logging in or signing up 2010-05-02 GKL_user Download Post to : URL : Related Presentations : Share Add to Flag Embed Email Send to Blogs and Networks Add to Channel Uploaded from authorPOINT lite Insert YouTube videos in PowerPont slides with aS Desktop Copy embed code: (To copy code, click on the text box) Embed: URL: Thumbnail: WordPress Embed Customize Embed The presentation is successfully added In Your Favorites. Views: 30 Category: Spiritual/ Ins.. License: All Rights Reserved Like it (0) Dislike it (0) Added: May 01, 2010 This Presentation is Public Favorites: 0 Presentation Description Lukas 6:12-36 Comments Posting comment... Premium member Presentation Transcript Slide 2: Lied 164:1 Ons is almal hier tesaam Vergader in Sy Naam verheerlik Hom Tot die dood was Hy getrou en daardeur is ons nou Sy eiendom Slide 3: L 164:1 (vervolg) Laat ons maak soos Hy ons sê Mekaar steeds lief te hê en Hom bo alles eer Loof Hom Christus die Heer. Slide 4: L 164:2 Ons is almal hier tesaam verenig in Sy Naam, verheerlik Hom. Met ons hart en mond en hand, ons kragte en verstand kom loof ons Hom. Hou ons lewend deur U Gees, laat ons U kinders wees en U bo alles eer. Jesus Christus, die Heer. Slide 5: Psalm 33:1 Sing vrolik, hef die stem na bowe;regverdiges, verhef die Heer! Dit pas opregtes God te lowe en uit te jubel tot sy eer.Laat die psalmgesange - stem van sterk verlangeom die Heer te dank -by die smeltend-skone harp- en sitertone,liefde en lof verklank! Slide 6: Ps 33 : 2 Sing nuwe sange, nuutgeboreuit aandrif van die skoonste kuns;trompetgeklank deur tempelkoremoet danksê vir Gods nuwe guns.Wat ons toegeseg is / in Gods Woord wat reg is,het ons hart verbly;en Gods almagsmerke / sien ons op sy werke -waar en reg soos Hy. Slide 7: Ps 33 : 5 Die HEER se woord is skeppingsmagtigwat lewe uit die dood gebied.Hy spreek - dit staan daar lewenskragtig,Hy roep net en dit het geskied.Nasies en tiranne / smee verniet hul plannein die vlam van haat.Hy wat groot van mag is, / weet wat daar bedag isen verbreek hul raad. Slide 8: Lied 219:1 Laat ons sing van ons Verlosser, Hy wat wys hoe liefde lyk. Deur sy kruisdood het die Here self sy hand na ons gereik. Slide 9: Lied 219:1 (vervolg) Sing, o sing van ons Verlosser, aan die kruis het Hy gely. Deur sy dood bring Hy versoening, van ons skuld maak Hy ons vry. Slide 10: Lied 219:2 Laat ons praat met almal om ons oor die hoop wat in ons leef.Jesus Christus het in liefdeal ons sonde ons vergeef.Sing, o sing van ons Verlosser,Hy oorwin die dood en hel.Ons het deel aan sy oorwinning -oral wil ons dit vertel. : Offergawe onder die diens: Minderbevoorregtes By die deure: Bybelverspreiding : Lukas 6:12-19 : Lukas 6:12-19 12In daardie tyd het Jesus uitgegaan na die berg toe om te bid en die hele nag deurgebring in gebed tot God.13Toe dit dag word, het Hy sy dissipels nader geroep en twaalf van hulle uitgekies, wat Hy ook apostels genoem het.14Hulle was Simon, wat Hy ook Petrus genoem het, en sy broer Andreas, Jakobus en Johannes, Filippus en Bartolomeus,15Matteus en Tomas, Jakobus seun van Alfeus, Simon die Seloot, Judas seun van Jakobus,16en Judas Iskariot wat die verraaier geword het. Lukas 6:12-19 : Lukas 6:12-19 17Hy het saam met hulle van die berg afgekom en op 'n gelykte by 'n groot aantal volgelinge gaan staan. Van die hele Joodse land en Jerusalem en van die kusgebied van Tirus en Sidon af was daar 'n menigte mense18wat gekom het om na Hom te luister en van hulle siektes genees te word. Ook dié wat onder onrein geeste gely het, is gesond gemaak. 