logging in or signing up Sagaria 4 GKL_user Download Post to : URL : Related Presentations : Share Add to Flag Embed Email Send to Blogs and Networks Add to Channel Uploaded from authorPOINT lite Insert YouTube videos in PowerPont slides with aS Desktop Copy embed code: (To copy code, click on the text box) Embed: URL: Thumbnail: WordPress Embed Customize Embed The presentation is successfully added In Your Favorites. Views: 31 Category: Spiritual/ Ins.. License: All Rights Reserved Like it (0) Dislike it (0) Added: July 04, 2010 This Presentation is Public Favorites: 0 Presentation Description No description available. Comments Posting comment... Premium member Presentation Transcript Slide 2: Lied 431:1 O Gees van Vader en van Seun,ons voorspraak, leidsman, krag en steun,U vul ons diepste hartsverlange:U kom ons in die waarheid lei; Slide 3: L 431:1(vervolg) U leer ons bid, kom by ons bly -U loof ons met ons lofgesange!Wil steeds die goeie in ons werk,bewaar, vermeerder en versterk. Slide 4: L 431:2 U maak die Skrifte vir ons oop;bekeerdes, deur die Gees gedoop,ontvang met blydskap skuldvergewing.Verlos, na liggaam en na gees,deel hul vol vreugde in die fees.God gee ‘n nuwe heilsbedeling!Saam breek ons brood, één in gebed,saam loof ons God wat ons kom red. Slide 6: LIED 203:1 Loof die Here, al wat lewe, wil Hom dank en hulde bring Hy het al ons skuld vergewe; ons 'n nuwe lied laat sing. Slide 7: L 203:1 (vervolg) Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom! Loof die Vader, God en Heer! Slide 8: L 203:2 Loof Hom wat in groot genadeons deur eeue heen behou;loof Hom vir sy reddingsdade -vas kan ons op Hom vertrou.Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom!Hy's genadig en getrou. Slide 9: L 203:3 Soos 'n vader sorg vir kinders, sorg die Heer vir wie Hom vrees. Hy vergewe hul oortredings en berei 'n vreugdefees. Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom! Laat ons Hom gehoorsaam wees! Slide 10: L 203:4 Mense, soos die veld se blomme,bloei maar vir 'n korte tyd;ewig oor ons kleine kommerwaak Gods goedertierenheid:Loof Hom, prys Hom!Loof en prys Hom -ewige geregtigheid. Slide 11: L 203:5 Loof die Here, maan en sterre,waar jul in die wydtes kring.Loof Hom, engele en mense,almal wat sy wil volbring!Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom -o my siel, bly Hom besing! Slide 12: Lied 207:1 Eer aan die Vader, wat alles gemaak het; eer aan die Seun, ons Verlosser en Vriend; eer aan die Gees wat ons lei in die waarheid – aan God Drie-enig ons lof en ons lied. Slide 13: L207:1(vervolg) Ere aan God!Die Heer van alle herewoon ook in ons deur sy Woord en sy GeesGee ons die liefde, geloof en vertroueom u gehoorsame kinders te wees. Slide 14: L207:2 Heiland, aan Ual ons dank en aanbiddingU het kom soek,ons van sonde gered.Deur u verdienstekom ons na die Vader;hoor Hy sy kinders se lied en gebed. Slide 15: L207:2(vervolg) Ere aan God!Die Heer van alle herewoon ook in ons deur sy Woord en sy GeesGee ons die liefde, geloof en vertroueom u gehoorsame kinders te wees. Slide 16: L207:4 Maak ons, o Heer,u getroue getuiesdat ons met vreugde dit oral vertel:Christus, oorwinnaaroor dood en oor chaos.Hy ken ons nood,Hy kom red en herstel. Slide 17: L207:4(vervolg) Ere aan God!Die Heer