logging in or signing up 2010-08-01 GKL_user Download Post to : URL : Related Presentations : Share Add to Flag Embed Email Send to Blogs and Networks Add to Channel Uploaded from authorPOINT lite Insert YouTube videos in PowerPont slides with aS Desktop Copy embed code: (To copy code, click on the text box) Embed: URL: Thumbnail: WordPress Embed Customize Embed The presentation is successfully added In Your Favorites. Views: 25 Category: Spiritual/ Ins.. License: All Rights Reserved Like it (0) Dislike it (0) Added: August 01, 2010 This Presentation is Public Favorites: 0 Presentation Description Ware Lewe, Heerlikheid en Vryheid in die Heilige Gees Comments Posting comment... Premium member Presentation Transcript Meer van die Heilige Gees... : Meer van die Heilige Gees... 2 Kor 3... 2 Kor 3:1-3 : 2 Kor 3:1-3 Begin ons weer onsself aanprys? Of het ons miskien, soos party ander mense, aanbevelingsbriewe aan julle of van julle nodig? 2Julle is self ons aanbevelingsbrief, geskryf op ons harte, vir almal om te lees en te verstaan. 3Dit is tog duidelik dat julle ’n brief van Christus is, deur ons diens geskrywe, nie met ink nie, maar met die Gees van die lewende God, nie op klip nie, maar op die harte van mense. Meer Getuienis! : Meer Getuienis! 2 Kor 3:4-6 : 2 Kor 3:4-6 4Ons sê dit omdat ons deur Christus ten volle op God vertrou. 5Uit onsself is ons nie in staat om iets te bedink asof dit uit onsself kom nie. Ons bekwaamheid kom van God, 6wat ons bekwaam gemaak het om bedienaars van ’n nuwe verbond te wees, nie van die letter nie, maar van die Gees. Die letter maak dood, die Gees maak lewend. Meer lewe! : Meer lewe! 2 Kor 3:7-8 : 2 Kor 3:7-8 7Die wet wat in letters op klip gegraveer is, het in heerlikheid gekom. Hierdie heerlikheid, wat tog gou sou verdwyn, het op die gesig van Moses so geskitter dat die Israeliete nie na hom kon bly kyk nie. As die bediening wat tot die dood lei, met soveel heerlikheid gekom het, 8hoeveel groter sal die heerlikheid van die bediening wat deur die Gees geskied, dan nie wees nie? Meer Heerlikheid : Meer Heerlikheid 2 Kor 3:9-11 : 2 Kor 3:9-11 9Die bediening waardeur die mense veroordeel word, het met heerlikheid gekom, maar die bediening waardeur die mense vrygespreek word, oortref dit verreweg in heerlikheid. 10Ons kan sê dat die heerlikheid van vroeër nie te vergelyk is met die alles oortreffende heerlikheid van nou nie. 11As wat aan die verbygaan was, van heerlikheid gestraal het, veel meer nog sal die blywende van heerlikheid skitter. 2 Kor 3:12-14 : 2 Kor 3:12-14 12Omdat ons hoop hierop gevestig is, tree ons met groot vrymoedigheid op. 13Ons is nie soos Moses wat sy gesig met ’n sluier toegemaak het nie. Dit moes hy doen om te verhinder dat die volk van Israel sou sien dat die ligglans aan die verdwyn was. 14Hulle verstand was ook toe, en vandag nog bly hulle verstand met dieselfde sluier toegemaak as hulle die Ou Testament lees, maar die sluier word deur Christus weggeneem vir iemand wat in Hom glo. 2 Kor 3:15-18 : 2 Kor 3:15-18 15Maar vandag nog, elke keer as die wet van Moses voorgelees word, is daar ’n sluier oor hulle verstand. 16Van Moses sê die Skrif egter: “Elke keer as hy hom na die Here wend, word die sluier weggeneem.” 17“Die Here” beteken hier “die Gees”, en waar die Gees van die Here is, is daar vryheid. 18Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is. Meer vryheid! : Meer vryheid! Gelei deur die Heilige Gees! : Gelei deur die Heilige Gees! Wind en stof! : Wind en stof! You do not have the permission to view this presentation. In order to view it, please contact the author of the presentation.
