Het jy geweet

Views:
 
     
 

Presentation Description

No description available.

Comments

Presentation Transcript

Het jy geweet?: 

Het jy geweet ?

Slide 2: 

As jy een uit ‘n miljoen is in Sjina ...

Slide 3: 

... dan is daar 1 300 mense net soos jy .

Slide 4: 

Sjina sal binnekort die nr 1 Engelssprekende land ter wêreld wees .

Slide 5: 

Indië se 25% bevolking met die hoogste IK... ... is groter as die totale bevolking van die Verenigde State van Amerika . M.A.W Indië het meer honneurs studente as wat Amerika studente het.

Slide 6: 

Die top tien beroepe in 2010…. ….het in 2004 nog nie bestaan nie ….

Slide 7: 

Huidiglik berei ons studente voor vir beroepe wat nog nie bestaan nie .... wat tegnologie gaan gebruik wat nog nie ontwikkel is nie .... om probleme op te los wat ons nog nie eers weet probleme is nie .

Slide 8: 

Die Departement van Arbeid in die VSA voorspel dat jongmense wat tans studeer tussen 10 – 14 verskillende beroepe sal hê ... Teen die ouderdom van 38

Slide 9: 

1 uit elke 4 werkers is by hul huidige werkgewer vir minder as ‘n jaar . 1 uit elke 2 werkers is by hul huidige werkgewer vir minder as 5 jaar .

Slide 10: 

1 uit elke 8 getroude paartjies in die VSA het mekaar op die internet ontmoet .

Slide 11: 

As MySpace ‘n land verteenwoordig het, was dit die 5de grootste land ter wêreld … tussen Indonesië en Brasilië .

Slide 12: 

Die land wat tans nr 1 is in terme van internetkoppeling - en konneksie is, Bermuda VSA = 19de Japan = 22ste

Slide 13: 

Ons leef in eksponensiële tye .

Slide 14: 

Daar is 31 biljoen webwerf besoeke op Google elke maand . In 2006 was daar slegs 2.7 biljoen … Aan wie was hierdie vrae gerig B.G. ? (Before Google)

Slide 15: 

Die eerste kommersiele sms was gestuur in Desember 1992. .. Die aantal sms’e wat huidiglik elke dag gestuur word, oortref die totale getal mense op planeet aarde .

Tydperk (in jare) geneem om ‘n markgehoor van 50 miljoen mense te bereik:: 

Tydperk (in jare ) geneem om ‘n markgehoor van 50 miljoen mense te bereik : Radio – 38 jaar Televisie – 13 jaar Internet – 4 jaar I-pod – 3 jaar Facebook – 2 jaar

Slide 17: 

Die getal internet toestelle in 1984 het ‘n totaal van beloop . In 1992 was daar toestelle . In 2008 was daar ongeveer toestelle . 1 000 1 000 000 1 000 000 000

Slide 18: 

Engels as taal bestaan uit ongeveer 540 000 woorde Dit is ongeveer 5 keer meer as in Shakespeare se tyd .

Slide 19: 

Een weeklikse uitgawe van die New York Times…. …. bevat meer inligting as wat ‘n persoon in ‘n leeftyd moes bemagtig gedurende die 18de eeu

Slide 20: 

Daar word geskat dat 4 ‘ exabytes ’ (4.0 x 10^19) unieke informasie hierdie jaar geskep gaan word. …. dit is meer as die vorige 5 000 jaar .

Slide 21: 

Die hoeveelheid tegniese data verdubbel elke twee jaar …. …. dit beteken dat vir elke student wat ‘n 4 jaar tegniese kwalifikasie bekom … die helfde van wat hul leer in hul eerste studiejaar oud en uitgefaseer is teen hul derde jaar

Slide 22: 

Dit vergelyk met dieselfde hoeveelheid data van 2 660 CD’s of 210 miljoen telefoon oproepe per sekonde . Huidiglik verdriedubbel hierdie tegnologie se kapasiteit elke 6 maande en die verwagting is dat dit so sal voortgaan vir die volgende 20 jaar . NTT in Japan het het ‘n optiese veselkabel suksesvol getoets wat 14 triljoen stukkies data per sekonde deur ‘n enkelstring vesel gestuur het.

Slide 23: 

Teen 2013 sal ‘n superrekenaar bestaan wat die totale berekeningsvermoëns van die menslike brein sal oortref . Voorspellings tans dui daarop dat teen 2049 ‘n rekenaar ter waarde van R 7000 die berekeningsvermoë van die totale mensdom sal oortref .

Slide 24: 

Tydens die duur van hierdie aanbieding is.... 67 babas gebore in die VSA 274 babas gebore in Sjina 395 babas gebore in Indië En 694 000 liedjies onwettig van die internet gelaai .

Wat beteken dit alles?: 

Wat beteken dit alles ?