van alle herewoon ook in ons deur sy Woord en sy GeesGee ons die liefde, geloof en vertroueom u gehoorsame kinders te wees. Slide 18: L207:5 Heer van die skeppingen Heer oor ons lewe:niks wat u aandag,u almag ontgaan.Groot is u werke,herskeppend u liefde;heerlik, o Heer, is u heilige Naam. Slide 19: L207:5(vervolg) Ere aan God!Die Heer van alle herewoon ook in ons deur sy Woord en sy GeesGee ons die liefde, geloof en vertroueom u gehoorsame kinders te wees. Slide 21: Lied 276:1 Leer ons om in eie oëklein te wees voor U, o Heer, diep bewus van onvermoëom u Naam opreg te eer.Maak ons nederig en stilom te lewe soos U wil. Slide 22: L 276:2 Daar is by ons soveel weerstand,teen u wil, u Woord, o Heer.Ons bied soveel kere teenstand,wil ons nie deur U laat leer.Skep in ons 'n nuwe gees;laat ons U gehoorsaam wees. Slide 23: OFFERGAWE: Onder die diens: Minderbevoorregtes By die deure: Pro Ecclesia Beursfonds Slide 24: 1 Die engel wat vir my die gesigte moes uitlê, het teruggekom en my wakker gemaak, net soos ’n mens uit sy slaap wakker gemaak word. 2 Hy het vir my gevra: “Wat sien jy?” maar hy het self voortgegaan: “Ek het gesien daar is ’n kandelaar, heeltemal van goud; bo-op is ’n oliebak met sewe tuite en sewe lamppitte in elkeen. Slide 25: 3 By die kandelaar is twee olyfbome, een regs van die oliebak en een links.” 4 Ek vra toe vir die engel wat vir my die gesigte moes uitlê: “Wat beteken dit, Meneer?” 5 Hy het geantwoord: “Weet jy nie wat dit beteken nie?” Ek het gesê: “Nee, Meneer.” Slide 26: 6 Toe sê hy vir my: “Hier is die boodskap van die Here aan Serubbabel: Nie met mag en krag sal jy slaag nie, maar deur my Gees, sê die Here die Almagtige.” 7 Selfs die grootste berg sal voor Serubbabel ’n gelykte word. As Serubbabel die laaste klip van die tempel op sy plek sit, sal die mense roep: “Mooi, mooi!” Slide 27: 8 Daarna kom die woord van die Here tot my: 9 Serubbabel se hande het hierdie tempel se fondamente gelê, sý hande sal dit klaar bou. Dan sal julle weet dat die Here die Almagtige my na julle toe gestuur het. 10 Moenie die dag van klein dingetjies gering ag nie. Die mense sal bly wees wanneer hulle sien Serubbabel gaan aan met die bouwerk. Slide 28: Daardie sewe oë op die klip voor Jesua is die oë van die Here wat oor die hele wêreld kyk. 11 Toe vra ek vir die engel: “Wat beteken daardie twee olyfbome weerskante van die kandelaar?” 12 En verder het ek ook vir hom gevra: “Wat beteken die twee bondels olyftakkies langs die twee goue pype waaruit die goudkleurige olie stroom?” Slide 29: 13 Hy het vir my gesê: “Weet jy nie wat dit beteken nie?” en ek het gesê: “Nee, Meneer.” 14 Toe sê hy: “Dit is die twee gesalfdes wat in diens staan van Hom aan wie die hele aarde behoort.” Slide 30: Lied 528:1 Leer my u wil, Heer, U doel met my - U, Pottebakker, met my, die klei. Vorm my en maak my volgens u wil; op U vertrou ek, nederig stil. Slide 31: L 528:2 Leer my u wil, Heer, u plan vir my; laat ek nie doelloos, nutteloos bly. Hou my erkentlik, Heer, in u werk: As ek dan swak is, maak U my sterk. Slide 32: L 528:3 U gee u gawes net soos U wil; almal is diensbaar, elk met verskil. Vul met u Gees my, breekbare kruik, dat U my oral nuttig gebruik. Slide 34: Amen, Amen, Amen You do not have the permission to view this presentation. In order to view it, please contact the author of the presentation.
