2010-05-16

Views:
 
Presentation Description

Eksodus 20:8-11 Deut 5:12-15

Comments

Presentation Transcript

Slide 2: 

Lied 456:1 Loof, heel die skepping, loof die Heer,verhef u stem om Hom te eer! Kom en prys Hom! Halleluja!Die aarde op sy vaste baan,die wolke en die silwer maan,Kom en loof Hom, kom en prys Hom!Halleluja! Halleluja! Halleluja!

Slide 3: 

Lied 456:2 Hy is ons God wat alles draen niemand ooit om bystand vra.Kom en prys Hom! Halleluja!Sy krag in droefheid, krag in leed,sal niemand ooit na waarde meet.Kom en loof Hom, kom en prys Hom!Halleluja! Halleluja! Halleluja!

Slide 4: 

Lied 456:3 Laat alles voor die Skepper buigen Hom ootmoedig dank betuig.Kom en prys kom! Halleluja!Loof, loof die Vader, Seun en Gees,drie-enig God, met heil'ge vrees.Kom en loof Hom, kom en prys Hom!Halleluja! Halleluja! Halleluja!

Slide 5: 

Lied 200:1 U goedheid, Heer, kan ons nie peil nie -wie word daardeur nie diep getref!Niks anders bring vir ons die heil nie -ons wil ons hart tot U verhef.

Slide 6: 

L 200:1 (vervolg) Aan U alleen ons dank en ere -U wat ons in U liefde lei.U sal ons nooit vergeet nie, Here -U wil ons in U waarheid lei.

Slide 7: 

L 200:2 U is die Heer wat ons gemaak het,voor U kom ons, U skepsels, staan;U is die Heer wat steeds gewaak het,deur wie ons gans en al bestaan.U bring in ons gemoed die vrede,U sterk ons gees met nuwe krag;U gee U lig ook oor ons rede -dis U van wie ons heil verwag.

Slide 8: 

L 200:3 Sou ek, o Heer, U nie vereer nie,sou ek U goedheid nie verstaan?Sou U my raad gee, ek nie leer nie,die weg wat U my wys nie gaan?Nee, Heer, U rig my wil en strewe;U Woord bly my gedurig by.Vul met U liefde ook my leweom my in alles U te wy.

Slide 9: 

Psalm 23:1 Net soos 'n herder uittrek met sy skapeen hul laat neerlê in die veld van milde groen,met sagte hand hul lei langs stille waters -so is die Heer, so het Hy ook aan my gedoen:Hy laaf my siel en lei my swakke skredein vaste spoor van sy geregtighede.

Slide 10: 

Psalm 23:3 U bring vir my die tafel in gereedheid,my hoof druip olie en my beker vloei van wyn,'n bron van goedheid stroom vir my gedurig;dit is my gees 'n vreug, my vyande 'n pyn;dit kroon my lewe met U welbehae;en in U huis, daar bly ek al my dae.

Slide 11: 

Lied 286 Here God van liefde, waar ons ook mag gaan,wil ons in u skadu by U staan.Hoor ons dankgebede, hoor ons loflied stygas ons aan U ons dank betuig.Here, u genade het ons hier behou,in u hand van liefde vasgehou.

Slide 12: 

Lied 286 Moet nooit van ons wyk nie,skenk aan ons U seën, Here,laat ons nooit alleen.Heer Jesus, laat ons nooit alleen,ons wil vir ewig op u almag steun;want elke knie sal buigen elke hart sal juig,Here Jesus, neem ons bede aan.

Slide 13: 

Slide 14: 

Slide 15: 

Lied 163 Soos 'n wildsbok wat smag na water, smag my siel na U, o Heer.U alleen is my hartsverlangeen ek bring aan U die eer.

Slide 16: 

Lied 163 (vervolg) U alleen is my bron van krag; in U teenwoordigheid wil ek nou wag.U alleen is my hartsverlangeen ek bring aan U die eer.

Slide 17: 

Lied 163 Soos 'n wildsbok wat smag na water, smag my siel na U, o Heer.U alleen is my hartsverlangeen ek bring aan U die eer.

Slide 18: 

Lied 163 (vervolg) U alleen is my bron van krag; in U teenwoordigheid wil ek nou wag.U alleen is my hartsverlangeen ek bring aan U die eer.

