logging in or signing up 2010-04-11 GKL_user Download Post to : URL : Related Presentations : Share Add to Flag Embed Email Send to Blogs and Networks Add to Channel Uploaded from authorPOINT lite Insert YouTube videos in PowerPont slides with aS Desktop Copy embed code: (To copy code, click on the text box) Embed: URL: Thumbnail: WordPress Embed Customize Embed The presentation is successfully added In Your Favorites. Views: 31 Category: Spiritual/ Ins.. License: All Rights Reserved Like it (0) Dislike it (0) Added: April 09, 2010 This Presentation is Public Favorites: 0 Presentation Description Heb 13:20-21 Comments Posting comment... Premium member Presentation Transcript Slide 2: Lied 159:1 God is hier teenwoordig;laat ons biddend nader,hier waar ons voor Hom vergader. Slide 3: L 159:1 (vervolg) God is hier teenwoordig. Heilig is die Here; buig in stilte, Hom ter ere! Wie Hom roem, wie Hom noem Heer en Hemelvader, kom nou almal nader Slide 4: L 159:2 God is hier teenwoordig. Here, gee ons vrede, wees genadig, wil vergewe. Ons is swak en sondig, maar ons lied verkondig: U's die bron van alle lewe. U is Heer, U regeer. Lei ons al ons dae na U welbehae. Slide 5: L 159:3 God is in sy tempel; hemelpoorte bewe, almal buig voor Hom wat lewe! Engele sing: Heilig, heilig is die Here, in die allerhoogste sfere! Uit die stof klink ons lof: Here, God van vrede, hoor ook ons gebede. Slide 6: Lied 190:1 Grote God, aan U die eer!Heerlik is waar U regeer;hemels is u majesteit;heilig u geregtigheid. U wat alles onderhou,U is ewig en getrou. Slide 7: L 190:2 In genade, groot en ryk,bou U, Heer, u koninkryk.Voordat ek kon kies, kon vra,het u Seun my vloek gedra.Ek kon vind: U't my gekryvoor ek nog my skuld bely Slide 8: L 190:3 U, oor alles God en Hoof,open oë van geloofdat ons sien, geen goed of kwaadword aan toeval oorgelaat:Bokant ons begrip, verstand,hou U al wat is in stand. Slide 9: Lied 200:1 U goedheid, Heer, kan ons nie peil nie -wie word daardeur nie diep getref!Niks anders bring vir ons die heil nie -ons wil ons hart tot U verhef. Slide 10: L 200:1 (vervolg) Aan U alleen ons dank en ere -U wat ons in U liefde lei.U sal ons nooit vergeet nie, Here -U wil ons in U waarheid lei. Slide 11: L 200:2 U is die Heer wat ons gemaak het,voor U kom ons, U skepsels, staan;U is die Heer wat steeds gewaak het,deur wie ons gans en al bestaan.U bring in ons gemoed die vrede,U sterk ons gees met nuwe krag;U gee U lig ook oor ons rede -dis U van wie ons heil verwag. Slide 12: L 200:3 Sou ek, o Heer, U nie vereer nie,sou ek U goedheid nie verstaan?Sou U my raad gee, ek nie leer nie,die weg wat U my wys nie gaan?Nee, Heer, U rig my wil en strewe;U Woord bly my gedurig by.Vul met U liefde ook my leweom my in alles U te wy. Slide 13: Lied 464:1 O Heer my God as ek in eerbied wonder En al U werke elke dag aanskou Die son en maan, die aarde, sterre, wolke, Hoe U dit elke dag so onderhou... Slide 14: L 464:1 (vervolg) Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U, hoe groot is U! Want deur die hele skepping klink dit saam Hoe heerlik Heer U grote Naam! Slide 15: L 464:3 U Seun word mens, in ons gebroke wêreld Kom vestig Hy sy koningsheerskappy. Hy maak weer heel wat sonde hier gebreek het. Hy bring weer hoop en redding – ook vir my. Slide 16: L 464:3 (vervolg) Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U, hoe groot is U! Want deur die hele skepping klink dit saam Hoe heerlik Heer U grote Naam! Slide 17: L 464:4 U maak ons deel van al U grootse werke. U laat ons bid, Heer, dat U ryk mag kom. En kom U weer in heerlikheid op wolke, maak U volkome nuut U eiendom. Slide 18: L 464:4 (vervolg) Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U, hoe groot is U! Want deur die hele skepping klink dit saam Hoe heerlik Heer U grote Naam! Slide 19: ROMEINE 12 : 15-19 15 Wees bly saam met dié wat bly is en treur saam met dié wat treur. 