Sagaria 4 GKL_user Download Post to : URL : Related Presentations : Share Add to Flag Embed Email Send to Blogs and Networks Add to Channel Uploaded from authorPOINT lite Insert YouTube videos in PowerPont slides with aS Desktop Copy embed code: (To copy code, click on the text box) Embed: URL: Thumbnail: WordPress Embed Customize Embed The presentation is successfully added In Your Favorites. Views: 31 Category: Spiritual/ Ins.. License: All Rights Reserved Like it (0) Dislike it (0) Added: July 04, 2010 This Presentation is Public Favorites: 0 Presentation Description No description available. Comments Posting comment... Premium member Presentation Transcript Slide 2: Lied 431:1 O Gees van Vader en van Seun,ons voorspraak, leidsman, krag en steun,U vul ons diepste hartsverlange:U kom ons in die waarheid lei; Slide 3: L 431:1(vervolg) U leer ons bid, kom by ons bly -U loof ons met ons lofgesange!Wil steeds die goeie in ons werk,bewaar, vermeerder en versterk. Slide 4: L 431:2 U maak die Skrifte vir ons oop;bekeerdes, deur die Gees gedoop,ontvang met blydskap skuldvergewing.Verlos, na liggaam en na gees,deel hul vol vreugde in die fees.God gee ‘n nuwe heilsbedeling!Saam breek ons brood, één in gebed,saam loof ons God wat ons kom red. Slide 6: LIED 203:1 Loof die Here, al wat lewe, wil Hom dank en hulde bring Hy het al ons skuld vergewe; ons 'n nuwe lied laat sing. Slide 7: L 203:1 (vervolg) Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom! Loof die Vader, God en Heer! Slide 8: L 203:2 Loof Hom wat in groot genadeons deur eeue heen behou;loof Hom vir sy reddingsdade -vas kan ons op Hom vertrou.Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom!Hy's genadig en getrou. Slide 9: L 203:3 Soos 'n vader sorg vir kinders, sorg die Heer vir wie Hom vrees. Hy vergewe hul oortredings en berei 'n vreugdefees. Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom! Laat ons Hom gehoorsaam wees! Slide 10: L 203:4 Mense, soos die veld se blomme,bloei maar vir 'n korte tyd;ewig oor ons kleine kommerwaak Gods goedertierenheid:Loof Hom, prys Hom!Loof en prys Hom -ewige geregtigheid. Slide 11: L 203:5 Loof die Here, maan en sterre,waar jul in die wydtes kring.Loof Hom, engele en mense,almal wat sy wil volbring!Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom -o my siel, bly Hom besing! Slide 12: Lied 207:1 Eer aan die Vader, wat alles gemaak het; eer aan die Seun, ons Verlosser en Vriend; eer aan die Gees wat ons lei in die waarheid – aan God Drie-enig ons lof en ons lied. Slide 13: L207:1(vervolg) Ere aan God!Die Heer van alle herewoon ook in ons deur sy Woord en sy GeesGee ons die liefde, geloof en vertroueom u gehoorsame kinders te wees. Slide 14: L207:2 Heiland, aan Ual ons dank en aanbiddingU het kom soek,ons van sonde gered.Deur u verdienstekom ons na die Vader;hoor Hy sy kinders se lied en gebed. Slide 15: L207:2(vervolg) Ere aan God!Die Heer van alle herewoon ook in ons deur sy Woord en sy GeesGee ons die liefde, geloof en vertroueom u gehoorsame kinders te wees. Slide 16: L207:4 Maak ons, o Heer,u getroue getuiesdat ons met vreugde dit oral vertel:Christus, oorwinnaaroor dood en oor chaos.Hy ken ons nood,Hy kom red en