2010-08-01 GKL_user Download Post to : URL : Related Presentations : Share Add to Flag Embed Email Send to Blogs and Networks Add to Channel Uploaded from authorPOINT lite Insert YouTube videos in PowerPont slides with aS Desktop Copy embed code: (To copy code, click on the text box) Embed: URL: Thumbnail: WordPress Embed Customize Embed The presentation is successfully added In Your Favorites. Views: 25 Category: Spiritual/ Ins.. License: All Rights Reserved Like it (0) Dislike it (0) Added: August 01, 2010 This Presentation is Public Favorites: 0 Presentation Description Ware Lewe, Heerlikheid en Vryheid in die Heilige Gees Comments Posting comment... Premium member Presentation Transcript Meer van die Heilige Gees... : Meer van die Heilige Gees... 2 Kor 3... 2 Kor 3:1-3 : 2 Kor 3:1-3 Begin ons weer onsself aanprys? Of het ons miskien, soos party ander mense, aanbevelingsbriewe aan julle of van julle nodig? 2Julle is self ons aanbevelingsbrief, geskryf op ons harte, vir almal om te lees en te verstaan. 3Dit is tog duidelik dat julle ’n brief van Christus is, deur ons diens geskrywe, nie met ink nie, maar met die Gees van die lewende God, nie op klip nie, maar op die harte van mense. Meer Getuienis! : Meer Getuienis! 2 Kor 3:4-6 : 2 Kor 3:4-6 4Ons sê dit omdat ons deur Christus ten volle op God vertrou. 5Uit onsself is ons nie in staat om iets te bedink asof dit uit onsself kom nie. Ons bekwaamheid kom van God, 6wat ons bekwaam gemaak het om bedienaars van ’n nuwe verbond te wees, nie van die letter nie, maar van die Gees. Die letter maak dood, die Gees maak lewend. Meer lewe! : Meer lewe! 2 Kor 3:7-8 : 2 Kor 3:7-8 7Die wet wat in letters op klip gegraveer is, het in heerlikheid gekom. Hierdie heerlikheid, wat tog gou sou verdwyn, het op die gesig van Moses so geskitter dat die Israeliete nie na hom kon bly kyk nie. As die bediening wat tot die dood lei, met soveel heerlikheid gekom het, 8hoeveel groter sal die heerlikheid van die bediening wat deur die Gees geskied, dan nie wees nie? Meer Heerlikheid : Meer Heerlikheid 2 Kor 3:9-11 : 2 Kor 3:9-11 9Die bediening waardeur die mense veroordeel word, het met heerlikheid gekom, maar die bediening waardeur die mense vrygespreek word, oortref dit verreweg in heerlikheid. 10Ons kan sê dat die heerlikheid van vroeër nie te vergelyk is met die alles oortreffende heerlikheid van nou nie. 11As wat aan die verbygaan was, van heerlikheid gestraal het, veel meer nog sal die blywende van heerlikheid skitter. 2 Kor 3:12-14 : 2 Kor 3:12-14 12Omdat ons hoop hierop gevestig is, tree ons met groot vrymoedigheid op. 13Ons is nie soos Moses wat sy gesig met ’n sluier toegemaak het nie. Dit moes hy doen om te verhinder dat die volk van Israel sou sien dat die ligglans aan die verdwyn was. 14Hulle verstand was ook toe, en vandag nog bly hulle verstand met dieselfde sluier toegemaak as hulle die Ou Testament lees, maar die sluier word deur Christus weggeneem vir iemand wat in Hom glo. 2 Kor 3:15-18 : 2 Kor 3:15-18 15Maar vandag nog, elke keer as die wet van Moses voorgelees word, is daar ’n sluier oor hulle verstand. 16Van Moses sê die Skrif egter: “Elke keer as hy hom na die Here wend, word die sluier weggeneem.” 17“Die Here” beteken hier “die Gees”, en waar die Gees van die Here is, is daar vryheid. 18Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is. Meer vryheid! : Meer vryheid! Gelei deur die Heilige Gees! : Gelei deur die Heilige Gees! Wind en stof! : Wind en stof!