logging in or signing up 2010-06-20 GKL_user Download Post to : URL : Related Presentations : Share Add to Flag Embed Email Send to Blogs and Networks Add to Channel Uploaded from authorPOINT lite Insert YouTube videos in PowerPont slides with aS Desktop Copy embed code: (To copy code, click on the text box) Embed: URL: Thumbnail: WordPress Embed Customize Embed The presentation is successfully added In Your Favorites. Views: 56 Category: Spiritual/ Ins.. License: All Rights Reserved Like it (0) Dislike it (0) Added: June 19, 2010 This Presentation is Public Favorites: 0 Presentation Description Matteus 25:1-13 Comments Posting comment... Premium member Presentation Transcript Slide 2: Psalm 147:1 Laat voor die Heer 'n lofsang rys!Hoe goed is dit om God te prys!Hoe lieflik om die lof te sing,die lof wat ons aan Hom moet bring!Want Hy wil ons in guns aanskou,Hy wil Jerusalem herbouen Isr'el wat verstrooid nog swerf,versamel op die heil'ge erf. Slide 3: Psalm 147:2 Hy heel gebrokenes van hart,en Hy verbind hul in hul smart.Sy oë speur oneindig ver;Hy tel en roep die laaste ster;sy krag en kennis, ongemeet,oorwelf al wat ons ken en weet.Sagmoediges verhef Hy weer,maar goddeloses werp Hy neer Slide 4: LIED 203:1 Loof die Here, al wat lewe, wil Hom dank en hulde bring Hy het al ons skuld vergewe; ons 'n nuwe lied laat sing. Slide 5: L 203:1 (vervolg) Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom! Loof die Vader, God en Heer! Slide 6: L 203:3 Soos 'n vader sorg vir kinders, sorg die Heer vir wie Hom vrees. Hy vergewe hul oortredings en berei 'n vreugdefees. Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom! Laat ons Hom gehoorsaam wees! Slide 7: L 203:4 Mense, soos die veld se blomme,bloei maar vir 'n korte tyd;ewig oor ons kleine kommerwaak Gods goedertierenheid:Loof Hom, prys Hom!Loof en prys Hom -ewige geregtigheid. Slide 8: L 203:5 Loof die Here, maan en sterre,waar jul in die wydtes kring.Loof Hom, engele en mense,almal wat sy wil volbring!Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom -o my siel, bly Hom besing! Slide 9: Psalm 25:1 Tot U hef ek hart en hande;op U, Heer, verlaat ek my;laat die vyand oor my skande,oor my val, hom nooit verbly.Ja, U sal hul nooit verlaatwat in u vertroue wandel,maar U dek hul met u smaadwat hier trouelooslik handel. Slide 10: Ps 25:2 Leer my, Heer, u regte weë,wys die regte pad my aan;maak my hart daartoe geneë,om met lus daarop te gaan.Wil my deur u waarheid leer,lei my dwalende gedagte;want U is my heil, o Heer!U is ek altyd te wagte. Slide 11: Ps 25:3 Dink aan my in mededoëas ek biddend voor u pleit;milde hande, vriend'like-oëis by U van ewigheid.Dink nie aan die sondes meervan 'n yd'le jonkheidslewe;wil tog, om u goedheid, Heer,ál my sondes my vergewe! Slide 12: Ps 25:4 God is goed in al sy handel,en sy pad is enkel reg;daarom laat Hy sondaars wandelin die waarheid van sy weg.Hy sal met sy hand hul leiwat verdwaal was en verlore;wie sagmoedig is, laat Hywandel op sy regte spore. Slide 13: Lied 171:1 Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer.Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer.Here, hoor my bede, hoor my as ek sing,en aan U, my Vader, al my hulde bring. Slide 14: Lied 171:2 Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer.Wie kan Hom op aarde ooit na waarde eer?Nogtans sal ek jubel, sing ek weer en weer:Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer! Slide 15: OFFERGAWE Slide 16: Lied 253:1 U het die brood gebreek eens by die meerBreek nou die lewensbrood vir my ook, Heer.Wil steeds u waarheid meeraan my ontvoutot ek ook in u Woordmy Heer aanskou. Slide 17: Lied 253:2 U is die lewensbrood, Heiland, vir my.U is die waarheid, Heer,U maak my vry.U beeld straal uit die Skrifso helder voort -U soek ek, Heer, Uself, o Lewend' Woord. Matteus 25:1-13 : Matteus 25:1-13 1"Dan sal dit met die koninkryk van die hemel gaan soos met tien meisies wat hulle lampe gevat het om die bruidegom te gaan inwag.2Vyf van hulle was onverstandig en vyf verstandig.3Die onverstandiges het hulle lampe gevat maar nie ekstra olie met hulle saamgevat nie, 4terwyl die verstandiges saam met hulle lampe ook nog olie in houers gevat het.5Toe die bruidegom lank wegbly, het hulle almal vaak geword en aan die slaap geraak. 