herstel. Slide 17: L207:4(vervolg) Ere aan God!Die Heer van alle herewoon ook in ons deur sy Woord en sy GeesGee ons die liefde, geloof en vertroueom u gehoorsame kinders te wees. Slide 18: L207:5 Heer van die skeppingen Heer oor ons lewe:niks wat u aandag,u almag ontgaan.Groot is u werke,herskeppend u liefde;heerlik, o Heer, is u heilige Naam. Slide 19: L207:5(vervolg) Ere aan God!Die Heer van alle herewoon ook in ons deur sy Woord en sy GeesGee ons die liefde, geloof en vertroueom u gehoorsame kinders te wees. Slide 21: Lied 276:1 Leer ons om in eie oëklein te wees voor U, o Heer, diep bewus van onvermoëom u Naam opreg te eer.Maak ons nederig en stilom te lewe soos U wil. Slide 22: L 276:2 Daar is by ons soveel weerstand,teen u wil, u Woord, o Heer.Ons bied soveel kere teenstand,wil ons nie deur U laat leer.Skep in ons 'n nuwe gees;laat ons U gehoorsaam wees. Slide 23: OFFERGAWE: Onder die diens: Minderbevoorregtes By die deure: Pro Ecclesia Beursfonds Slide 24: 1 Die engel wat vir my die gesigte moes uitlê, het teruggekom en my wakker gemaak, net soos ’n mens uit sy slaap wakker gemaak word. 2 Hy het vir my gevra: “Wat sien jy?” maar hy het self voortgegaan: “Ek het gesien daar is ’n kandelaar, heeltemal van goud; bo-op is ’n oliebak met sewe tuite en sewe lamppitte in elkeen. Slide 25: 3 By die kandelaar is twee olyfbome, een regs van die oliebak en een links.” 4 Ek vra toe vir die engel wat vir my die gesigte moes uitlê: “Wat beteken dit, Meneer?” 5 Hy het geantwoord: “Weet jy nie wat dit beteken nie?” Ek het gesê: “Nee, Meneer.” Slide 26: 6 Toe sê hy vir my: “Hier is die boodskap van die Here aan Serubbabel: Nie met mag en krag sal jy slaag nie, maar deur my Gees, sê die Here die Almagtige.” 7 Selfs die grootste berg sal voor Serubbabel ’n gelykte word. As Serubbabel die laaste klip van die tempel op sy plek sit, sal die mense roep: “Mooi, mooi!” Slide 27: 8 Daarna kom die woord van die Here tot my: 9 Serubbabel se hande het hierdie tempel se fondamente gelê, sý hande sal dit klaar bou. Dan sal julle weet dat die Here die Almagtige my na julle toe gestuur het. 10 Moenie die dag van klein dingetjies gering ag nie. Die mense sal bly wees wanneer hulle sien Serubbabel gaan aan met die bouwerk. Slide 28: Daardie sewe oë op die klip voor Jesua is die oë van die Here wat oor die hele wêreld kyk. 11 Toe vra ek vir die engel: “Wat beteken daardie twee olyfbome weerskante van die kandelaar?” 12 En verder het ek ook vir hom gevra: “Wat beteken die twee bondels olyftakkies langs die twee goue pype waaruit die goudkleurige olie stroom?” Slide 29: 13 Hy het vir my gesê: “Weet jy nie wat dit beteken nie?” en ek het gesê: “Nee, Meneer.” 14 Toe sê hy: “Dit is die twee gesalfdes wat in diens staan van Hom aan wie die hele aarde behoort.” Slide 30: Lied 528:1 Leer my u wil, Heer, U doel met my - U, Pottebakker, met my, die klei. Vorm my en maak my volgens u wil; op U vertrou ek, nederig stil. Slide 31: L 528:2 Leer my u wil, Heer, u plan vir my; laat ek nie doelloos, nutteloos bly. Hou my erkentlik, Heer, in u werk: As ek dan swak is, maak U my sterk. Slide 32: L 528:3 U gee u gawes net soos U wil; almal is diensbaar, elk met verskil. Vul met u Gees my, breekbare kruik, dat U my oral nuttig gebruik. Slide 34: Amen, Amen, Amen