2010-04-04

Views:
 
     
 

Presentation Description

Psalm 22

Comments

Presentation Transcript

Slide 2: 

Lied 422:1 Die Heer, die Heer het opgestaan!Die Heer het wáárlik opgestaan!Vir sondaars het die Heer gesterf,die lewe deur sy dood verwerf!Oorwinning is vir ons verkryoor sondemag en - heerskappy.

Slide 3: 

L422:2 Die Heer, die Heer het opgestaan!Die Heer het wáárlik opgestaan!Vir sondaars het die Heer gesterf;Die lewe deur sy dood verwerf.Hy het oorwin die dood, die hel.Ons kan dit wêreldwyd vertel!

Slide 4: 

L422:3 Die Heer, die Heer het opgestaan!Die Heer het wáárlik opgestaan!Aan Hom die lof, die roem en eer,Hy laat ons mét Hom triomfeer.Laat ons, o Here, deur u Gees,afhanklik én oorwinnaars wees.

Slide 6: 

Lied 417:1 Jesus, ons eer U, opgestane Heer.Lewensvors en Koning, U het triomfeer!Hoe was U verneder, hoe het U gely;hoe is U verheerlik! U voer heerskappy.Jesus, ons eer U, opgestane Heer.Lewensvors en Koning, U het triomfeer!

Slide 7: 

L 417:2 Jesus, ons eer U, opgestane Heer,omdat U oorwin het, sal ons triomfeer!Hoe was ons gebonde,hoe was ons verkneg.U bevry tot lewe, baan vir ons die weg.Jesus, ons eer U, opgestane Heer,nou het ons ‘n toekoms: lewe by ons Heer!

Slide 8: 

Lied 219:1 Laat ons sing van ons Verlosser, Hy wat wys hoe liefde lyk.Deur sy kruisdood het die Here self sy hand na ons gereik.

Slide 9: 

L 219:1(vervolg) Sing, o sing van ons Verlosser, aan die kruis het Hy gely.Deur sy dood bring Hy versoening,van ons skuld maak Hy ons vry.

Slide 10: 

L 219:2 Laat ons praat met almal om ons oor die hoop wat in ons leef.Jesus Christus het in liefdeal ons sonde ons vergeef.Sing, o sing van ons Verlosser,Hy oorwin die dood en hel.Ons het deel aan sy oorwinning -oral wil ons dit vertel.

Slide 11: 

L 219:3 Laat ons sing oor Hom wat t’rugkeer aan die einde van die tyd:"Bruidegom, die bruid verwag U - altyd tot u lof bereid."Sing, o sing van ons Verlosser, Hy kom t’rug, Hy maak ons nuut -"U, die Heerser oor die wêreld,Seun van God, o hoor ons lied."

Slide 12: 

Lied 411:1 Kom, almal, laat jul stem verrys!Kom, laat ons die Verlosser prys.Halleluja! Halleluja!

Slide 13: 

L 411:1 (vervolg) Die Heer laat duisternis verdwyn:Hy is die lig wat helder skyn; Loof die Here, gee Hom ere.Halleluja! Halleluja! Halleluja!

Slide 14: 

L 411:2 Loof Hom wat die oorwinnaar isoor magte van die duisternis.Halleluja! Halleluja!Hy gee die gawe van sy Gees,stuur Hom om ons tot troos te wees.Loof die Here, gee Hom ere.Halleluja! Halleluja! Halleluja!

Slide 15: 

L 411:3 Prys almal die verrese Heer;Hy kom op wolke eenmaal weerHalleluja! Halleluja!Sou son en maan en sterre swig,God bly in ewigheid die lig.Loof die Here, gee Hom ere.Halleluja! Halleluja! Halleluja!

Slide 16: 

“My God, my God, waarom het U my verlaat!”

Slide 18: 

“My God, my God, waarom het U my verlaat!” Psalm 22:2

Slide 19: 

Reis van Ps 22 – 23 Reis van Luk 19 na Openb 19 My eie reis na Jerusalem

Slide 20: 

“My God, my God, waarom het U my verlaat!” Psalm 22:2 (Matt 27:46)

Slide 21: 

“Laat dit aan die Here oor! Laat Hy hom red, laat Hy hom bevry as Hy dan so baie van hom hou.” Psalm 22:9 (Matt 27:43)

Slide 22: 

Hulle verdeel my klere onder mekaar en trek lootjies oor my mantel. Psalm 22:19 (Matt 27:35)

Slide 23: 

Reis van Ps 22 – 23 Reis van Luk 19 na Openb 19 My eie reis na Jerusalem

Slide 24: 

Die nood van die hulpelose het Hy nie verontagsaam en gering geskat nie, Hom daarvan nie teruggetrek nie, maar die hulpgeroep na Hom het Hy gehoor. Psalm 22:25

Jesaja 66 (Ps 22:31) : 

22 Soos die nuwe hemel en die nuwe aarde wat Ek gaan maak, in my diens sal staan, sê die Here, so sal julle nageslag en julle roem in my diens staan. Jesaja 66 (Ps 22:31)

Jesaja 66 : 

24 Wanneer hulle uit die stad uitgaan, sal hulle die lyke sien van die mense wat hulle teen My verset het. Die wurms wat aan hulle vreet, sal nie vrek nie, en die vuur waarin hulle brand, sal nie geblus word nie; hulle sal iets afgrysliks wees vir al wat leef. Jesaja 66

Slide 27: 

Openbaring 19:16 (Ps 22:28-29)

Slide 28: 

Reis van Ps 22 – 23 Reis van Luk 19 na Openb 19 My eie reis na Jerusalem

Slide 29: 

Psalm 22:24-27

Slide 30: 

Lied 387:1 O Heer, uit bloed en wonde, uit kruishout haat en hoonblyk duid'lik hoe die sonde die liefde ru beloon!U liefde bring genesing al is met U gespot.U liefde skenk vergewing, en wil versoen met God.

Slide 31: 

L 387:2 Verlate van u vriende,verlate Worstelaar;verlate van die Vader verlate Middelaar!Net pyn en dors en duister is by U in u nood;ontdaan van aardse luister,oorwin U tog die dood!

Slide 32: 

L 387:3 U vasgenaelde hande, u spiesverwonde syspreek wyd oor alle lande:Só moes die Christus ly!Vervloek, om te ontsondig, verlate, om te vind;moes sterf om te verkondig:Deur My word jy Gods kind.

Slide 33: 

L 387:4 Ek dank U, Heer, van hartedat U, Verlosser, Vriend,vir my die bitter smartegely het, onverdiend!Waar ek hier ook mag swerwe,dié troos sal ek behoudat as ek eenmaal sterwe,ek, Heiland, U aanskou.

Slide 34: 

Psalm 22:24-27

Slide 35: 

SB 31:1 Toe sien ek teen die bloue vert''n ruiter op sy haelwit perd;en 't was om Hom stormagtig,want Hy, die ruiter, voer sy stryden oordeel in geregtigheid;sy Naam is: Trou, Waaragtig.

Slide 36: 

SB 31:1 (vervolg) Sy oog is soos 'n vlam van vuur,sy krone skitter in die uurvan langverwagte oorwinning.Sy Naam, diep met sy wese een,deurgrond geen mens, net Hy alleenin held're selfbesinning.

Slide 37: 

Amen, Amen, Amen

Slide 39: 

Psalm 23:1 Net soos 'n herder uittrek met sy skapeen hul laat neerlê in die veld van milde groen,met sagte hand hul lei langs stille waters -so is die Heer, so het Hy ook aan my gedoen:Hy laaf my siel en lei my swakke skredein vaste spoor van sy geregtighede.