om jaarliks akademies te presteer. Bemagtig 1000 volwassenes jaarliks met vaardighede om ’n selfstandige en selfonderhoudende lewe te kan voer. Bemagtig 5000 onderwysers met kurrikulum- en skoolbestuurswerkswinkels. SBA werk dus met verskeie rolspelers in die onderwys saam om moedertaalonderrig van goeie gehalte verseker. Projek Skoolsteun vloei hieruit voort. WAT IS PROJEK SKOOLSTEUN? : WAT IS PROJEK SKOOLSTEUN? Dit is ’n gefokusde leesprogram vir 50 Afrikaanse laerskole in die Wes-Kaap. Dit het ten doel om individuele leerders se leesvaardighede te verbeter. Dit behels ’n stap-vir-stap- leesprogram oor 30 weke deur ’n leesspesialis wat deeltyds met die leerders werk. MOTIVERING VIR PROJEK SKOOLSTEUN : MOTIVERING VIR PROJEK SKOOLSTEUN OMVANG VANPROJEK SKOOLSTEUN : OMVANG VANPROJEK SKOOLSTEUN Die hooffokus van Projek Skoolsteun is die ontwikkeling van leesvaardighede. Dit is die spil waarom akademiese prestasie op skool draai. Dit word aangevul deur: verskaffing van addisionele leesmateriaal; opleiding van onderwysers in leesonderrigwerkswinkels; opleiding van ouers om groter ouerbetrokkenheid te verseker; en opleiding vir skoolbeheerliggaamlede en die senior bestuur van die skool. OMVANG VANPROJEK SKOOLSTEUN : OMVANG VANPROJEK SKOOLSTEUN ONTWIKKELING VAN LEES-MATERIAAL : ONTWIKKELING VAN LEES-MATERIAAL INDIVIDUELE HULP AANLEERDERS : INDIVIDUELE HULP AANLEERDERS BOU VAN POSITIEWESELFBEELD EN DISSIPLINE : BOU VAN POSITIEWESELFBEELD EN DISSIPLINE KOSTE VAN PROJEK SKOOLSTEUN : KOSTE VAN PROJEK SKOOLSTEUN VOORSTEL AAN POTENSIËLE BEFONDSERS : VOORSTEL AAN POTENSIËLE BEFONDSERS Totale koste van Projek Skoolsteun beloop R2 miljoen per jaar. Potensiële befondsers word versoek om een of selfs meer skole oor ’n periode van 4 jaar te befonds. Volledige verslag per skool sal kwartaalliks aan befondsers voorsien word. ’n Skedule van individuele leerders se vordering sal streng bygehou word en deur kundiges geverifieer word. LANGTERMYNDOELWIT VANPROJEK SKOOLSTEUN : LANGTERMYNDOELWIT VANPROJEK SKOOLSTEUN Om Afrikaans as onderrigtaal op universiteitsvlak te handhaaf en uit te bou. Verskeie faktore lê dit aan bande: Die getal bruin en swart Afrikaanse leerlinge wat vir toelating tot universiteite kwalifiseer, is baie laag. Slegs tussen 8 en12% kwalifiseer jaarliks om aan universiteite te gaan studeer, teenoor 60% uit die wit gemeenskap. Projek Skoolsteun het dus ten doel om leerders op laerskoolvlak met goeie leesvaardighede te bemagtig en akademiese prestasie te verseker. ’n Gevorderde leesprogram vir hoërskole word oorweeg om hierdie leerders vir verdere studie aan ’n universiteit voor te berei, met Afrikaans as onderrigtaal.