logging in or signing up 2009-11-01 GKL_user Download Post to : URL : Related Presentations : Share Add to Flag Embed Email Send to Blogs and Networks Add to Channel Uploaded from authorPOINT lite Insert YouTube videos in PowerPont slides with aS Desktop Copy embed code: (To copy code, click on the text box) Embed: URL: Thumbnail: WordPress Embed Customize Embed The presentation is successfully added In Your Favorites. Views: 41 Category: Spiritual/ Ins.. License: All Rights Reserved Like it (0) Dislike it (0) Added: November 01, 2009 This Presentation is Public Favorites: 0 Presentation Description Lukas 7:1-8:3 Comments Posting comment... Premium member Presentation Transcript Slide 2: Psalm 84 : 2 Die mossie vind 'n huis, o HEER,die swaeltjies lê in nessies neer;en ek vind rus by u altare,waar U vir my 'n woning maaken U, my Koning, my bewaak.Gedugte HEER der leërskare,welsalig wie in u paleisU altyddeur mag loof en prys! Slide 3: Psalm 84 : 6 'n Son en skild is onse HEER;Hy sal genade gee en eer,want Hy word nooit sy woord ontrou nie:Hy sal aan almal wat opregHom dien en wandel in sy weg,die goeie nimmermeer onthou nie.Welsalig, HEER, wie op U bou,aan U geheel hom toevertrou. Slide 4: Lied 159 : 1 God is hier teenwoordig;laat ons biddend nader,hier waar ons voor Hom vergader.God is hier teenwoordig.Heilig is die Here;buig in stilte, Hom ter ere!Wie Hom roem, wie Hom noemHeer en Hemelvader,kom nou almal nader! Slide 5: Lied 159 : 2 God is hier teenwoordig.Here, gee ons vrede,wees genadig, wil vergewe.Ons is swak en sondig,maar ons lied verkondig:U's die bron van alle lewe.U is Heer, U regeer.Lei ons al ons dae na u welbehae. Slide 6: Lied 159 : 3 God is in sy tempel;hemelpoorte bewe,almal buig voor Hom wat lewe!Engele sing: Heilig, heilig is die Here,in die allerhoogste sfere!Uit die stof klink ons lof:Here, God van vrede,hoor ook ons gebede. Slide 8: Lied 203 : 1 Loof die Here, al wat lewe,wil Hom dank en hulde bringHy het al ons skuld vergewe;ons 'n nuwe lied laat sing.Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom!Loof die Vader, God en Heer! Slide 9: Lied 203 : 3 Soos 'n vader sorg vir kinders,sorg die Heer vir wie Hom vrees.Hy vergewe hul oortredingsen berei 'n vreugdefees.Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom!Laat ons Hom gehoorsaam wees! Slide 10: Lied 203 : 5 Loof die Here, maan en sterre,waar jul in die wydtes kring.Loof Hom, engele en mense,almal wat sy wil volbring!Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom -o my siel, bly Hom besing! Slide 11: Lied 265 : 1 Enigste Here, enkele Wese,ons glo in U met ons hele hart.Heerlik bely ons, vry-uit getuig ons:U is vir ewig God en Heer. Slide 12: Lied 265 : 2 U, onbegryplik, U is onsienlik,altyd dieselfde, oneindig groot.U is almagtig, wys en regverdig,U is die bron van alle goed. Slide 13: Lied 168 : 3 U is die Alfa, en die Omega.U kom en elkeen sal U kan sien.U is die Eerste. U is die Laaste.Die ganse skepping sal U dien. Slide 15: Lied 442 : 1 Gees van God wat in my woon,breek die Woord vir my.Gees van God wat in my woon,kom en heilig my.Troos my, sterk my, leer my, lei my.Gees van God, kom heilig my -breek die Woord vir my. Slide 16: Lied 442 : 2 Gees van God wat lewend maak,vul my meer en meer.Gees van God wat lewend maak,vorm my tot u eer.Troos my, sterk my, leer my, lei my.Gees van