logging in or signing up 2010-03-14 GKL_user Download Post to : URL : Related Presentations : Share Add to Flag Embed Email Send to Blogs and Networks Add to Channel Uploaded from authorPOINT lite Insert YouTube videos in PowerPont slides with aS Desktop Copy embed code: (To copy code, click on the text box) Embed: URL: Thumbnail: WordPress Embed Customize Embed The presentation is successfully added In Your Favorites. Views: 37 Category: Spiritual/ Ins.. License: All Rights Reserved Like it (0) Dislike it (0) Added: March 13, 2010 This Presentation is Public Favorites: 0 Presentation Description 1 Joh 4;13-21 Comments Posting comment... Premium member Presentation Transcript Slide 2: Psalm 103:1 God wil ek loof met alles wat in my isek wil Hom prys omdat Hy goed vir my is.Ek sal sy goedheid altyd bly onthou.Hom wil ek prys vir al sy goeie dade -Hy wat vergifnis skenk deur sy genade.Sy Naam is heilig en Hy is getrou. Slide 3: Ps 103:4 Sy liefde, ver bo alle taal verhewe,sal al ons sondes onvergeld vergewe.Hy is onmeetbaar lief vir wie Hom dien,so groot, daar is geenmaatstaf voor te kry nie.Hy sal nie kwaad vir ons vir altyd blynie en sal na ons behoeftes om bly sien Slide 4: Ps 103 : 5 So ver neem Hy ons sondes weg as Vader ons kan met geen beskrywing dit benader.Hy wil ons van ons sondelas genees.Veel hoër reik sy liefde uit in waardeas wat die hemel uitstyg bo die aardevir hulle wat Hom dien en eer en vrees. Slide 5: Lied 184:1 Lofsing die Here, die Ewige, sing tot sy ere! Lofsing die Koning, die Skepper, die Vader, die Here! Loof almal saam - groot is sy heilige Naam! Loof Hom, die Heer van die here! Slide 6: L 184:2 Lofsing die Here wat kunstigu liggaam berei het,Hy is die sterkewat altyd nog by u gebly het;wat in gevaar,hoe groot, hoe dreigend, hoe swaar,oor u sy vleuels gesprei het! Slide 7: L 184:4 Lofsing die Here,ja, almal kom loof nou die Here!Alles wat asem het,hier tot in tydlose sfere!Hy is die Lig;ons oog bly op Hom gerig:Hy is die Heer van die here! Slide 8: Lied 199:1 Loof die Here uit die hemel,loof Hom deur wie ons bestaan;loof Hom eng'le, hemelwesens,loof Hom son en prys Hom maan.Kom en loof Hom, kom en prys Hom,kom en loof die Heer se Naam! Slide 9: L 199:2 Loof die Here alle volke,loof Hom alles wat bestaan;loof Hom weerlig, sneeu en wolke,loof Hom meer en oseaan.Kom en loof Hom, kom en prys Hom,kom en loof die Heer se Naam! Slide 10: L 199:3 Loof Hom konings, alle vorste, almal wat op aard’ regeer; loof Hom kinders, mans en vroue; loof Hom almal, buig jul neer. Kom en loof Hom, kom en prys Hom, roem sy Naam, kom loof die Heer! Slide 11: Lied 245:1 Ek wat vergifnis, Heer, ontvang het,sing dankbaar my verlossingslied.U weet hoe ek na U verlang hetU het U guns my aangebied. Slide 12: L 245:1 (vervolg) Ek loof en prys U deurentyd,ek loof en prys U deurentyden roem U groot barmhartigheid,en roem U groot barmhartigheid. Slide 13: L 245:2 Ek was verlore in my sondeen van die goeie weg vervreem.Tog doen die Heer aan my die wonderom my as kind terug te neem.Ek loof en prys U deurentyd, (2x)en roem U groot barmhartigheid, (2x) Slide 14: L 245:3 O God wat ryk is aan ontferming,weerhou genade nooit van my,maar hou my steeds in u beskermingby U sal ek vir altyd bly!Ek loof en prys U deurentyd, (2x)en roem U groot barmhartigheid, (2x) Slide 15: 13Hiéraan weet ons dat ons in Hom bly en Hy in ons: Hy het ons sy Gees gegee.14En ons het gesien en is getuie daarvan dat die Vader die Seun as Redder van die wêreld gestuur het.15Wie bely dat Jesus die Seun van God is - God bly in hom en hy in God.16En ons ken die liefde wat God vir ons het, en ons glo daarin. God is liefde; wie in die liefde bly, bly in God en God bly in hom. 17Hiérin het die liefde sy doel volkome met ons bereik: ons het niks te vrees vir die oordeelsdag nie, want in hierdie wêreld lewe ons reeds deur die liefde net soos Jesus. 