6"In die middel van die nag was daar 'n geroep: 'Hier kom die bruidegom! Gaan hom tegemoet!' Slide 19: 7Toe staan al die meisies op en maak hulle lampe reg.8Die onverstandiges sê toe vir die verstandiges: 'Gee vir ons van julle olie, want ons lampe gaan dood.'9Maar die verstandiges antwoord: 'Nee, daar is nie genoeg vir ons en vir julle nie. Gaan liewer winkel toe en koop vir julle olie.' 10"Terwyl die onverstandiges olie gaan koop het, het die bruidegom gekom. Dié wat gereed was, het saam met hom ingegaan na die bruilof toe, en die deur is gesluit. 11"Later kom die ander meisies ook daar aan en roep: 'Meneer, Meneer, maak vir ons oop!'12Maar die bruidegom antwoord: 'Ek sê vir julle: Ek ken julle nie!' 13"Waak dan, omdat julle nie weet op watter dag en uur dit sal gebeur nie." Slide 20: Lied 464:1 O Heer my God,as ek in eerbied wonder -en al U werke elke dag aanskou:die son en maan,die aarde, sterre, wolke,hoe U dit elke dag so onderhou... Slide 21: L 464:1(vervolg) Dan moet ek juig, my Redder en my God!Hoe groot is U; hoe groot is U!Want deur die hele skepping klink ditsaam: hoe heerlik, Heer, u grote Naam! Slide 22: L 464:3 U Seun word mens;in ons gebroke wêreldkom vestig Hy sy koningheerskappy.Hy maak weer heelwat sonde hier gebreek het.Hy bring weer hoopen redding - ook vir my. Slide 23: L 464:3(vervolg) Dan moet ek juig, my Redder en my God!Hoe groot is U; hoe groot is U!Want deur die hele skepping klink ditsaam: hoe heerlik, Heer, u grote Naam! Slide 24: L 464:4 U maak ons deel van al U grootse werke.U laat ons bid, Heer, dat U ryk mag kom.En kom U weer, in heerlikheid op wolke,maak U volkome nuut U eiendom. Slide 25: L 464:4(vervolg) Dan moet ek juig, my Redder en my God!Hoe groot is U; hoe groot is U!Want deur die hele skepping klink ditsaam: hoe heerlik, Heer, u grote Naam! Slide 27: Amen, Amen, Amen You do not have the permission to view this presentation. In order to view it, please contact the author of the presentation.
2010-06-20 GKL_user Download Post to : URL : Related Presentations : Share Add to Flag Embed Email Send to Blogs and Networks Add to Channel Uploaded from authorPOINT lite Insert YouTube videos in PowerPont slides with aS Desktop Copy embed code: (To copy code, click on the text box) Embed: URL: Thumbnail: WordPress Embed Customize Embed The presentation is successfully added In Your Favorites. Views: 56 Category: Spiritual/ Ins.. License: All Rights Reserved Like it (0) Dislike it (0) Added: June 19, 2010 This Presentation is Public Favorites: 0 Presentation Description Matteus 25:1-13 Comments Posting comment... Premium member Presentation Transcript Slide 2: Psalm 147:1 Laat voor die Heer 'n lofsang rys!Hoe goed is dit om God te prys!Hoe lieflik om die lof te sing,die lof wat ons aan Hom moet bring!Want Hy wil ons in guns aanskou,Hy wil Jerusalem herbouen Isr'el wat verstrooid nog swerf,versamel op die heil'ge erf. Slide 3: Psalm 147:2 Hy heel gebrokenes van hart,en Hy verbind hul in hul smart.Sy oë speur oneindig ver;Hy tel en roep die laaste ster;sy krag en kennis, ongemeet,oorwelf al wat ons ken en weet.Sagmoediges verhef Hy weer,maar goddeloses werp Hy neer Slide 4: LIED 203:1 Loof die Here, al wat lewe, wil Hom dank en hulde bring Hy het al ons skuld vergewe; ons 'n nuwe lied laat sing. Slide 5: L 203:1 (vervolg) Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom! Loof die Vader, God en Heer! Slide 6: L 203:3 Soos 'n vader sorg vir kinders, sorg die Heer vir wie Hom vrees. Hy vergewe hul oortredings en berei 'n vreugdefees. Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom! Laat ons Hom gehoorsaam wees! Slide 7: L 203:4 Mense, soos die veld se blomme,bloei maar vir 'n korte tyd;ewig oor ons kleine kommerwaak Gods goedertierenheid:Loof Hom, prys Hom!Loof en prys Hom -ewige geregtigheid. Slide 8: L 203:5 Loof die Here, maan en sterre,waar jul in die wydtes kring.Loof Hom, engele en mense,almal wat sy wil volbring!Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom -o my siel, bly Hom besing! Slide 9: Psalm 25:1 Tot U hef ek hart en hande;op U, Heer, verlaat ek my;laat die vyand oor my skande,oor my val, hom nooit verbly.Ja, U sal hul nooit verlaatwat in u vertroue wandel,maar U dek hul met u smaadwat hier trouelooslik handel. Slide 10: Ps 25:2 Leer my, Heer, u regte weë,wys die regte pad my aan;maak my hart daartoe geneë,om met lus daarop te gaan.Wil my deur u waarheid leer,lei my dwalende gedagte;want U is my heil, o Heer!U is ek altyd te wagte. Slide 11: Ps 25:3 Dink aan my in mededoëas ek biddend voor u pleit;milde hande, vriend'like-oëis by U van ewigheid.Dink nie aan die sondes meervan 'n yd'le jonkheidslewe;wil tog, om u goedheid, Heer,ál my sondes my vergewe! Slide 12: Ps 25:4 God is goed in al sy handel,en sy pad is enkel reg;daarom laat Hy sondaars wandelin die waarheid van sy weg.Hy sal met sy hand hul leiwat verdwaal was en verlore;wie sagmoedig is, laat Hywandel op sy regte spore. Slide 13: Lied 171:1 Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer.Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer.Here, hoor my bede, hoor my as ek sing,en aan U, my Vader, al my hulde bring. Slide 14: Lied 171:2 Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer.Wie kan Hom op aarde ooit na waarde eer?Nogtans sal ek jubel, sing ek weer en weer:Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer! Slide 15: OFFERGAWE Slide 16: Lied 253:1 U het die brood gebreek eens by die meerBreek nou die lewensbrood vir my ook, Heer.Wil steeds u waarheid meeraan my ontvoutot ek ook in u Woordmy Heer aanskou. Slide 17: Lied 253:2 U is die lewensbrood, Heiland, vir my.U is die waarheid, Heer,U maak my vry.U beeld straal uit die Skrifso helder voort -U soek ek, Heer, Uself, o Lewend' Woord. Matteus 25:1-13 : Matteus 25:1-13 1"Dan sal dit met die koninkryk van die hemel gaan soos met tien meisies wat hulle lampe gevat het om die bruidegom te gaan inwag.2Vyf van hulle was onverstandig en vyf verstandig.3Die onverstandiges het hulle lampe gevat maar nie ekstra olie met hulle saamgevat nie, 4terwyl die verstandiges saam met hulle lampe ook nog olie in houers gevat het.5Toe die bruidegom lank wegbly, het hulle almal vaak geword en aan die slaap geraak. 6"In die middel van die nag was daar 'n geroep: 'Hier kom die bruidegom! Gaan hom tegemoet!' Slide 19: 7Toe staan al die meisies op en maak hulle lampe reg.8Die onverstandiges sê toe vir die verstandiges: 'Gee vir ons van julle olie, want ons lampe gaan dood.'9Maar die verstandiges antwoord: 'Nee, daar is nie genoeg vir ons en vir julle nie. Gaan liewer winkel toe en koop vir julle olie.' 10"Terwyl die onverstandiges olie gaan koop het, het die bruidegom gekom. Dié wat gereed was, het saam met hom ingegaan na die bruilof toe, en die deur is gesluit. 11"Later kom die ander meisies ook daar aan en roep: 'Meneer, Meneer, maak vir ons oop!'12Maar die bruidegom antwoord: 'Ek sê vir julle: Ek ken julle nie!' 13"Waak dan, omdat julle nie weet op watter dag en uur dit sal gebeur nie." Slide 20: Lied 464:1 O Heer my God,as ek in eerbied wonder -en al U werke elke dag aanskou:die son en maan,die aarde, sterre, wolke,hoe U dit elke dag so onderhou... Slide 21: L 464:1(vervolg) Dan moet ek juig, my Redder en my God!Hoe groot is U; hoe groot is U!Want deur die hele skepping klink ditsaam: hoe heerlik, Heer, u grote Naam! Slide 22: L 464:3 U Seun word mens;in ons gebroke wêreldkom vestig Hy sy koningheerskappy.Hy maak weer heelwat sonde hier gebreek het.Hy bring weer hoopen redding - ook vir my. Slide 23: L 464:3(vervolg) Dan moet ek juig, my Redder en my God!Hoe groot is U; hoe groot is U!Want deur die hele skepping klink ditsaam: hoe heerlik, Heer, u grote Naam! Slide 24: L 464:4 U maak ons deel van al U grootse werke.U laat ons bid, Heer, dat U ryk mag kom.En kom U weer, in heerlikheid op wolke,maak U volkome nuut U eiendom. Slide 25: L 464:4(vervolg) Dan moet ek juig, my Redder en my God!Hoe groot is U; hoe groot is U!Want deur die hele skepping klink ditsaam: hoe heerlik, Heer, u grote Naam! Slide 27: Amen, Amen, Amen