19Al die mense het Hom probeer aanraak, omdat daar krag van Hom uitgegaan het en Hy almal gesond gemaak het. Lukas 6:20-26 : Lukas 6:20-26 20Jesus het sy dissipels aangekyk en gesê: "Geseënd is julle wat arm is, want aan julle behoort die koninkryk van God. 21 Geseënd is julle wat nou honger het, want julle sal versadig word. Geseënd is julle wat nou huil, want julle sal lag. 22Geseënd is julle wanneer die mense julle haat en julle verstoot en uitskel en julle naam vermy soos iets wat sleg is, alles ter wille van die Seun van die mens. Lukas 6:20-26 : Lukas 6:20-26 23Wees bly op daardie dag en spring rond van vreugde, want vir julle is daar groot beloning in die hemel. Hulle voorvaders het immers met die profete net so gemaak. 24"Maar ellende wag vir julle wat ryk is, want julle het julle lekker lewe al weg. 25Ellende wag vir julle wat julle nou vol eet, want julle sal honger ly. Ellende wag vir julle wat nou lag, want julle sal treur en huil. 26Ellende wag vir julle as al die mense goed van julle praat. Hulle voor vaders het immers met die vals profete net so gemaak." Lukas 6:27-36 : Lukas 6:27-36 27"Maar vir julle wat na My luister, sê Ek: Julle moet julle vyande liefhê; doen goed aan die mense deur wie julle gehaat word;28seën die mense deur wie julle vervloek word; bid vir die mense deur wie julle sleg behandel word.29As iemand jou op die een wang slaan, bied hom ook die ander een aan. En vir iemand wat jou boklere vat, moet jy ook jou onderklere nie weier nie. Lukas 6:27-36 : Lukas 6:27-36 30Aan elkeen wat iets vra, moet jy gee; en as iemand jou goed vat, moet jy dit nie terugeis nie.31Behandel ander mense soos julle self behandel wil word. 32"As julle net dié liefhet wat vir julle liefhet, watter aanspraak op dank het julle dan nog? Ook die sondaars het net dié lief wat vir hulle liefhet.33En as julle goed doen net aan dié wat aan julle goed doen, watter aanspraak op dank het julle dan nog? Die sondaars maak maar net so. Lukas 6:27-36 : Lukas 6:27-36 34En as julle geld leen net aan dié van wie julle hoop om dit terug te kry, watter aanspraak op dank het julle dan nog? Sondaars leen ook aan sondaars, solank hulle maar dieselfde bedrag kan terugkry.35Nee, sonder om iets terug te verwag, moet julle julle vyande liefhê en goed doen en uitleen. Dan sal daar vir julle 'n groot beloning wees: julle sal kinders van die Allerhoogste wees, omdat Hy self goed is vir die ondankbares en slegtes.36Wees barmhartig soos julle Vader barmhartig is." Slide 21: Lied 215:1 Besing die lof van Jesus saam,ook eng'le bring Hom eer.Juig hemel, aarde, roem sy Naamen dien Hom, volg Hom, loof HomChristus is dié Heer! Slide 22: Lied 215:4 Wees, volkere, opreg en wys;besef dat Hy regeer;wil Hom bo alle vorste prysen eer Hom, daagliks, oral -Christus is dié Heer! Slide 23: Lied 215:5 Hy wat as die oorwinnaar staan,kom op die wolke weer.Hef al wat leef jul loflied aanen dien Hom, volg Hom, loof Hom -Christus is dié Heer! Slide 25: AMEN AMEN AMEN You do not have the permission to view this presentation. In order to view it, please contact the author of the presentation.