1 Johannes 4 : 13-21 Slide 16: 18Waar liefde is, is daar geen vrees nie, maar volmaakte liefde verdryf vrees, want vrees verwag straf, en wie nog vrees, het nie volmaakte liefde nie.19Ons het lief omdat God ons eerste liefgehad het.20As iemand sê: "Ek het God lief," en hy haat sy broer, is hy 'n leuenaar; want wie sy broer, wat hy kan sien, nie liefhet nie, kan onmoontlik vir God liefhê, wat hy nie kan sien nie.21En hierdie gebod het ons van Hom gekry: Wie vir God liefhet, moet ook sy broer liefhê Slide 17: 18Waar liefde is, is daar geen vrees nie, maar volmaakte liefde verdryf vrees, want vrees verwag straf, en wie nog vrees, het nie volmaakte liefde nie. Slide 18: Lied 273:1 Laat my met U verenig lewe,U wat die ware wynstok is;u krag gee my voortdurend lewe,bewaar my van verderfenis.Deurstroom, besiel en seën mysodat ek altyd vrugbaar bly. Slide 19: L 273:3 Geen groeikrag kom deur eie strewe,niks kan ek sonder U, o Heer;in u gemeenskap bloei my leween word die lewensvolheid meer.Ek wil aan U verbonde bly -bly U, o Here, steeds in my. Slide 20: L 273:4 Nee, Heer, van U wil ek nie skei nie,U wat die ware wynstok is.As ek nie in u liefde bly nie,is ek ‘n loot wat vrugloos is.Gee dat ek altyd vrugbaar blyen U verheerlik word in my. Slide 21: . Amen, Amen, Amen You do not have the permission to view this presentation. In order to view it, please contact the author of the presentation.
2010-03-14 GKL_user Download Post to : URL : Related Presentations : Share Add to Flag Embed Email Send to Blogs and Networks Add to Channel Uploaded from authorPOINT lite Insert YouTube videos in PowerPont slides with aS Desktop Copy embed code: (To copy code, click on the text box) Embed: URL: Thumbnail: WordPress Embed Customize Embed The presentation is successfully added In Your Favorites. Views: 37 Category: Spiritual/ Ins.. License: All Rights Reserved Like it (0) Dislike it (0) Added: March 13, 2010 This Presentation is Public Favorites: 0 Presentation Description 1 Joh 4;13-21 Comments Posting comment... Premium member Presentation Transcript Slide 2: Psalm 103:1 God wil ek loof met alles wat in my isek wil Hom prys omdat Hy goed vir my is.Ek sal sy goedheid altyd bly onthou.Hom wil ek prys vir al sy goeie dade -Hy wat vergifnis skenk deur sy genade.Sy Naam is heilig en Hy is getrou. Slide 3: Ps 103:4 Sy liefde, ver bo alle taal verhewe,sal al ons sondes onvergeld vergewe.Hy is onmeetbaar lief vir wie Hom dien,so groot, daar is geenmaatstaf voor te kry nie.Hy sal nie kwaad vir ons vir altyd blynie en sal na ons behoeftes om bly sien Slide 4: Ps 103 : 5 So ver neem Hy ons sondes weg as Vader ons kan met geen beskrywing dit benader.Hy wil ons van ons sondelas genees.Veel hoër reik sy liefde uit in waardeas wat die hemel uitstyg bo die aardevir hulle wat Hom dien en eer en vrees. Slide 5: Lied 184:1 Lofsing die Here, die Ewige, sing tot sy ere! Lofsing die Koning, die Skepper, die Vader, die Here! Loof almal saam - groot is sy heilige Naam! Loof Hom, die Heer van die here! Slide 6: L 184:2 Lofsing die Here wat kunstigu