Eks 33v14

Views:
 
     
 

Presentation Description

No description available.

Comments

Presentation Transcript

Slide 2: 

Gesinseminaar

Slide 10: 

Daar's vissies in die water, kyk hoe swem hul rond Daar's voeltjies in die lug en daar's diere op die grond

Slide 11: 

Daar's blomme in die velde, daar's riete in die vlei Wie sou die als gemaak het? Die Here ja, dis Hy!

Slide 12: 

Daar's vissies in die water, kyk hoe swem hul rond Daar's voeltjies in die lug en daar's diere op die grond

Slide 13: 

Daar's blomme in die velde, daar's riete in die vlei Wie sou die als gemaak het? Die Here ja, dis Hy!

Slide 14: 

Kyk hoedat die voeltjies vlieg In die veld o so mooi God laat al die voeltjies vlieg, hoog daarbo! Hy doen soveel meer vir my ek sal altyd dankbaar bly En my nie bekommer nie, Hy's by my.

Slide 15: 

Kyk hoedat die lelies groei, in die veld o so mooi God laat al die lelies groei, o so mooi. Hy doen soveel meer vir my ek sal altyd dankbaar bly En my nie bekommer nie, Hy's by my.

Slide 16: 

Lied 168:1 Heilige Jesus, Heer van die here,U is verhoog tot die hemeltroon.Ons bring U ere, Christus, die Here!Met heerlikheid is U gekroon.

Slide 17: 

L 168:3 U is die Alfa, en die Omega.U kom en elkeen sal U kan sien.U is die Eerste. U is die Laaste.Die ganse skepping sal U dien.

Slide 19: 

Lied 200:1 U goedheid, Heer, kan ons nie peil nie -wie word daardeur nie diep getref!Niks anders bring vir ons die heil nie -ons wil ons hart tot U verhef.

Slide 20: 

L 200:1 vervolg Aan U alleen ons dank en ere -U wat ons in u liefde lei.U sal ons nooit vergeet nie, Here -U wil ons in u waarheid lei.

Slide 21: 

L 200:3 Sou ek, o Heer, U nie vereer nie,sou ek u goedheid nie verstaan?Sou U my raad gee, ek nie leer nie,die weg wat U my wys nie gaan?

Slide 22: 

L 200:3 vervolg Nee, Heer, U rig my wil en strewe;u Woord bly my gedurig by.Vul met u liefde ook my leweom my in alles U te wy.

Slide 23: 

Lied 215:1 Besing die lof van Jesus saam,ook eng'le bring Hom eer.Juig hemel, aarde, roem sy Naamen dien Hom, volg Hom, loof HomChristus is dié Heer!

Slide 24: 

L 215:2 O nageslag van Israel,gee u Messias eer;erken Hom as Immanuel,en soek Hom, vind Hom, prys Hom:Christus is dié Heer!

Slide 25: 

L 215:5 Hy wat as die oorwinnaar staan,kom op die wolke weer.Hef al wat leef jul loflied aanen dien Hom, volg Hom, loof Hom -Christus is dié Heer!

Slide 26: 

Lied 334:1 "God is Liefde!" juig ons harte,en bedink wat liefde doen:Dat Hy ons sy Seun gestuur hetom ons sonde te versoen.

Slide 27: 

L 334:2 Hy wat eerste liefgehad het,het in liefde ons vergeef -nou kan ons, uit God gebore,uit dié bron van liefde leef!

Slide 28: 

L 334:3 Deur sy Gees, die wondergawe,laat Hy wederliefde spruit;en dié liefde - wat volmaak is -dryf die vrees en selfsug uit.

Slide 29: 

L 334:4 As die Vader in sy liefdedan die sondaar maak tot kind,mag sy Seun al meer gestaltein ons doen en late vind!

Slide 30: 

Offergawes

Slide 31: 

Gemaak vir Gemors van Gevra na Gemeenskap

Slide 32: 

Eksodus 33

Slide 33: 

Eksodus 33:14-15 14 Toe het die Here gevra: “Moet Ek self saamgaan en vir jou vrede gee?” 15 Toe het Moses vir Hom gesê: “As U nie self saamgaan nie, moet U ons nie van hier af laat wegtrek nie.

Slide 34: 

Gemaak vir Gemors van Gevra na Gemeenskap

Slide 35: 

Gemaak vir Gemeenskap

Slide 36: 

Eksodus 33:14-15 14 Toe het die Here gevra: “Moet Ek self saamgaan en vir jou vrede gee?” 15 Toe het Moses vir Hom gesê: “As U nie self saamgaan nie, moet U ons nie van hier af laat wegtrek nie.

Slide 37: 

Gemors van Gemeenskap

Slide 38: 

Eksodus 33:3 Julle is so ’n moedswillige volk dat Ek nie sal saamtrek na hierdie land wat oorloop van melk en heuning nie, want dan verdelg Ek julle op pad daarheen.”

Slide 39: 

Gevra na Gemeenskap

Slide 40: 

Eksodus 33:12-13 12 Op ’n keer het Moses vir die Here gesê: “Kyk, U beveel my om met hierdie volk te trek, sonder om my mee te deel vir wie U saam met my stuur. Tog het U gesê: ‘Ek ken jou op jou naam; Ek is jou goedgesind.’ 13 As U my dan goedgesind is, maak my u wil bekend, sodat ek U kan leer ken en kan doen wat U verwag. Onthou tog hierdie nasie is u volk.”

Slide 41: 

Eksodus 33:14-15 14 Toe het die Here gevra: “Moet Ek self saamgaan en vir jou vrede gee?” 15 Toe het Moses vir Hom gesê: “As U nie self saamgaan nie, moet U ons nie van hier af laat wegtrek nie.

Slide 42: 

Gemaak vir Gemors van Gevra na Gemeenskap

Slide 43: 

Lied 164:1 Ons is almal hier tesaam,vergader in sy Naam,verheerlik Hom.Tot die dood was Hy getrouen daardeur is ons nou sy eiendom.

Slide 44: 

L 164:1 vervolg Kom ons leef soos wat Hy vraen leer om te verdraen liefde na te streef.Loof Hom, Christus, die Heer.

Slide 45: 

L 164:2 Ons is almal hier tesaam,verenig in sy Naam, verheerlik Hom.Met ons hart en mond en hand,ons kragte en verstand kom loof ons Hom.

Slide 46: 

L 164:2 vervolg Hou ons lewend deur u Gees,laat ons u kinders weesen U bo alles eer.Jesus Christus, die Heer.

Slide 47: 

Amen, Amen, Amen…