2010-05-02 GKL_user Download Post to : URL : Related Presentations : Share Add to Flag Embed Email Send to Blogs and Networks Add to Channel Uploaded from authorPOINT lite Insert YouTube videos in PowerPont slides with aS Desktop Copy embed code: (To copy code, click on the text box) Embed: URL: Thumbnail: WordPress Embed Customize Embed The presentation is successfully added In Your Favorites. Views: 30 Category: Spiritual/ Ins.. License: All Rights Reserved Like it (0) Dislike it (0) Added: May 01, 2010 This Presentation is Public Favorites: 0 Presentation Description Lukas 6:12-36 Comments Posting comment... Premium member Presentation Transcript Slide 2: Lied 164:1 Ons is almal hier tesaam Vergader in Sy Naam verheerlik Hom Tot die dood was Hy getrou en daardeur is ons nou Sy eiendom Slide 3: L 164:1 (vervolg) Laat ons maak soos Hy ons sê Mekaar steeds lief te hê en Hom bo alles eer Loof Hom Christus die Heer. Slide 4: L 164:2 Ons is almal hier tesaam verenig in Sy Naam, verheerlik Hom. Met ons hart en mond en hand, ons kragte en verstand kom loof ons Hom. Hou ons lewend deur U Gees, laat ons U kinders wees en U bo alles eer. Jesus Christus, die Heer. Slide 5: Psalm 33:1 Sing vrolik, hef die stem na bowe;regverdiges, verhef die Heer! Dit pas opregtes God te lowe en uit te jubel tot sy eer.Laat die psalmgesange - stem van sterk verlangeom die Heer te dank -by die smeltend-skone harp- en sitertone,liefde en lof verklank! Slide 6: Ps 33 : 2 Sing nuwe sange, nuutgeboreuit aandrif van die skoonste kuns;trompetgeklank deur tempelkoremoet danksê vir Gods nuwe guns.Wat ons toegeseg is / in Gods Woord wat reg is,het ons hart verbly;en Gods almagsmerke / sien ons op sy werke -waar en reg soos Hy. Slide 7: Ps 33 : 5 Die HEER se woord is skeppingsmagtigwat lewe uit die dood gebied.Hy spreek - dit staan daar lewenskragtig,Hy roep net en dit het geskied.Nasies en tiranne / smee verniet hul plannein die vlam van haat.Hy wat groot van mag is, / weet wat daar bedag isen verbreek hul raad. Slide 8: Lied 219:1 Laat ons sing van ons Verlosser, Hy wat wys hoe liefde lyk. Deur sy kruisdood het die Here self sy hand na ons gereik. Slide 9: Lied 219:1 (vervolg) Sing, o sing van ons Verlosser, aan die kruis het Hy gely. Deur sy dood bring Hy versoening, van ons skuld maak Hy ons vry. Slide 10: Lied 219:2 Laat ons praat met almal om ons oor die hoop wat in ons leef.Jesus Christus het in liefdeal ons sonde ons vergeef.Sing, o sing van ons Verlosser,Hy oorwin die dood en hel.Ons het deel aan sy oorwinning -oral wil ons dit vertel. : Offergawe onder die diens: Minderbevoorregtes By die deure: Bybelverspreiding : Lukas 6:12-19 : Lukas 6:12-19 12In daardie tyd het Jesus uitgegaan na die berg toe om te bid en die hele nag deurgebring in gebed tot God.13Toe dit dag word, het Hy sy dissipels nader geroep en twaalf van hulle uitgekies, wat Hy ook apostels genoem het.14Hulle was Simon, wat Hy ook Petrus genoem het, en sy broer Andreas, Jakobus en Johannes, Filippus en Bartolomeus,15Matteus en Tomas, Jakobus seun van Alfeus, Simon die Seloot, Judas seun van Jakobus,16en Judas Iskariot wat die verraaier geword het. Lukas 6:12-19 : Lukas 6:12-19 17Hy het saam met hulle van die berg afgekom en op 'n gelykte by 'n groot aantal volgelinge gaan staan. Van die hele Joodse land en Jerusalem en van die kusgebied van Tirus en Sidon af was daar 'n menigte mense18wat gekom het om na Hom te luister en van hulle siektes genees te word. Ook dié wat onder onrein geeste gely het, is gesond gemaak. 