logging in or signing up Mengen Laureti Afrikaans leeulekker Download Post to : URL : Related Presentations : Share Add to Flag Embed Email Send to Blogs and Networks Add to Channel Uploaded from authorPOINT lite Insert YouTube videos in PowerPont slides with aS Desktop Copy embed code: (To copy code, click on the text box) Embed: URL: Thumbnail: WordPress Embed Customize Embed The presentation is successfully added In Your Favorites. Views: 29 Category: Entertainment License: All Rights Reserved Like it (0) Dislike it (0) Added: June 27, 2009 This Presentation is Public Favorites: 0 Presentation Description Short clip of our work in Mengen Comments Posting comment... Premium member Presentation Transcript ‘n Kykie na Mengen- die volk onder wie ons werk… : ‘n Kykie na Mengen- die volk onder wie ons werk… Slide 2: Ons huis Ons woon op die eiland- ‘East New Britain’ in Papua New Guinea. Lele is so 16km suid van Mt. Ulawun! ‘n “aktiewe” vulkaan! Lele is die naam van die village waar ons woon. Slide 3: Ons huise is geleë op ‘n smal strook gras met oerwoud aan beide kante. Slide 4: Ons woon so 35 minute se vlieg vanaf die basis. Tot en met 2003 was ‘n helikopter die enigste manier om in Lele te kom. Dit was baie $$$$ Slide 5: Nou het ons ‘n vliegveld! Slide 6: Lugfoto van ons leef area… Slide 7: Twee families het die Mengen werk in ‘98 begin. Dave en Judy Wright Tim en Darlene Erieau Slide 8: Keri Pacheco en Rebecca Preheim het by die span in 2001 aangesluit. Slide 9: Die mense van Lele is Animisties! Slide 10: Hulle aanbid geeste en bring offers aan hulle! Slide 11: Die Masker dans is ‘n Animistiese tradisie. Slide 12: Die Wright familie verlaat die werk tydelik einde 2005. Die Erieau familie verlaat die werk permanent 2006. Einde 2005 is die begin van ‘n donker tyd in die Mengen werk Slide 13: Keri & Becky worstel voort met die Bybel vertaling met die hulp van ‘n handjie vol Mengen vriende. Slide 14: In Januarie 2008, bring die Here die Wright family terug na Lele. Slide 15: Die Laureti’s sluit aan in 2009 Slide 20: Vervalle huis + harde werk = Laureti bos woning Slide 21: Na 3 Jaar sonder enige Bybel onderig word die werk weer hervat in 2009. Slide 22: Februarie hoor die mense die Evangelie in Lele. Slide 23: Vir 5 maande lank…. Slide 24: …70 lesse later… Slide 25: …weet hulle van God, die mens, sonde en Jesus hul Verlosser! Slide 26: Jonk… Slide 27: …en oud het baie getrou bygewoon!. Slide 28: Die Here werk in die harte van Lele se mense! Slide 34: Deur die Here se genade is daar ten minste 40 nuwe gelowiges in Lele. ‘n Saaidjie is geplant! Slide 35: Bid want die oes is groot! Nog 8000 mense van die Mengen Volk moet nog hoor. Slide 48: Dankie dat julle deel is van die Mengen Span in Lele! Slide 49: Ons Verlang baie na julle!!!! You do not have the permission to view this presentation. In order to view it, please contact the author of the presentation.
Mengen Laureti Afrikaans leeulekker Download Post to : URL : Related Presentations : Share Add to Flag Embed Email Send to Blogs and Networks Add to Channel Uploaded from authorPOINT lite Insert YouTube videos in PowerPont slides with aS Desktop Copy embed code: (To copy code, click on the text box) Embed: URL: Thumbnail: WordPress Embed Customize Embed The presentation is successfully added In Your Favorites. Views: 29 Category: Entertainment License: All Rights Reserved Like it (0) Dislike it (0) Added: June 27, 2009 This Presentation is Public Favorites: 0 Presentation Description Short clip of our work in Mengen Comments Posting comment... Premium member Presentation Transcript ‘n Kykie na Mengen- die volk onder wie ons werk… : ‘n Kykie na Mengen- die volk onder wie ons werk… Slide 2: Ons huis Ons woon op die eiland- ‘East New Britain’ in Papua New Guinea. Lele is so 16km suid van Mt. Ulawun! ‘n “aktiewe” vulkaan! Lele is die naam van die village waar ons woon. Slide 3: Ons huise is geleë op ‘n smal strook gras met oerwoud aan beide kante. Slide 4: Ons woon so 35 minute se vlieg vanaf die basis. Tot en met 2003 was ‘n helikopter die enigste manier om in Lele te kom. Dit was baie $$$$ Slide 5: Nou het ons ‘n vliegveld! Slide 6: Lugfoto van ons leef area… Slide 7: Twee families het die Mengen werk in ‘98 begin. Dave en Judy Wright Tim en Darlene Erieau Slide 8: Keri Pacheco en Rebecca Preheim het by die span in 2001 aangesluit. Slide 9: Die mense van Lele is Animisties! Slide 10: Hulle aanbid geeste en bring offers aan hulle! Slide 11: Die Masker dans is ‘n Animistiese tradisie. Slide 12: Die Wright familie verlaat die werk tydelik einde 2005. Die Erieau familie verlaat die werk permanent 2006. Einde 2005 is die begin van ‘n donker tyd in die Mengen werk Slide 13: Keri & Becky worstel voort met die Bybel vertaling met die hulp van ‘n handjie vol Mengen vriende. Slide 14: In Januarie 2008, bring die Here die Wright family terug na Lele. Slide 15: Die Laureti’s sluit aan in 2009 Slide 20: Vervalle huis + harde werk = Laureti bos woning Slide 21: Na 3 Jaar sonder enige Bybel onderig word die werk weer hervat in 2009. Slide 22: Februarie hoor die mense die Evangelie in Lele. Slide 23: Vir 5 maande lank…. Slide 24: …70 lesse later… Slide 25: …weet hulle van God, die mens, sonde en Jesus hul Verlosser! Slide 26: Jonk… Slide 27: …en oud het baie getrou bygewoon!. Slide 28: Die Here werk in die harte van Lele se mense! Slide 34: Deur die Here se genade is daar ten minste 40 nuwe gelowiges in Lele. ‘n Saaidjie is geplant! Slide 35: Bid want die oes is groot! Nog 8000 mense van die Mengen Volk moet nog hoor. Slide 48: Dankie dat julle deel is van die Mengen Span in Lele! Slide 49: Ons Verlang baie na julle!!!!