logging in or signing up 2009-12-25 GKL_user Download Post to : URL : Related Presentations : Share Add to Flag Embed Email Send to Blogs and Networks Add to Channel Uploaded from authorPOINT lite Insert YouTube videos in PowerPont slides with aS Desktop Copy embed code: (To copy code, click on the text box) Embed: URL: Thumbnail: WordPress Embed Customize Embed The presentation is successfully added In Your Favorites. Views: 28 Category: Spiritual/ Ins.. License: All Rights Reserved Like it (0) Dislike it (0) Added: December 24, 2009 This Presentation is Public Favorites: 0 Presentation Description Gen 17 & Gal 4 Comments Posting comment... Premium member Presentation Transcript Slide 2: Lied 354:1 O Christus, ons verlange,U het ons heil gebring.Sal ooit ons jubelsangeU lof na waarde sing? Slide 3: L 354:1 (vervolg) Vervul in welbehaeons harte met u Gees;skenk ons in hierdie dae'n ware Christusfees. Slide 4: L 354:2 U wat as Hemelkoning in heerlikheid regeer,maak onder mense woning;daal as 'n dienskneg neer -en herders vind 'n Herderoor wie hul dankbaar juig;en wyses vind dié Wysheidvoor wie hul biddend buig. Slide 5: L 354:4 Ek, magteloos gebonde,ek word deur U bevry;ek is bevlek met sonde -U kom en reinig my.Nou leef my dankgebede -nou kan ek sing en dien!Nou kan ek sterf in vrede -ek het my Heer gesien! Slide 7: Lied 364:1 Herders op die ope veldehet dié nag die englekoor,met die blye evangelieuit die hemel aangehoor: Slide 8: L 364:1 (vervolg) Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogste heem'le. Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogste hemele. Slide 9: L 364:2 Met hul harte vol van vreugde praat hul van die Jesuskind: Herder vir die mens op aarde wat verdwaaldes soek en vind. Slide 10: L 364:2 (vervolg) Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogste heem'le. Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogste hemele. Slide 11: Lied 168:1 Heilige Jesus, Heer van die here,U is verhoog tot die hemeltroon.Ons bring U ere, Christus, die Here!Met heerlikheid is U gekroon. Slide 12: L 168:3 U is die Alfa, en die Omega.U kom en elkeen sal U kan sien.U is die Eerste. U is die Laaste.Die ganse skepping sal U dien. Slide 13: Lied 219:1 Laat ons sing van ons Verlosser,Hy wat wys hoe liefde lyk.Deur sy kruisdood het die Hereself Sy hand na ons gereik. Slide 14: L 219:1 (vervolg) Sing, o sing van ons Verlosser,aan die kruis het Hy gely.Deur sy dood bring Hy versoening,van ons skuld maak Hy ons vry. Slide 15: L 219:2 Laat ons praat met almal om ons oor die hoop wat in ons leef.Jesus Christus het in liefdeal ons sonde ons vergeef.Sing, o sing van ons Verlosser,Hy oorwin die dood en hel.Ons het deel aan Sy oorwinning -oral wil ons dit vertel. Slide 16: L 219:3 Laat ons sing oor Hom wat t’rugkeer aan die einde van die tyd:"Bruidegom, die bruid verwag U - altyd tot U lof bereid."Sing, o sing van ons Verlosser, Hy kom t’rug, Hy maak ons nuut -"U, die Heerser oor die wêreld,Seun van God, o hoor ons lied." Slide 18: Lied 169:1 Heilig, heilig, heilig, Heer God AlmagtigGroot is U troon, U is steeds met lig omring!Heilig, heilig, heilig, liefderyk, genadigU troon is steeds met lig en lof omring! Slide 19: L 169:2 Heilig, heilig, heilig,Heerser vir ewig;groot is U NaamU die Vader, Seun en Gees.Grote God, ons eer U,met U hele skepping.U wat in liefde God regverdig is. Slide 20: L 169:3 Heilig, heilig, heilig,Heer, so weldadig,groot is U guns,want U buig U tot ons neer!Heilig, heilig, heilig,magtig en genadig.U wás en ís en sál vir ewig wees. Slide 24: Genesis 12:1-3 1 Die Here het vir Abram gesê: “Trek uit jou land uit, weg van jou mense en jou familie af na die land toe wat Ek vir jou sal aanwys. 