logging in or signing up 2010-04-18 GKL_user Download Post to : URL : Related Presentations : Share Add to Flag Embed Email Send to Blogs and Networks Add to Channel Uploaded from authorPOINT lite Insert YouTube videos in PowerPont slides with aS Desktop Copy embed code: (To copy code, click on the text box) Embed: URL: Thumbnail: WordPress Embed Customize Embed The presentation is successfully added In Your Favorites. Views: 36 Category: Spiritual/ Ins.. License: All Rights Reserved Like it (0) Dislike it (0) Added: April 18, 2010 This Presentation is Public Favorites: 0 Presentation Description Openbaring 3: 14-22 en Matt 19:16-30 Comments Posting comment... Premium member Presentation Transcript Slide 2: Lied 514:1 Ek weet vir seker:Jesus is Heer -Hy het my sonde uit liefde vergeef.Ek was verlore, maar is gevind;nou het ek vrede - ek is Gods kind. Slide 3: Lied 514:1 (vervolg) Hy is my leidsman - Hy laat my leef.Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer.Uit sy genade, liefde en trou,weet ons hoe God sy kinders behou. Slide 4: Lied 514 : 2 Lig is sy las en sag is sy juk.Hy gee vermoeides die ware geluk.Selfs as ek struikel, en dit berou -Hy sal vergewe, Hy bly getrou.Hy is my leidsman - Hy laat my leef.Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer.Uit sy genade, liefde en trou,weet ons hoe God sy kinders behou. Slide 5: Lied 471 Soek allereers die koninkryk van God;en sy geregtigheid.wat julle nodig het sal die Vader danvir julle gee uit sy oorvloed.Halleluja!Halleluja!Halleluja!Amen. Amen. (x2) Slide 7: Lied 475:1 Allerhoogste Hemelvader,lofgesange prys u Naam.In ons kerke, in ons huiseloof ons, dank ons U tesaam.Hoor die loflied, vreugde-sange,neem dit aan in Jesus Naam. Slide 8: L 475:2 Werk in u gemeente, HereVader, Seun en Heil'ge Geesreinig ons deur u genade,laat ons offers heilig wees;U is heilig, maak óns heiligdeur die werking van u Gees. Slide 9: Lied 491:1 'k Het Jesus lief, Hy is my lig en krag.Hy sal in nood en angs my nooit verlaat nie.Hy bly my redder al het ek nie raad nie.Hy maak my vry van skuld en sondemag. Slide 10: L 491:2 Hy het ons lief, Hy het ons skuld betaalsodat Gods oordeel ons nie langer tref nie.Sou ons die hart nie tot ons Heer verhef nie?Jesus ons redder het die prys betaal. Slide 11: L 491:3 Hy het ons lief en maak ons harte rein,deur Woord en Gees breek Hy die band van sonde.Ons is nie meer aan kwaad en skuld gebonde,Hy laat sy beeld al meer in ons verskyn. Slide 12: L 491:4 Hom het ek lief, Hy lei my op sy paden rig daarop my kinderlike treë.Hy ken die hindernisse op my weëen voor ek val, het Hy my hand gevat. Slide 13: L 491:5 Verlostes juig en wees in Christus bly,laat ons aanbiddend saam voor Hom vergader.Tree dankbaar singend tot die Here nader wie, wie verdien ons loflied meer as Hy? Slide 14: Lied 602:1 Ek sien 'n nuwe hemel kom,'n aarde nuut en vry.Die see en al wat skei, verdwyn.God self kom by ons bly. Slide 15: L 602:4 “Kyk, Ek maak alles nuut”, sê God “Laat hom wat dors het, kom. En hy sal vind hy is my kind; Ek is ‘n God vir hom!” Slide 16: L 602:5 Oorwinnaars sal ons alles erf en drink uit die fontein van lewenswater, heerlik, rein. En God sal oor ons skyn. Slide 18: Matteus 19:16-30 24 Ek stel dit nog sterker: Dit is makliker vir ’n kameel om deur die oog van ’n naald te kom as vir ’n ryke om in die koninkryk van God te kom.” Slide 19: Matteus 19:16-30 21 Jesus het hom geantwoord: “As jy volmaak wil wees, gaan verkoop jou besittings en gee die geld vir die armes, en jy sal ’n skat in die hemel hê. Kom dan terug en volg My.” 22 Toe die jongman dit hoor, het hy bedruk weggegaan, want hy het baie besittings gehad. 