16 Wees eensgesind onder mekaar. Moenie hooghartig wees nie, maar skaar julle by die nederiges. Moenie eiewys wees nie. 17 Moenie kwaad met kwaad vergeld nie. Wees goedgesind teenoor alle mense. 18 As dit moontlik is, sover dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense. 19 Moenie self wraak neem nie, geliefdes, maar laat dit oor aan die oordeel van God. Daar staan immers geskrywe: "Dit is my reg om te straf; Ék sal vergeld," sê die Here. Slide 20: MATTEUS 5:21-24 21 "Julle het gehoor dat daar van die ou tyd af aan die mense gesê is: 'Jy mag nie moord pleeg nie;22 Maar Ek sê vir julle: Elkeen wat vir sy broer kwaad is, is al strafbaar voor die regbank. Verder, elkeen wat sy broer uitskel vir 'n gek, is strafbaar voor die Joodse Raad; en wie hom uitskel vir 'n idioot, is strafbaar met die helse vuur. 23 "As jy dus jou gawe na die altaar toe bring en dit jou daar byval dat jou broer iets teen jou het,24 laat staan jou gawe daar by die altaar en gaan maak eers vrede met jou broer en kom dan en bring jou gawe. Slide 21: Lied 260:1 Ek glo vas in God, die Vader,wat almagtig, wys en goed,aarde en hemel eens gemaak het,nog bestuur en trou behoed. Slide 22: L 260:1 vervolg Deur Hom leef, beweeg en is ek,Hy beskik, bestuur my lot;dít vertrou ek aan sy leidingas my Vader en my God. Slide 23: L 260:8 Ek glo aan die skuldvergewingdeur die Heer se midd'laarsbloed;in my eie werk en waardeis geen rus vir my gemoed.Dit is alles net genadedat ek nie verlore gaan;ja, my Vader, ja, ek weet dít:U neem my in Christus aan. Slide 24: L 260:11 Ewig, onbegryplik' Wese,U die Vader, Seun en Gees,Heer, leer my U ken al beter,u gehoorsaam kind te wees.Ons wil sing van al u liefde;in u waarheid wil ons juig.Amen! Blye evangelie!Amen, bly my hart getuig! Slide 25: OFFERGAWE: Minderbevoorregtes BY DIE DEURE: Teologiese Skool Potchefstroom Studentekas Slide 26: HEBREËRS 13:20-21 20 God wat vrede gee, het ons Here Jesus wat deur die bloed van die ewige verbond die groot Herder van sy kudde is, uit die dood teruggebring. 21 Mag dié God julle toerus met alles wat goed is, sodat julle sy wil kan doen. Mag Hy deur Jesus Christus in ons tot stand bring wat vir Hom aanneemlik is. Aan Hom behoort die heerlikheid tot in alle ewigheid! Amen. Slide 27: Lied 585:1 O Jesus, laat ons nooit vergeetdat U wat alles van ons weetsal oordeel oor ons hele lewe.U sien ons hart by elke daad, Slide 28: L 585:1 (vervolg) U ken ons liefde en ons haat,deurskou ons wense en ons strewe.Al wat verborge is, word ligwanneer dit kom voor u gerig. Slide 29: L 585:2 As Middelaar mag ons U sien,al het ons niks van U verdien,U wat ons skuld by God betaal het.Ons mag gelowig op U bou,ons toekoms aan U toevertrou,U wat vir ons die kroon behaal het.Ons kom nie in die oordeel meer -leef uit die vryspraak van ons Heer. Slide 30: L 585:3 So word u wederkoms ons hoop,u liefde sluit die toekoms oop,u Gees herskep ons wil en strewe.Ons oë bly op U gerigvoor Wie die duisternis moet swig -U is die waarheid en die lewe.Ons harte juig: die Heer kom weer!Kom Jesus, ja, kom spoedig, Heer. Slide 31: AMEN X3 You do not have the permission to view this presentation. In order to view it, please contact the author of the presentation.