2 Ek sal jou ’n groot nasie maak, Ek sal jou seën en jou ’n man van groot betekenis maak, en jy moet tot ’n seën wees. Slide 25: Genesis 12:1-3 3 Ek sal seën wie jou seën, en hom vervloek wat jou vervloek. In jou sal al die volke van die aarde geseën wees.” 4 Abram het toe weggetrek, gehoorsaam aan die woord van die Here, en Lot het saam met hom getrek. Abram was vyf en sewentig toe hy uit Haran weggetrek het. Slide 26: Genesis 13:16 16 Ek sal jou nageslag so baie maak soos die stof van die aarde. As iemand die stof van die aarde kan tel, sal jou nageslag ook getel kan word. Slide 27: Genesis 15:6,18 6 Abram het toe in die Here geglo, en die Here het dit goedgevind dat Abram so volgens die wil van die Here gehandel het...18 Op daardie dag het die Here ’n verbond gesluit met Abram en vir hom gesê: “Aan jou nageslag gee Ek hierdie land ... Slide 28: Genesis 17:1-6 1 Toe Abram nege en negentig jaar oud was, het die Here aan hom verskyn en vir hom gesê: “Ek is God die Almagtige. Lewe naby My en wees opreg! 2 Ek sal my verbond met jou sluit en baie, baie mense uit jou laat voortkom.” 3 Abram het op sy knieë geval, en toe sê God vir hom: Slide 29: Genesis 17:1-6 4 “Dit is my verbond met jou: jy sal die vader wees van ’n menigte nasies; 5 jy sal nie meer Abram genoem word nie, jou naam sal Abraham wees, want Ek maak jou die vader van baie nasies. 6 Ek sal jou baie vrugbaar maak, Ek sal jou tot nasies maak, en konings sal uit jou voortkom. Slide 30: Galasiërs 4:4-7 4 Maar toe die volheid van die tyd gekom het, het God sy Seun uitgestuur, gebore uit ’n vrou, gebore onder die wet, 5 om die wat onder die wet was, los te koop, sodat ons die aanneming tot kinders kan ontvang. Slide 31: Galasiërs 4:4-7 6 En omdat julle kinders is, het God die Gees van sy Seun in julle harte uitgestuur, en Hy roep: Abba, Vader! 7 Daarom is jy nie meer dienskneg nie, maar kind; en as jy kind is, dan ook erfgenaam van God deur Christus. Slide 32: Galasiërs 4:4-7 4 Maar toe die volheid van die tyd gekom het, het God sy Seun uitgestuur, gebore uit ’n vrou, gebore onder die wet, 5 om die wat onder die wet was, los te koop, sodat ons die aanneming tot kinders kan ontvang. Slide 33: Lied 159:1 God is hier teenwoordig;laat ons biddend nader,hier waar ons voor Hom vergader. Slide 34: L 159:1 (vervolg) God is hier teenwoordig Heilig is die Here;buig in stilte, Hom ter ere!Wie Hom roem, wie Hom noemHeer en Hemelvader,kom nou almal nader Slide 35: L 159:2 God is hier teenwoordig.Here, gee ons vrede,wees genadig, wil vergewe.Ons is swak en sondig,maar ons lied verkondig:U's die bron van alle lewe.U is Heer, U regeer.Lei ons al ons dae na U welbehae. Slide 36: Lied 197: 1 Wonderbare Koning, Heerser oor u skepping, ons bring U ons lofgesange. Deur u goedheid, Vader, Slide 37: L 197:1 (vervolg) kan ons tot U nader - U's ons diepste hartsverlange. Laat die lied wat ons bied, opstyg na u woning, wonderbare Koning! Slide 38: L 197:2 Loof Hom, hemelboë! Loof Hom, berge en dale! Daar's geen einde aan sy werke. Loof, my siel, die Here! Bring Hom dank en ere! Slide 39: L 197:2 (vervolg) Hy is die onmeetlik' sterke. Hef omhoog hart en oog! Wie kan ooit op aarde, Heer, U prys na waarde? Slide 40: . Amen, Amen, Amen You do not have the permission to view this presentation. In order to view it, please contact the author of the presentation.