God, vul my al meer -vorm my tot u eer. Slide 18: Psalm 33 : 5 Die HEER se woord is skeppingsmagtigwat lewe uit die dood gebied.Hy spreek - dit staan daar lewenskragtig,Hy roep net en dit het geskied. Slide 19: Nasies en tiranne / smee verniet hul planne in die vlam van haat.Hy wat groot van mag is, / weet wat daar bedag isen verbreek hul raad. Psalm 33 : 5 (Vervolg) Slide 20: Psalm 33 : 6 Die HEER se raad word nooit gekeer nie;dit sal bestaan in ewigheid.Teen sy besluit is geen verweer nie;bestendig duur dit vir altyd. Slide 21: Psalm 33 : 6 (Vervolg) Salig wie tevore / deur Hom is verkore as sy erf en lot;wie so hoog geëer is, / dat dié HEER húl HEER isen dié God húl God. Slide 23: Lukas 7:11 – 8:3 11Kort daarna het Jesus na ’n dorp met die naam Nain gegaan, 12en sy dissipels en ’n hele menigte mense is saam met Hom. Toe Hy naby die ingang van die dorp kom, word daar juis ’n dooie uitgedra om begrawe te word. Hy was die enigste seun van sy ma, en sy was ’n weduwee. Byna die hele dorp se mense was saam met haar. 13Toe die Here haar sien, het Hy haar innig jammer gekry en vir haar gesê: “Moenie huil nie!” Slide 24: Lukas 7:11 – 8:3 14Hy gaan toe nader en vat aan die baar. Die draers gaan staan toe, en Hy sê: “Jongman, Ek sê vir jou, staan op!” 15Die dooie het regop gaan sit en begin praat. En Jesus het hom aan sy ma teruggegee. 16Almal is met ontsag vervul en het God geprys deur te sê: “’n Groot profeet het onder ons opgestaan,” en “God het na sy volk omgesien.” 17Die berig oor wat Hy gedoen het, het deur die hele Joodse land en die omliggende gebied versprei. Slide 25: Lukas 7:11 – 8:3 36Een van die Fariseërs het Hom genooi om by hom te kom eet. Hy het toe in die huis van die Fariseër ingegaan en aan tafel plek ingeneem. 37’n Sekere vrou in die dorp, wat ’n sondige lewe gelei het, het gehoor dat Hy in die Fariseër se huis aan tafel was. Sy bring toe ’n albaste flessie met reukolie 38en gaan staan agter Jesus by sy voete en huil, sodat haar trane op sy voete begin drup het. Daarna het sy sy voete met haar hare afgedroog, hulle gesoen en met die reukolie gesalf. Slide 26: Lukas 7:11 – 8:3 39Toe die Fariseër wat Hom genooi het, dit sien, sê hy by homself: “Hy, as hy ’n profeet was, sou tog geweet het wie en watter soort vrou dit is wat aan hom raak, dat sy ’n sondares is.” 40Maar Jesus spreek hom aan en sê: “Simon, Ek het iets om vir jou te sê.” “Meneer, sê dit maar!” antwoord hy. 41Jesus sê toe. “Twee mense was in die skuld by ’n geldskieter. Die een het vyf honderd rand geskuld en die ander een vyftig. 42Omdat hulle niks gehad het om mee te betaal nie, het hy die skuld vir albei kwytgeskel. Wie van hulle sal hom die meeste liefde bewys?” Slide 27: Lukas 7:11 – 8:3 43Simon antwoord: “Ek veronderstel dié een vir wie hy die meeste kwytgeskel het.” “Jou antwoord is heeltemal reg,” sê Jesus, 44en Hy draai na die vrou toe om en sê verder vir Simon: “Sien jy hierdie vrou? Ek het in jou huis gekom—en jy, water vir my voete het jy My nie gegee nie, maar sy, met haar trane het sy my voete natgemaak en met haar hare het sy dit afgedroog. 45’n Soen het jy My nie gegee nie, maar sy het vandat sy hier ingekom het, nie opgehou om my voete te soen nie. Slide 28: Lukas 7:11 – 8:3 46My kop het jy nie eens met olie gesalf nie; sy het my voete met reukolie gesalf. 