liggaam berei het,Hy is die sterkewat altyd nog by u gebly het;wat in gevaar,hoe groot, hoe dreigend, hoe swaar,oor u sy vleuels gesprei het! Slide 7: L 184:4 Lofsing die Here,ja, almal kom loof nou die Here!Alles wat asem het,hier tot in tydlose sfere!Hy is die Lig;ons oog bly op Hom gerig:Hy is die Heer van die here! Slide 8: Lied 199:1 Loof die Here uit die hemel,loof Hom deur wie ons bestaan;loof Hom eng'le, hemelwesens,loof Hom son en prys Hom maan.Kom en loof Hom, kom en prys Hom,kom en loof die Heer se Naam! Slide 9: L 199:2 Loof die Here alle volke,loof Hom alles wat bestaan;loof Hom weerlig, sneeu en wolke,loof Hom meer en oseaan.Kom en loof Hom, kom en prys Hom,kom en loof die Heer se Naam! Slide 10: L 199:3 Loof Hom konings, alle vorste, almal wat op aard’ regeer; loof Hom kinders, mans en vroue; loof Hom almal, buig jul neer. Kom en loof Hom, kom en prys Hom, roem sy Naam, kom loof die Heer! Slide 11: Lied 245:1 Ek wat vergifnis, Heer, ontvang het,sing dankbaar my verlossingslied.U weet hoe ek na U verlang hetU het U guns my aangebied. Slide 12: L 245:1 (vervolg) Ek loof en prys U deurentyd,ek loof en prys U deurentyden roem U groot barmhartigheid,en roem U groot barmhartigheid. Slide 13: L 245:2 Ek was verlore in my sondeen van die goeie weg vervreem.Tog doen die Heer aan my die wonderom my as kind terug te neem.Ek loof en prys U deurentyd, (2x)en roem U groot barmhartigheid, (2x) Slide 14: L 245:3 O God wat ryk is aan ontferming,weerhou genade nooit van my,maar hou my steeds in u beskermingby U sal ek vir altyd bly!Ek loof en prys U deurentyd, (2x)en roem U groot barmhartigheid, (2x) Slide 15: 13Hiéraan weet ons dat ons in Hom bly en Hy in ons: Hy het ons sy Gees gegee.14En ons het gesien en is getuie daarvan dat die Vader die Seun as Redder van die wêreld gestuur het.15Wie bely dat Jesus die Seun van God is - God bly in hom en hy in God.16En ons ken die liefde wat God vir ons het, en ons glo daarin. God is liefde; wie in die liefde bly, bly in God en God bly in hom. 17Hiérin het die liefde sy doel volkome met ons bereik: ons het niks te vrees vir die oordeelsdag nie, want in hierdie wêreld lewe ons reeds deur die liefde net soos Jesus. 1 Johannes 4 : 13-21 Slide 16: 18Waar liefde is, is daar geen vrees nie, maar volmaakte liefde verdryf vrees, want vrees verwag straf, en wie nog vrees, het nie volmaakte liefde nie.19Ons het lief omdat God ons eerste liefgehad het.20As iemand sê: "Ek het God lief," en hy haat sy broer, is hy 'n leuenaar; want wie sy broer, wat hy kan sien, nie liefhet nie, kan onmoontlik vir God liefhê, wat hy nie kan sien nie.21En hierdie gebod het ons van Hom gekry: Wie vir God liefhet, moet ook sy broer liefhê Slide 17: 18Waar liefde is, is daar geen vrees nie, maar volmaakte liefde verdryf vrees, want vrees verwag straf, en wie nog vrees, het nie volmaakte liefde nie. Slide 18: Lied 273:1 Laat my met U verenig lewe,U wat die ware wynstok is;u krag gee my voortdurend lewe,bewaar my van verderfenis.Deurstroom, besiel en seën mysodat ek altyd vrugbaar bly. Slide 19: L 273:3 Geen groeikrag kom deur eie strewe,niks kan ek sonder U, o Heer;in u gemeenskap bloei my leween word die lewensvolheid meer.Ek wil aan U verbonde bly -bly U, o Here, steeds in my. Slide 20: L 273:4 Nee, Heer, van U wil ek nie skei nie,U wat die ware wynstok is.As ek nie in u liefde bly nie,is ek ‘n loot wat vrugloos is.Gee dat ek altyd vrugbaar blyen U verheerlik word in my. Slide 21: . Amen, Amen, Amen