23 Jesus het toe vir sy dissipels gesê: “Dit verseker Ek julle: ’n Ryk mens sal moeilik in die koninkryk van die hemel kom. Slide 20: Matteus 19:16-30 24 Ek stel dit nog sterker: Dit is makliker vir ’n kameel om deur die oog van ’n naald te kom as vir ’n ryke om in die koninkryk van God te kom.” 25 Toe die dissipels dit hoor, het dit hulle geweldig ontstel, en hulle het gesê: “Wie kan dan gered word?” 26 Jesus het reguit na hulle gekyk en gesê: “Vir mense is dit onmoontlik, maar vir God is alles moontlik.” Slide 21: Matteus 19:16-30 27 Toe sê Petrus vir Hom: “Kyk, ons het alles verlaat en U gevolg. Wat sal ons daarvoor kry?” 28 Jesus antwoord hulle: “Dit verseker Ek julle: Wanneer alles nuut gemaak word, as die Seun van die mens op sy koninklike troon sit, sal ook julle wat My gevolg het, op twaalf trone sit en oor die twaalf stamme van Israel regeer. Slide 22: Matteus 19:16-30 29 En elkeen wat ter wille van my Naam afgesien het van huise of broers of susters of vader of moeder of kinders of grond, sal honderd maal soveel ontvang en die ewige lewe as erfenis kry. 30 “Maar baie wat eerste is, sal laaste wees, en wat laaste is, eerste.” Slide 23: Matteus 19:16-30 24 Ek stel dit nog sterker: Dit is makliker vir ’n kameel om deur die oog van ’n naald te kom as vir ’n ryke om in die koninkryk van God te kom.” Slide 25: Openbaring 3:14-22 14 Skrywe aan die leraar van die gemeente in Laodisea: So sê die Amen, die geloofwaardige en ware getuie, Hy deur wie God alles geskep het: 15 Ek weet alles wat julle doen. Ek weet dat julle nie koud is nie, en ook nie warm nie. As julle tog maar koud of warm was! 16 Maar nou, omdat julle LOU is, nie warm nie en ook nie koud nie, gaan Ek julle uit my mond uitspoeg. Slide 26: Openbaring 3:14-22 17 Julle sê: “Ons is ryk, skatryk, en ons het niks meer nodig nie,” en julle weet nie dat julle ellendig en beklaenswaardig is nie, arm, blind en kaal. 18 Daarom raai Ek julle aan om by My goud te koop wat deur vuur gelouter is, sodat julle ryk kan word; en koop wit klere, sodat julle julle kan aantrek en julle skande, julle naaktheid, nie gesien word nie; en koop oogsalf om aan julle oë te smeer, Slide 27: Openbaring 3:14-22 sodat julle kan sien. 19 Ek bestraf en tug elkeen wat Ek liefhet. Laat dit dan vir julle erns wees en bekeer julle. 20 Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek by hom ingaan en saam met hom die feesmaal hou, en hy saam met My. Slide 28: Openbaring 3:14-22 21 Elkeen wat die oorwinning behaal, sal Ek saam met My op my troon laat sit, net soos Ek ook die oorwinning behaal het en saam met my Vader op sy troon gaan sit het. 22 Elkeen wat kan hoor, moet luister na wat die Gees vir die gemeente sê. Slide 29: Openbaring 4:1-4 Ek het gesien daar staan ’n troon in die hemel en op die troon sit daar Iemand. 3 Sy voorkoms was soos opaal en karneool. Om die troon was daar ’n reënboog met die glans van smarag. 