2010-04-11 GKL_user Download Post to : URL : Related Presentations : Share Add to Flag Embed Email Send to Blogs and Networks Add to Channel Uploaded from authorPOINT lite Insert YouTube videos in PowerPont slides with aS Desktop Copy embed code: (To copy code, click on the text box) Embed: URL: Thumbnail: WordPress Embed Customize Embed The presentation is successfully added In Your Favorites. Views: 31 Category: Spiritual/ Ins.. License: All Rights Reserved Like it (0) Dislike it (0) Added: April 09, 2010 This Presentation is Public Favorites: 0 Presentation Description Heb 13:20-21 Comments Posting comment... Premium member Presentation Transcript Slide 2: Lied 159:1 God is hier teenwoordig;laat ons biddend nader,hier waar ons voor Hom vergader. Slide 3: L 159:1 (vervolg) God is hier teenwoordig. Heilig is die Here; buig in stilte, Hom ter ere! Wie Hom roem, wie Hom noem Heer en Hemelvader, kom nou almal nader Slide 4: L 159:2 God is hier teenwoordig. Here, gee ons vrede, wees genadig, wil vergewe. Ons is swak en sondig, maar ons lied verkondig: U's die bron van alle lewe. U is Heer, U regeer. Lei ons al ons dae na U welbehae. Slide 5: L 159:3 God is in sy tempel; hemelpoorte bewe, almal buig voor Hom wat lewe! Engele sing: Heilig, heilig is die Here, in die allerhoogste sfere! Uit die stof klink ons lof: Here, God van vrede, hoor ook ons gebede. Slide 6: Lied 190:1 Grote God, aan U die eer!Heerlik is waar U regeer;hemels is u majesteit;heilig u geregtigheid. U wat alles onderhou,U is ewig en getrou. Slide 7: L 190:2 In genade, groot en ryk,bou U, Heer, u koninkryk.Voordat ek kon kies, kon vra,het u Seun my vloek gedra.Ek kon vind: U't my gekryvoor ek nog my skuld bely Slide 8: L 190:3 U, oor alles God en Hoof,open oë van geloofdat ons sien, geen goed of kwaadword aan toeval oorgelaat:Bokant ons begrip, verstand,hou U al wat is in stand. Slide 9: Lied 200:1 U goedheid, Heer, kan ons nie peil nie -wie word daardeur nie diep getref!Niks anders bring vir ons die heil nie -ons wil ons hart tot U verhef. Slide 10: L 200:1 (vervolg) Aan U alleen ons dank en ere -U wat ons in U liefde lei.U sal ons nooit vergeet nie, Here -U wil ons in U waarheid lei. Slide 11: L 200:2 U is die Heer wat ons gemaak het,voor U kom ons, U skepsels, staan;U is die Heer wat steeds gewaak het,deur wie ons gans en al bestaan.U bring in ons gemoed die vrede,U sterk ons gees met nuwe krag;U gee U lig ook oor ons rede -dis U van wie ons heil verwag. Slide 12: L 200:3 Sou ek, o Heer, U nie vereer nie,sou ek U goedheid nie verstaan?Sou U my raad gee, ek nie leer nie,die weg wat U my wys nie gaan?Nee, Heer, U rig my wil en strewe;U Woord bly my gedurig by.Vul met U liefde ook my leweom my in alles U te wy. Slide 13: Lied 464:1 O Heer my God as ek in eerbied wonder En al U werke elke dag aanskou Die son en maan, die aarde, sterre, wolke, Hoe U dit elke dag so onderhou... Slide 14: L 464:1 (vervolg) Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U, hoe groot is U! Want deur die hele skepping klink dit saam Hoe heerlik Heer U grote Naam! Slide 15: L 464:3 U Seun word mens, in ons gebroke wêreld Kom vestig Hy sy koningsheerskappy. Hy maak weer heel wat sonde hier gebreek het. Hy bring weer hoop en redding – ook vir my. Slide 16: L 464:3 (vervolg) Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U, hoe groot is U! Want deur die hele skepping klink dit saam Hoe heerlik Heer U grote Naam! Slide 17: L 464:4 U maak ons deel van al U grootse werke. U laat ons bid, Heer, dat U ryk mag kom. En kom U weer in heerlikheid op wolke, maak U volkome nuut U eiendom. Slide 18: L 464:4 (vervolg) Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U, hoe groot is U! Want deur die hele skepping klink dit saam Hoe heerlik Heer U grote Naam! Slide 19: ROMEINE 12 : 15-19 15 Wees bly saam met dié wat bly is en treur saam met dié wat treur. 