2009-12-25 GKL_user Download Post to : URL : Related Presentations : Share Add to Flag Embed Email Send to Blogs and Networks Add to Channel Uploaded from authorPOINT lite Insert YouTube videos in PowerPont slides with aS Desktop Copy embed code: (To copy code, click on the text box) Embed: URL: Thumbnail: WordPress Embed Customize Embed The presentation is successfully added In Your Favorites. Views: 28 Category: Spiritual/ Ins.. License: All Rights Reserved Like it (0) Dislike it (0) Added: December 24, 2009 This Presentation is Public Favorites: 0 Presentation Description Gen 17 & Gal 4 Comments Posting comment... Premium member Presentation Transcript Slide 2: Lied 354:1 O Christus, ons verlange,U het ons heil gebring.Sal ooit ons jubelsangeU lof na waarde sing? Slide 3: L 354:1 (vervolg) Vervul in welbehaeons harte met u Gees;skenk ons in hierdie dae'n ware Christusfees. Slide 4: L 354:2 U wat as Hemelkoning in heerlikheid regeer,maak onder mense woning;daal as 'n dienskneg neer -en herders vind 'n Herderoor wie hul dankbaar juig;en wyses vind dié Wysheidvoor wie hul biddend buig. Slide 5: L 354:4 Ek, magteloos gebonde,ek word deur U bevry;ek is bevlek met sonde -U kom en reinig my.Nou leef my dankgebede -nou kan ek sing en dien!Nou kan ek sterf in vrede -ek het my Heer gesien! Slide 7: Lied 364:1 Herders op die ope veldehet dié nag die englekoor,met die blye evangelieuit die hemel aangehoor: Slide 8: L 364:1 (vervolg) Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogste heem'le. Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogste hemele. Slide 9: L 364:2 Met hul harte vol van vreugde praat hul van die Jesuskind: Herder vir die mens op aarde wat verdwaaldes soek en vind. Slide 10: L 364:2 (vervolg) Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogste heem'le. Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogste hemele. Slide 11: Lied 168:1 Heilige Jesus, Heer van die here,U is verhoog tot die hemeltroon.Ons bring U ere, Christus, die Here!Met heerlikheid is U gekroon. Slide 12: L 168:3 U is die Alfa, en die Omega.U kom en elkeen sal U kan sien.U is die Eerste. U is die Laaste.Die ganse skepping sal U dien. Slide 13: Lied 219:1 Laat ons sing van ons Verlosser,Hy wat wys hoe liefde lyk.Deur sy kruisdood het die Hereself Sy hand na ons gereik. Slide 14: L 219:1 (vervolg) Sing, o sing van ons Verlosser,aan die kruis het Hy gely.Deur sy dood bring Hy versoening,van ons skuld maak Hy ons vry. Slide 15: L 219:2 Laat ons praat met almal om ons oor die hoop wat in ons leef.Jesus Christus het in liefdeal ons sonde ons vergeef.Sing, o sing van ons Verlosser,Hy oorwin die dood en hel.Ons het deel aan Sy oorwinning -oral wil ons dit vertel. Slide 16: L 219:3 Laat ons sing oor Hom wat t’rugkeer aan die einde van die tyd:"Bruidegom, die bruid verwag U - altyd tot U lof bereid."Sing, o sing van ons Verlosser, Hy kom t’rug, Hy maak ons nuut -"U, die Heerser oor die wêreld,Seun van God, o hoor ons lied." Slide 18: Lied 169:1 Heilig, heilig, heilig, Heer God AlmagtigGroot is U troon, U is steeds met lig omring!Heilig, heilig, heilig, liefderyk, genadigU troon is steeds met lig en lof omring! Slide 19: L 169:2 Heilig, heilig, heilig,Heerser vir ewig;groot is U NaamU die Vader, Seun en Gees.Grote God, ons eer U,met U hele skepping.U wat in liefde God regverdig is. Slide 20: L 169:3 Heilig, heilig, heilig,Heer, so weldadig,groot is U guns,want U buig U tot ons neer!Heilig, heilig, heilig,magtig en genadig.U wás en ís en sál vir ewig wees. Slide 24: Genesis 12:1-3 1 Die Here het vir Abram gesê: “Trek uit jou land uit, weg van jou mense en jou familie af na die land toe wat Ek vir jou sal aanwys. 