4 Reg rondom die troon was daar vier en twintig ander trone, en op die trone het daar vier en twintig ouderlinge gesit. Hulle het wit klere aangehad, en op hulle koppe was daar goue krone. Slide 30: Openbaring 3:14-22 15 Ek weet alles wat julle doen. Ek weet dat julle nie koud is nie, en ook nie warm nie. As julle tog maar koud of warm was! 16 Maar nou, omdat julle LOU is, nie warm nie en ook nie koud nie, gaan Ek julle uit my mond uitspoeg. Slide 32: Buite werking Gebruik asb die toilet Slide 33: Openbaring 3:14-22 15 Ek weet alles wat julle doen. Ek weet dat julle nie koud is nie, en ook nie warm nie. As julle tog maar koud of warm was! 16 Maar nou, omdat julle LOU is, nie warm nie en ook nie koud nie, gaan Ek julle uit my mond uitspoeg. Slide 34: Matteus 19:16-30 27 Toe sê Petrus vir Hom: “Kyk, ons het alles verlaat en U gevolg. Wat sal ons daarvoor kry?” 28 Jesus antwoord hulle: “Dit verseker Ek julle: Wanneer alles nuut gemaak word, as die Seun van die mens op sy koninklike troon sit, sal ook julle wat My gevolg het, op twaalf trone sit en oor die twaalf stamme van Israel regeer. Slide 35: Lied 308:1 Neem my lewe, laat dit, Heer,U gewy wees meer en meer.Laat my hart gedurig juigen van dankbaarheid getuig. Slide 36: L 308:2 Neem my hande, maak hul sterkdiensbaar in u goeie werk.Neem my voete, skoei hul, Heer,met bereidheid tot u eer. Slide 37: L 308:3 Neem my stem en laat my singaan U, Here, hulde bring.Laat my mond dié boodskap dra:Hul sal vind wat na U vra. Slide 38: L 308:4 Neem my goud en silwer, Heerniks noem ek my eie meer.Al my kennis en verstandstel ek in u vaderhand. Slide 39: L 308:5 Maak my hart vir U tot troondeur u Gees wat in my woon.Rig my wil, gevoel en daadaltyd na u wyse raad. Slide 40: Amen, Amen, Amen You do not have the permission to view this presentation. In order to view it, please contact the author of the presentation.
2010-04-18 GKL_user Download Post to : URL : Related Presentations : Share Add to Flag Embed Email Send to Blogs and Networks Add to Channel Uploaded from authorPOINT lite Insert YouTube videos in PowerPont slides with aS Desktop Copy embed code: (To copy code, click on the text box) Embed: URL: Thumbnail: WordPress Embed Customize Embed The presentation is successfully added In Your Favorites. Views: 36 Category: Spiritual/ Ins.. License: All Rights Reserved Like it (0) Dislike it (0) Added: April 18, 2010 This Presentation is Public Favorites: 0 Presentation Description Openbaring 3: 14-22 en Matt 19:16-30 Comments Posting comment... Premium member Presentation Transcript Slide 2: Lied 514:1 Ek weet vir seker:Jesus is Heer -Hy het my sonde uit liefde vergeef.Ek was verlore, maar is gevind;nou het ek vrede - ek is Gods kind. Slide 3: Lied 514:1 (vervolg) Hy is my leidsman - Hy laat my leef.Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer.Uit sy genade, liefde en trou,weet ons hoe God sy kinders behou. Slide 4: Lied 514 : 2 Lig is sy las en sag is sy juk.Hy gee vermoeides die ware geluk.Selfs as ek struikel, en dit berou -Hy sal vergewe, Hy bly getrou.Hy is my leidsman - Hy laat my leef.Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer.Uit sy genade, liefde en trou,weet ons hoe God sy kinders behou. Slide 5: Lied 471 Soek allereers die koninkryk van God;en sy geregtigheid.wat julle nodig het sal die Vader danvir julle gee uit sy oorvloed.Halleluja!Halleluja!Halleluja!Amen. Amen. (x2) Slide 7: Lied 475:1 Allerhoogste Hemelvader,lofgesange prys u Naam.In ons kerke, in ons huiseloof ons, dank ons U tesaam.Hoor die loflied, vreugde-sange,neem dit aan in Jesus Naam. Slide 8: L 475:2 Werk in u gemeente, HereVader, Seun en Heil'ge Geesreinig ons deur u genade,laat ons offers heilig wees;U is heilig, maak óns heiligdeur die werking van u Gees. Slide 9: Lied 491:1 'k Het Jesus lief, Hy is my lig en krag.Hy sal in nood en angs my nooit verlaat nie.Hy bly my redder al het ek nie raad nie.Hy maak my vry van skuld en sondemag. Slide 10: L 491:2 Hy het ons lief, Hy het ons skuld betaalsodat Gods oordeel ons nie langer tref nie.Sou ons die hart nie tot ons Heer verhef nie?Jesus ons redder het die prys betaal. Slide 11: L 491:3 Hy het ons lief en maak ons harte rein,deur Woord en Gees breek Hy die band van sonde.Ons is nie meer aan kwaad en skuld gebonde,Hy laat sy beeld al meer in ons verskyn. Slide 12: L 491:4 Hom het ek lief, Hy lei my op sy paden rig daarop my kinderlike treë.Hy ken die hindernisse op my weëen voor ek val, het Hy my hand gevat. Slide 13: L 491:5 Verlostes juig en wees in Christus bly,laat ons aanbiddend saam voor Hom vergader.Tree dankbaar singend tot die Here nader wie, wie verdien ons loflied meer as Hy? Slide 14: Lied 602:1 Ek sien 'n nuwe hemel kom,'n aarde nuut en vry.Die see en al wat skei, verdwyn.God self kom by ons bly. Slide 15: L 602:4 “Kyk, Ek maak alles nuut”, sê God “Laat hom wat dors het, kom. En hy sal vind hy is my kind; Ek is ‘n God vir hom!” Slide 16: L 602:5 Oorwinnaars sal ons alles erf en drink uit die fontein van lewenswater, heerlik, rein. En God sal oor ons skyn. Slide 18: Matteus 19:16-30 24 Ek stel dit nog sterker: Dit is makliker vir ’n kameel om deur die oog van ’n naald te kom as vir ’n ryke om in die koninkryk van God te kom.” Slide 19: Matteus 19:16-30 21 Jesus het hom geantwoord: “As jy volmaak wil wees, gaan verkoop jou besittings en gee die geld vir die armes, en jy sal ’n skat in die hemel hê. Kom dan terug en volg My.” 22 Toe die jongman dit hoor, het hy bedruk weggegaan, want hy het baie besittings gehad. 23 Jesus het toe vir sy dissipels gesê: “Dit verseker Ek julle: ’n Ryk mens sal moeilik in die koninkryk van die hemel kom. Slide 20: Matteus 19:16-30 24 Ek stel dit nog sterker: Dit is makliker vir ’n kameel om deur die oog van ’n naald te kom as vir ’n ryke om in die koninkryk van God te kom.” 25 Toe die dissipels dit hoor, het dit hulle geweldig ontstel, en hulle het gesê: “Wie kan dan gered word?” 26 Jesus het reguit na hulle gekyk en gesê: “Vir mense is dit onmoontlik, maar vir God is alles moontlik.” Slide 21: Matteus 19:16-30 27 Toe sê Petrus vir Hom: “Kyk, ons het alles verlaat en U gevolg. Wat sal ons daarvoor kry?” 28 Jesus antwoord hulle: “Dit verseker Ek julle: Wanneer alles nuut gemaak word, as die Seun van die mens op sy koninklike troon sit, sal ook julle wat My gevolg het, op twaalf trone sit en oor die twaalf stamme van Israel regeer. Slide 22: Matteus 19:16-30 29 En elkeen wat ter wille van my Naam afgesien het van huise of broers of susters of vader of moeder of kinders of grond, sal honderd maal soveel ontvang en die ewige lewe as erfenis kry. 30 “Maar baie wat eerste is, sal laaste wees, en wat laaste is, eerste.” Slide 23: Matteus 19:16-30 24 Ek stel dit nog sterker: Dit is makliker vir ’n kameel om deur die oog van ’n naald te kom as vir ’n ryke om in die koninkryk van