19Al die mense het Hom probeer aanraak, omdat daar krag van Hom uitgegaan het en Hy almal gesond gemaak het. Lukas 6:20-26 : Lukas 6:20-26 20Jesus het sy dissipels aangekyk en gesê: "Geseënd is julle wat arm is, want aan julle behoort die koninkryk van God. 21 Geseënd is julle wat nou honger het, want julle sal versadig word. Geseënd is julle wat nou huil, want julle sal lag. 22Geseënd is julle wanneer die mense julle haat en julle verstoot en uitskel en julle naam vermy soos iets wat sleg is, alles ter wille van die Seun van die mens. Lukas 6:20-26 : Lukas 6:20-26 23Wees bly op daardie dag en spring rond van vreugde, want vir julle is daar groot beloning in die hemel. Hulle voorvaders het immers met die profete net so gemaak. 24"Maar ellende wag vir julle wat ryk is, want julle het julle lekker lewe al weg. 25Ellende wag vir julle wat julle nou vol eet, want julle sal honger ly. Ellende wag vir julle wat nou lag, want julle sal treur en huil. 26Ellende wag vir julle as al die mense goed van julle praat. Hulle voor vaders het immers met die vals profete net so gemaak." Lukas 6:27-36 : Lukas 6:27-36 27"Maar vir julle wat na My luister, sê Ek: Julle moet julle vyande liefhê; doen goed aan die mense deur wie julle gehaat word;28seën die mense deur wie julle vervloek word; bid vir die mense deur wie julle sleg behandel word.29As iemand jou op die een wang slaan, bied hom ook die ander een aan. En vir iemand wat jou boklere vat, moet jy ook jou onderklere nie weier nie. Lukas 6:27-36 : Lukas 6:27-36 30Aan elkeen wat iets vra, moet jy gee; en as iemand jou goed vat, moet jy dit nie terugeis nie.31Behandel ander mense soos julle self behandel wil word. 32"As julle net dié liefhet wat vir julle liefhet, watter aanspraak op dank het julle dan nog? Ook die sondaars het net dié lief wat vir hulle liefhet.33En as julle goed doen net aan dié wat aan julle goed doen, watter aanspraak op dank het julle dan nog? Die sondaars maak maar net so. Lukas 6:27-36 : Lukas 6:27-36 34En as julle geld leen net aan dié van wie julle hoop om dit terug te kry, watter aanspraak op dank het julle dan nog? Sondaars leen ook aan sondaars, solank hulle maar dieselfde bedrag kan terugkry.35Nee, sonder om iets terug te verwag, moet julle julle vyande liefhê en goed doen en uitleen. Dan sal daar vir julle 'n groot beloning wees: julle sal kinders van die Allerhoogste wees, omdat Hy self goed is vir die ondankbares en slegtes.36Wees barmhartig soos julle Vader barmhartig is." Slide 21: Lied 215:1 Besing die lof van Jesus saam,ook eng'le bring Hom eer.Juig hemel, aarde, roem sy Naamen dien Hom, volg Hom, loof HomChristus is dié Heer! Slide 22: Lied 215:4 Wees, volkere, opreg en wys;besef dat Hy regeer;wil Hom bo alle vorste prysen eer Hom, daagliks, oral -Christus is dié Heer! Slide 23: Lied 215:5 Hy wat as die oorwinnaar staan,kom op die wolke weer.Hef al wat leef jul loflied aanen dien Hom, volg Hom, loof Hom -Christus is dié Heer! Slide 25: AMEN AMEN AMEN