2 Ek sal jou ’n groot nasie maak, Ek sal jou seën en jou ’n man van groot betekenis maak, en jy moet tot ’n seën wees. Slide 25: Genesis 12:1-3 3 Ek sal seën wie jou seën, en hom vervloek wat jou vervloek. In jou sal al die volke van die aarde geseën wees.” 4 Abram het toe weggetrek, gehoorsaam aan die woord van die Here, en Lot het saam met hom getrek. Abram was vyf en sewentig toe hy uit Haran weggetrek het. Slide 26: Genesis 13:16 16 Ek sal jou nageslag so baie maak soos die stof van die aarde. As iemand die stof van die aarde kan tel, sal jou nageslag ook getel kan word. Slide 27: Genesis 15:6,18 6 Abram het toe in die Here geglo, en die Here het dit goedgevind dat Abram so volgens die wil van die Here gehandel het...18 Op daardie dag het die Here ’n verbond gesluit met Abram en vir hom gesê: “Aan jou nageslag gee Ek hierdie land ... Slide 28: Genesis 17:1-6 1 Toe Abram nege en negentig jaar oud was, het die Here aan hom verskyn en vir hom gesê: “Ek is God die Almagtige. Lewe naby My en wees opreg! 2 Ek sal my verbond met jou sluit en baie, baie mense uit jou laat voortkom.” 3 Abram het op sy knieë geval, en toe sê God vir hom: Slide 29: Genesis 17:1-6 4 “Dit is my verbond met jou: jy sal die vader wees van ’n menigte nasies; 5 jy sal nie meer Abram genoem word nie, jou naam sal Abraham wees, want Ek maak jou die vader van baie nasies. 6 Ek sal jou baie vrugbaar maak, Ek sal jou tot nasies maak, en konings sal uit jou voortkom. Slide 30: Galasiërs 4:4-7 4 Maar toe die volheid van die tyd gekom het, het God sy Seun uitgestuur, gebore uit ’n vrou, gebore onder die wet, 5 om die wat onder die wet was, los te koop, sodat ons die aanneming tot kinders kan ontvang. Slide 31: Galasiërs 4:4-7 6 En omdat julle kinders is, het God die Gees van sy Seun in julle harte uitgestuur, en Hy roep: Abba, Vader! 7 Daarom is jy nie meer dienskneg nie, maar kind; en as jy kind is, dan ook erfgenaam van God deur Christus. Slide 32: Galasiërs 4:4-7 4 Maar toe die volheid van die tyd gekom het, het God sy Seun uitgestuur, gebore uit ’n vrou, gebore onder die wet, 5 om die wat onder die wet was, los te koop, sodat ons die aanneming tot kinders kan ontvang. Slide 33: Lied 159:1 God is hier teenwoordig;laat ons biddend nader,hier waar ons voor Hom vergader. Slide 34: L 159:1 (vervolg) God is hier teenwoordig Heilig is die Here;buig in stilte, Hom ter ere!Wie Hom roem, wie Hom noemHeer en Hemelvader,kom nou almal nader Slide 35: L 159:2 God is hier teenwoordig.Here, gee ons vrede,wees genadig, wil vergewe.Ons is swak en sondig,maar ons lied verkondig:U's die bron van alle lewe.U is Heer, U regeer.Lei ons al ons dae na U welbehae. Slide 36: Lied 197: 1 Wonderbare Koning, Heerser oor u skepping, ons bring U ons lofgesange. Deur u goedheid, Vader, Slide 37: L 197:1 (vervolg) kan ons tot U nader - U's ons diepste hartsverlange. Laat die lied wat ons bied, opstyg na u woning, wonderbare Koning! Slide 38: L 197:2 Loof Hom, hemelboë! Loof Hom, berge en dale! Daar's geen einde aan sy werke. Loof, my siel, die Here! Bring Hom dank en ere! Slide 39: L 197:2 (vervolg) Hy is die onmeetlik' sterke. Hef omhoog hart en oog! Wie kan ooit op aarde, Heer, U prys na waarde? Slide 40: . Amen, Amen, Amen