God te kom.” Slide 25: Openbaring 3:14-22 14 Skrywe aan die leraar van die gemeente in Laodisea: So sê die Amen, die geloofwaardige en ware getuie, Hy deur wie God alles geskep het: 15 Ek weet alles wat julle doen. Ek weet dat julle nie koud is nie, en ook nie warm nie. As julle tog maar koud of warm was! 16 Maar nou, omdat julle LOU is, nie warm nie en ook nie koud nie, gaan Ek julle uit my mond uitspoeg. Slide 26: Openbaring 3:14-22 17 Julle sê: “Ons is ryk, skatryk, en ons het niks meer nodig nie,” en julle weet nie dat julle ellendig en beklaenswaardig is nie, arm, blind en kaal. 18 Daarom raai Ek julle aan om by My goud te koop wat deur vuur gelouter is, sodat julle ryk kan word; en koop wit klere, sodat julle julle kan aantrek en julle skande, julle naaktheid, nie gesien word nie; en koop oogsalf om aan julle oë te smeer, Slide 27: Openbaring 3:14-22 sodat julle kan sien. 19 Ek bestraf en tug elkeen wat Ek liefhet. Laat dit dan vir julle erns wees en bekeer julle. 20 Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek by hom ingaan en saam met hom die feesmaal hou, en hy saam met My. Slide 28: Openbaring 3:14-22 21 Elkeen wat die oorwinning behaal, sal Ek saam met My op my troon laat sit, net soos Ek ook die oorwinning behaal het en saam met my Vader op sy troon gaan sit het. 22 Elkeen wat kan hoor, moet luister na wat die Gees vir die gemeente sê. Slide 29: Openbaring 4:1-4 Ek het gesien daar staan ’n troon in die hemel en op die troon sit daar Iemand. 3 Sy voorkoms was soos opaal en karneool. Om die troon was daar ’n reënboog met die glans van smarag. 4 Reg rondom die troon was daar vier en twintig ander trone, en op die trone het daar vier en twintig ouderlinge gesit. Hulle het wit klere aangehad, en op hulle koppe was daar goue krone. Slide 30: Openbaring 3:14-22 15 Ek weet alles wat julle doen. Ek weet dat julle nie koud is nie, en ook nie warm nie. As julle tog maar koud of warm was! 16 Maar nou, omdat julle LOU is, nie warm nie en ook nie koud nie, gaan Ek julle uit my mond uitspoeg. Slide 32: Buite werking Gebruik asb die toilet Slide 33: Openbaring 3:14-22 15 Ek weet alles wat julle doen. Ek weet dat julle nie koud is nie, en ook nie warm nie. As julle tog maar koud of warm was! 16 Maar nou, omdat julle LOU is, nie warm nie en ook nie koud nie, gaan Ek julle uit my mond uitspoeg. Slide 34: Matteus 19:16-30 27 Toe sê Petrus vir Hom: “Kyk, ons het alles verlaat en U gevolg. Wat sal ons daarvoor kry?” 28 Jesus antwoord hulle: “Dit verseker Ek julle: Wanneer alles nuut gemaak word, as die Seun van die mens op sy koninklike troon sit, sal ook julle wat My gevolg het, op twaalf trone sit en oor die twaalf stamme van Israel regeer. Slide 35: Lied 308:1 Neem my lewe, laat dit, Heer,U gewy wees meer en meer.Laat my hart gedurig juigen van dankbaarheid getuig. Slide 36: L 308:2 Neem my hande, maak hul sterkdiensbaar in u goeie werk.Neem my voete, skoei hul, Heer,met bereidheid tot u eer. Slide 37: L 308:3 Neem my stem en laat my singaan U, Here, hulde bring.Laat my mond dié boodskap dra:Hul sal vind wat na U vra. Slide 38: L 308:4 Neem my goud en silwer, Heerniks noem ek my eie meer.Al my kennis en verstandstel ek in u vaderhand. Slide 39: L 308:5 Maak my hart vir U tot troondeur u Gees wat in my woon.Rig my wil, gevoel en daadaltyd na u wyse raad. Slide 40: Amen, Amen, Amen