47Ek sê vir jou, omdat haar sondes wat baie is, vergewe is, daarom bewys sy baie liefde. Maar hy vir wie min vergewe is, bewys min liefde.” 48En Jesus sê vir haar: “Jou sondes is vergewe.” 49Toe begin dié wat saam aan tafel was, onder mekaar sê: “Wie is hierdie man dat hy selfs sondes vergewe?” 50Maar Jesus sê vir die vrou: “Jou geloof het jou gered. Gaan in vrede.” Slide 29: Lukas 7:11 – 8:3 8 In die tyd wat nou gevolg het, het Jesus die land deurkruis van die een stad en dorp na die ander. Oral het Hy gepreek en die evangelie van die koninkryk van God verkondig. Die twaalf was saam met Hom 2en daarby ’n aantal vroue wat van bose geeste en siektes genees was. Daar was Maria, bekend as Magdalena, uit wie sewe bose geeste uitgegaan het, 3en Johanna die vrou van Gusa, ’n hoë amptenaar van Herodes, en Susanna en baie ander. Hierdie vroue het uit eie middele vir Jesus en die twaalf gesorg. Slide 31: Lied 219 : 1 Laat ons sing van ons Verlosser,Hy wat wys hoe liefde lyk.Deur sy kruisdood het die Hereself sy hand na ons gereik.Sing, o sing van ons Verlosser,aan die kruis het Hy gely.Deur sy dood bring Hy versoening,van ons skuld maak Hy ons vry. Slide 32: Lied 219 : 2 Laat ons praat met almal om ons oor die hoop wat in ons leef.Jesus Christus het in liefdeal ons sonde ons vergeef.Sing, o sing van ons Verlosser,Hy oorwin die dood en hel.Ons het deel aan sy oorwinning -oral wil ons dit vertel. Slide 33: Lied 219 : 3 Laat ons sing oor Hom wat t’rugkeer aan die einde van die tyd:"Bruidegom, die bruid verwag U - altyd tot u lof bereid."Sing, o sing van ons Verlosser, Hy kom t’rug, Hy maak ons nuut -"U, die Heerser oor die wêreld,Seun van God, o hoor ons lied. You do not have the permission to view this presentation. In order to view it, please contact the author of the presentation.
2009-11-01 GKL_user Download Post to : URL : Related Presentations : Share Add to Flag Embed Email Send to Blogs and Networks Add to Channel Uploaded from authorPOINT lite Insert YouTube videos in PowerPont slides with aS Desktop Copy embed code: (To copy code, click on the text box) Embed: URL: Thumbnail: WordPress Embed Customize Embed The presentation is successfully added In Your Favorites. Views: 41 Category: Spiritual/ Ins.. License: All Rights Reserved Like it (0) Dislike it (0) Added: November 01, 2009 This Presentation is Public Favorites: 0 Presentation Description Lukas 7:1-8:3 Comments Posting comment... Premium member Presentation Transcript Slide 2: Psalm 84 : 2 Die mossie vind 'n huis, o HEER,die swaeltjies lê in nessies neer;en ek vind rus by u altare,waar U vir my 'n woning maaken U, my Koning, my bewaak.Gedugte HEER der leërskare,welsalig wie in u paleisU altyddeur mag loof en prys! Slide 3: Psalm 84 : 6 'n Son en skild is onse HEER;Hy sal genade gee en eer,want Hy word nooit sy woord ontrou nie:Hy sal aan almal wat opregHom dien en wandel in sy weg,die goeie nimmermeer onthou nie.Welsalig, HEER, wie op U bou,aan U geheel hom toevertrou. Slide 4: Lied 159 : 1 God is hier teenwoordig;laat ons biddend nader,hier waar ons voor Hom vergader.God is hier teenwoordig.Heilig is die Here;buig in stilte, Hom ter ere!Wie Hom roem, wie Hom noemHeer en Hemelvader,kom nou almal nader! Slide 5: Lied 159 : 2 God is hier teenwoordig.Here, gee ons vrede,wees genadig, wil vergewe.Ons is swak en sondig,maar ons lied verkondig:U's die bron van alle lewe.U is Heer, U regeer.Lei ons al ons dae na u welbehae. Slide 6: Lied 159 : 3 God is in sy tempel;hemelpoorte bewe,almal buig voor Hom wat lewe!Engele sing: Heilig, heilig is die Here,in die allerhoogste sfere!Uit die stof klink ons lof:Here, God van vrede,hoor ook ons gebede. Slide 8: Lied 203 : 1 Loof die Here, al wat lewe,wil Hom dank en hulde bringHy het al ons skuld vergewe;ons 'n nuwe lied laat sing.Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom!Loof die Vader, God en Heer! Slide 9: Lied 203 : 3 Soos 'n vader sorg vir kinders,sorg die Heer vir wie Hom vrees.Hy vergewe hul oortredingsen berei 'n vreugdefees.Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom!Laat ons Hom gehoorsaam wees! Slide 10: Lied 203 : 5 Loof die Here, maan en sterre,waar jul in die wydtes kring.Loof Hom, engele en mense,almal wat sy wil volbring!Loof Hom, prys Hom! Loof en prys Hom -o my siel, bly Hom besing! Slide 11: Lied 265 : 1 Enigste Here, enkele Wese,ons glo in U met ons hele hart.Heerlik bely ons, vry-uit getuig ons:U is vir ewig God en Heer. Slide 12: Lied 265 : 2 U, onbegryplik, U is onsienlik,altyd dieselfde, oneindig groot.U is almagtig, wys en regverdig,U is die bron van alle goed. Slide 13: Lied 168 : 3 U is die Alfa, en die Omega.U kom en elkeen sal U kan sien.U is die Eerste. U is die Laaste.Die ganse skepping sal U dien. Slide 15: Lied 442 : 1 Gees van God wat in my woon,breek die Woord vir my.Gees van God wat in my woon,kom en heilig my.Troos my, sterk my, leer my, lei my.Gees van God, kom heilig my -breek die Woord vir my. Slide 16: Lied 442 : 2 Gees van God wat lewend maak,vul my meer en meer.Gees van God wat lewend maak,vorm my tot u eer.Troos my, sterk my, leer my, lei my.Gees van God, vul my al meer -vorm my tot u eer. Slide 18: Psalm 33 : 5 Die HEER se woord is skeppingsmagtigwat lewe uit die dood gebied.Hy spreek - dit staan daar lewenskragtig,Hy roep net en dit het geskied. Slide 19: Nasies en tiranne / smee verniet hul planne in die vlam van haat.Hy wat groot van mag is, / weet wat daar bedag isen verbreek hul raad. Psalm 33 : 5 (Vervolg) Slide 20: Psalm 33 : 6 Die HEER se raad word nooit gekeer nie;dit sal bestaan in ewigheid.Teen sy besluit is geen verweer nie;bestendig duur dit vir altyd. Slide 21: Psalm 33 : 6 (Vervolg) Salig wie tevore / deur Hom is verkore as sy erf en lot;wie so hoog geëer is, / dat dié HEER húl HEER isen dié God húl God. Slide 23: Lukas 7:11 – 8:3 11Kort daarna het Jesus na ’n dorp met die naam Nain gegaan, 12en sy dissipels en ’n hele menigte mense is saam met Hom. Toe Hy naby die ingang van die dorp kom, word daar juis ’n dooie uitgedra om begrawe te word. Hy was die enigste seun van sy ma, en sy was ’n weduwee. Byna die hele dorp se mense was saam met haar. 13Toe die Here haar sien, het Hy haar innig jammer gekry en vir haar gesê: “Moenie huil nie!” Slide 24: Lukas 7:11 – 8:3 14Hy gaan toe nader en vat aan die baar. Die draers gaan staan toe, en Hy sê: “Jongman, Ek sê vir jou, staan op!” 15Die dooie het regop gaan sit en begin praat. En Jesus het hom aan sy ma teruggegee. 16Almal is met ontsag vervul en het God geprys deur te sê: “’n Groot profeet het onder ons opgestaan,” en “God het na sy volk omgesien.” 17Die berig oor wat Hy gedoen het, het deur die hele Joodse land en die omliggende gebied versprei. Slide 25: Lukas 7:11 – 8:3 36Een van die Fariseërs het Hom genooi om by hom te kom eet. Hy het toe in die huis van die Fariseër ingegaan en aan tafel plek ingeneem. 