16 Wees eensgesind onder mekaar. Moenie hooghartig wees nie, maar skaar julle by die nederiges. Moenie eiewys wees nie. 17 Moenie kwaad met kwaad vergeld nie. Wees goedgesind teenoor alle mense. 18 As dit moontlik is, sover dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense. 19 Moenie self wraak neem nie, geliefdes, maar laat dit oor aan die oordeel van God. Daar staan immers geskrywe: "Dit is my reg om te straf; Ék sal vergeld," sê die Here. Slide 20: MATTEUS 5:21-24 21 "Julle het gehoor dat daar van die ou tyd af aan die mense gesê is: 'Jy mag nie moord pleeg nie;22 Maar Ek sê vir julle: Elkeen wat vir sy broer kwaad is, is al strafbaar voor die regbank. Verder, elkeen wat sy broer uitskel vir 'n gek, is strafbaar voor die Joodse Raad; en wie hom uitskel vir 'n idioot, is strafbaar met die helse vuur. 23 "As jy dus jou gawe na die altaar toe bring en dit jou daar byval dat jou broer iets teen jou het,24 laat staan jou gawe daar by die altaar en gaan maak eers vrede met jou broer en kom dan en bring jou gawe. Slide 21: Lied 260:1 Ek glo vas in God, die Vader,wat almagtig, wys en goed,aarde en hemel eens gemaak het,nog bestuur en trou behoed. Slide 22: L 260:1 vervolg Deur Hom leef, beweeg en is ek,Hy beskik, bestuur my lot;dít vertrou ek aan sy leidingas my Vader en my God. Slide 23: L 260:8 Ek glo aan die skuldvergewingdeur die Heer se midd'laarsbloed;in my eie werk en waardeis geen rus vir my gemoed.Dit is alles net genadedat ek nie verlore gaan;ja, my Vader, ja, ek weet dít:U neem my in Christus aan. Slide 24: L 260:11 Ewig, onbegryplik' Wese,U die Vader, Seun en Gees,Heer, leer my U ken al beter,u gehoorsaam kind te wees.Ons wil sing van al u liefde;in u waarheid wil ons juig.Amen! Blye evangelie!Amen, bly my hart getuig! Slide 25: OFFERGAWE: Minderbevoorregtes BY DIE DEURE: Teologiese Skool Potchefstroom Studentekas Slide 26: HEBREËRS 13:20-21 20 God wat vrede gee, het ons Here Jesus wat deur die bloed van die ewige verbond die groot Herder van sy kudde is, uit die dood teruggebring. 21 Mag dié God julle toerus met alles wat goed is, sodat julle sy wil kan doen. Mag Hy deur Jesus Christus in ons tot stand bring wat vir Hom aanneemlik is. Aan Hom behoort die heerlikheid tot in alle ewigheid! Amen. Slide 27: Lied 585:1 O Jesus, laat ons nooit vergeetdat U wat alles van ons weetsal oordeel oor ons hele lewe.U sien ons hart by elke daad, Slide 28: L 585:1 (vervolg) U ken ons liefde en ons haat,deurskou ons wense en ons strewe.Al wat verborge is, word ligwanneer dit kom voor u gerig. Slide 29: L 585:2 As Middelaar mag ons U sien,al het ons niks van U verdien,U wat ons skuld by God betaal het.Ons mag gelowig op U bou,ons toekoms aan U toevertrou,U wat vir ons die kroon behaal het.Ons kom nie in die oordeel meer -leef uit die vryspraak van ons Heer. Slide 30: L 585:3 So word u wederkoms ons hoop,u liefde sluit die toekoms oop,u Gees herskep ons wil en strewe.Ons oë bly op U gerigvoor Wie die duisternis moet swig -U is die waarheid en die lewe.Ons harte juig: die Heer kom weer!Kom Jesus, ja, kom spoedig, Heer. Slide 31: AMEN X3