Sabbat...‘n Dag ...of Iemand? : 

Sabbat...‘n Dag ...of Iemand?

Eksodus 20:8-11 : 

Eksodus 20:8-11 8“Sorg dat jy die sabbatdag heilig hou. 9Ses dae moet jy werk en alles doen wat jy moet, 10maar die sewende dag is die sabbat van die Here jou God. Dan mag jy geen werk doen nie, nie jy of jou seun of jou dogter of die man of vrou wat vir jou werk, of enige dier van jou of die vreemdeling by jou nie. 11Die Here het in ses dae die hemel en alles daarin gemaak, die aarde en alles daarop, die see en alles daarin. Op die sewende dag het Hy gerus, en daarom het die Here dit as gereelde rusdag geheilig.

Deut 5:12-15 : 

Deut 5:12-15 12‘Jy moet die sabbatdag so deurbring dat jy dit heilig hou, soos die Here jou God jou beveel het. 13Ses dae moet jy werk en alles doen wat jy moet, 14maar die sewende dag is die sabbat van die Here jou God. Dan mag jy geen werk doen nie, nie jy of jou seun of jou dogter of die man of vrou wat vir jou werk, of jou bees of jou donkie of enige dier van jou of die vreemdeling by jou nie, sodat jou werksmense kan rus soos jy. 15Jy moet daaraan dink dat jy in Egipte ’n slaaf was en dat die Here jou God jou deur sy groot krag en met magtige dade daaruit bevry het. Daarom het die Here jou God jou beveel om die sabbatdag te onderhou.

Hebreërs 4:7-10 : 

Hebreërs 4:7-10 7God het immers weer 'n dag bepaal, naamlik "vandag", wanneer Hy, soos reeds voorheen aangehaal, soveel later by monde van Dawid sê: "Vandag, as julle sy stem hoor, moet julle nie hardkoppig wees nie."8As Josua hulle in die rus laat ingaan het, sou God nie daarná nog van 'n ander dag gepraat het nie.9 Daar wag dus nog steeds 'n sabbatsrus vir die volk van God,10 want elkeen wat in die rus van God ingaan, rus van sy werk, net soos God van Syne.

Liefdegawe: Diakonale inrigtingsGeen deurkollekte : 

Liefdegawe: Diakonale inrigtingsGeen deurkollekte

Wat gebied God in die vierde gebod ?God wil ten eerste dat die Woordbediening en die skole in stand gehou word. Ook moet ek veral op die rusdag ywerig met die gemeente van God saamkom om die Woord van God te hoor, die sakramente te gebruik, die Here openlik aan te roep en die Christelike liefdegawes te gee. Ten tweede moet ek elke dag van my lewe van my bose werke rus en die Here deur sy Gees in my laat werk. So begin ek die ewige sabbat reeds in hierdie lewe. : 

Wat gebied God in die vierde gebod ?God wil ten eerste dat die Woordbediening en die skole in stand gehou word. Ook moet ek veral op die rusdag ywerig met die gemeente van God saamkom om die Woord van God te hoor, die sakramente te gebruik, die Here openlik aan te roep en die Christelike liefdegawes te gee. Ten tweede moet ek elke dag van my lewe van my bose werke rus en die Here deur sy Gees in my laat werk. So begin ek die ewige sabbat reeds in hierdie lewe.

Slide 28: 

Lied 269:1 God bly met ons, waar ons ook mag gaan.Mag sy Gees ons lei en heiligen ons altyddeur beveilig.God bly met ons, waar ons ook mag gaan.

Lied 269:2 : 

Lied 269:2 God bly met ons, waar ons ook mag gaan. Deur sy sterke hand behoed Hy, daagliks met Sy manna voed Hy – God bly met ons, waar ons ook mag gaan.

Lied 269:3 : 

Lied 269:3 God bly met ons, waar ons ook mag gaan. As ons struikel, trek die Vader deur Sy liefde ons weer nader – God bly met ons, waar ons ook mag gaan.

Lied 269:4 : 

Lied 269:4 God bly met ons, waar ons ook mag gaan.In gevare, angs en lydingbied Sy almag ons bevryding -God bly met ons, waar ons ook mag gaan.

Slide 32: 

Amen, Amen, Amen