37’n Sekere vrou in die dorp, wat ’n sondige lewe gelei het, het gehoor dat Hy in die Fariseër se huis aan tafel was. Sy bring toe ’n albaste flessie met reukolie 38en gaan staan agter Jesus by sy voete en huil, sodat haar trane op sy voete begin drup het. Daarna het sy sy voete met haar hare afgedroog, hulle gesoen en met die reukolie gesalf. Slide 26: Lukas 7:11 – 8:3 39Toe die Fariseër wat Hom genooi het, dit sien, sê hy by homself: “Hy, as hy ’n profeet was, sou tog geweet het wie en watter soort vrou dit is wat aan hom raak, dat sy ’n sondares is.” 40Maar Jesus spreek hom aan en sê: “Simon, Ek het iets om vir jou te sê.” “Meneer, sê dit maar!” antwoord hy. 41Jesus sê toe. “Twee mense was in die skuld by ’n geldskieter. Die een het vyf honderd rand geskuld en die ander een vyftig. 42Omdat hulle niks gehad het om mee te betaal nie, het hy die skuld vir albei kwytgeskel. Wie van hulle sal hom die meeste liefde bewys?” Slide 27: Lukas 7:11 – 8:3 43Simon antwoord: “Ek veronderstel dié een vir wie hy die meeste kwytgeskel het.” “Jou antwoord is heeltemal reg,” sê Jesus, 44en Hy draai na die vrou toe om en sê verder vir Simon: “Sien jy hierdie vrou? Ek het in jou huis gekom—en jy, water vir my voete het jy My nie gegee nie, maar sy, met haar trane het sy my voete natgemaak en met haar hare het sy dit afgedroog. 45’n Soen het jy My nie gegee nie, maar sy het vandat sy hier ingekom het, nie opgehou om my voete te soen nie. Slide 28: Lukas 7:11 – 8:3 46My kop het jy nie eens met olie gesalf nie; sy het my voete met reukolie gesalf. 47Ek sê vir jou, omdat haar sondes wat baie is, vergewe is, daarom bewys sy baie liefde. Maar hy vir wie min vergewe is, bewys min liefde.” 48En Jesus sê vir haar: “Jou sondes is vergewe.” 49Toe begin dié wat saam aan tafel was, onder mekaar sê: “Wie is hierdie man dat hy selfs sondes vergewe?” 50Maar Jesus sê vir die vrou: “Jou geloof het jou gered. Gaan in vrede.” Slide 29: Lukas 7:11 – 8:3 8 In die tyd wat nou gevolg het, het Jesus die land deurkruis van die een stad en dorp na die ander. Oral het Hy gepreek en die evangelie van die koninkryk van God verkondig. Die twaalf was saam met Hom 2en daarby ’n aantal vroue wat van bose geeste en siektes genees was. Daar was Maria, bekend as Magdalena, uit wie sewe bose geeste uitgegaan het, 3en Johanna die vrou van Gusa, ’n hoë amptenaar van Herodes, en Susanna en baie ander. Hierdie vroue het uit eie middele vir Jesus en die twaalf gesorg. Slide 31: Lied 219 : 1 Laat ons sing van ons Verlosser,Hy wat wys hoe liefde lyk.Deur sy kruisdood het die Hereself sy hand na ons gereik.Sing, o sing van ons Verlosser,aan die kruis het Hy gely.Deur sy dood bring Hy versoening,van ons skuld maak Hy ons vry. Slide 32: Lied 219 : 2 Laat ons praat met almal om ons oor die hoop wat in ons leef.Jesus Christus het in liefdeal ons sonde ons vergeef.Sing, o sing van ons Verlosser,Hy oorwin die dood en hel.Ons het deel aan sy oorwinning -oral wil ons dit vertel. Slide 33: Lied 219 : 3 Laat ons sing oor Hom wat t’rugkeer aan die einde van die tyd:"Bruidegom, die bruid verwag U - altyd tot u lof bereid."Sing, o sing van ons Verlosser, Hy kom t’rug, Hy maak ons nuut -"U, die Heerser oor die wêreld,Seun van God, o hoor ons lied.