logging in or signing up 2009-10-25 GKL_user Download Post to : URL : Related Presentations : Share Add to Flag Embed Email Send to Blogs and Networks Add to Channel Uploaded from authorPOINT lite Insert YouTube videos in PowerPont slides with aS Desktop Copy embed code: (To copy code, click on the text box) Embed: URL: Thumbnail: WordPress Embed Customize Embed The presentation is successfully added In Your Favorites. Views: 54 Category: Spiritual/ Ins.. License: All Rights Reserved Like it (0) Dislike it (0) Added: October 25, 2009 This Presentation is Public Favorites: 0 Presentation Description Johannes 3 : 31 Comments Posting comment... Premium member Presentation Transcript Lied 477:1 : Lied 477:1 Hou Christus self sy kerk in stand Vergeefs die helse woede As Here aan Gods regterhand Regeer Hy ons ten goede Hy is in alle leed steeds tot ons hulp gereed Bewaak die Christendom En waar die vyand kom stuit Hy die bose woede Lied 477:2 : Lied 477:2 O Christen wat op Hom vertrou u moet geen onheil vrees nie. Sal Hy wat Sy gemeente bou, ons nie ‘n toevlug wees nie? Hy, oor die toekoms Heer, Waak oor Sy Woord en eer – Hy gee geduld in nood En krag en moed in dood. Moet geen bedreiging vrees nie. Slide 4: Lied 214:1 Here, ons sal U loof, u weldade roem. U Naam sal ons eer, almagtige Heer, want U het wonders gedoen. Slide 5: L 214:2 Here, ons sal U loof. U het ons verlos, uit duister bevry; ons harte verbly - dit het u lewe gekos. Slide 6: L 214:3 Here, ons sal U loof, u weldade roem. Dis U wat voorsien, ons wil U graag dien en U ons Vader noem. Slide 7: Lied 504:1 Kom, laat ons saam tot Jesus nader met blye uitsig op ons lot! Hy het die heilsplan van die Vader vir sondaars reeds volbring by God. Lied 504 : 1(Vervolg) : Lied 504 : 1(Vervolg) Sy werk van Goddelike waarde, die eeue deur met hoop verwag, het Hy volbring: Loof, hemel, aarde, loof Hom, die Lam vir ons geslag. Lied 504:4 : Lied 504:4 Soos vas beloof aan voorgeslagtevoldoen U aan die heil'ge reg.Gewillig loop U, as veragte,alleen die donker lydensweg.Alleen drink U die lydensbeker;U dra ons ongeregtigheid.Die vonnis maak ons vryspraak séker -hoe groot is U barmhartigheid! Lied 215:1 : Lied 215:1 Besing die lof van Jesus saam,ook eng'le bring Hom eer.Juig hemel, aarde, roem sy Naamen dien Hom, volg Hom, loof HomChristus is dié Heer! Lied 215:2 : Lied 215:2 O nageslag van Israel,gee u Messias eer;erken Hom as Immanuel,en soek Hom, vind Hom, prys Hom:Christus is dié Heer! Lied 215:3 : Lied 215:3 Verdwaasde mens, aanvaar dit noudat Hy jou heil begeer;bekeer jou, en sy Gees sal joulaat loof en prys en jubelChristus is dié Heer! Lied 215:4 : Lied 215:4 Wees, volkere, opreg en wys;besef dat Hy regeer;wil Hom bo alle vorste prysen eer Hom, daagliks, oral -Christus is dié Heer! Lied 215:5 : Lied 215:5 Hy wat as die oorwinnaar staan,kom op die wolke weer.Hef al wat leef jul loflied aanen dien Hom, volg Hom, loof Hom Christus is dié Heer! Slide 16: Johannes 3:27-28 27 Johannes het hulle geant-woord: “Niemand besit enige bevoegdheid om iets te doen as dit nie uit die hemel aan hom gegee is nie. 28 Julle is self my getuies dat ek gesê het: ‘Ek is nie die Christus nie. Ek is maar net voor Hom uit gestuur.’ Slide 17: Johannes 3:29 Die bruidegom is die een aan wie die bruid behoort; maar die vriend van die bruidegom staan en luister of hy kom en is baie bly wanneer hy die stem van die bruidegom hoor. Daarom is ek nou met blydskap vervul. Slide 18: Johannes 3:30 Hy moet meer word en ek minder. Slide 19: Johannes 3:31 31 “Hy wat van bo af kom, is bo almal; hy wat van die aarde is, hoort by die aarde en praat die taal van die aarde. Hy wat uit die hemel kom, is bo almal. Slide 20: Johannes 3:32-33 32 Wat Hy gesien en gehoor het, dit getuig Hy, en tog aanvaar niemand sy getuienis nie. 33 Wie sy getuienis aanvaar het, het daardeur bevestig dat God geloofwaardig is. Slide 21: Johannes 3:34-35 34 God het Hom immers gestuur, en Hy spreek die woorde van God, want God gee Hom sy Gees sonder enige beperking. 35 Die Vader het die Seun lief en het alles in sy hand gegee. Slide 22: Johannes 3:36 36 Wie in die Seun glo, het die ewige lewe; wie egter aan die Seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie sien nie, maar die straf van God bly op hom.” Psalm 86:6 : Psalm 86:6 Leer my na U wil te handel ‘k sal dan in U waarheid wandel; neig my hart en voeg dit saam tot die vrese van U Naam. Heer, ek hef my hart na bowe, nuwe sangstem sal U lowe, nuwe dank sal voor U rys ‘k sal U Naam vir ewig prys Lied 431:1 : Lied 431:1 O Gees van Vader en van Seun,ons voorspraak, leidsman, krag en steun,U vul ons diepste hartsverlange:U kom ons in die waarheid lei;U leer ons bid, kom by ons bly -U loof ons met ons lofgesange!Wil steeds die goeie in ons werk,bewaar, vermeerder en versterk. Lied 431:2 : Lied 431:2 U maak die Skrifte vir ons oop;bekeerdes, deur die Gees gedoop,ontvang met blydskap skuldvergewing.Verlos, na liggaam en na gees,deel hul vol vreugde in die fees.God gee ‘n nuwe heilsbedeling!Saam breek ons brood, één in gebed,saam loof ons God wat ons kom red. Slide 26: AMEN AMEN AMEN You do not have the permission to view this presentation. In order to view it, please contact the author of the presentation.
2009-10-25 GKL_user Download Post to : URL : Related Presentations : Share Add to Flag Embed Email Send to Blogs and Networks Add to Channel Uploaded from authorPOINT lite Insert YouTube videos in PowerPont slides with aS Desktop Copy embed code: (To copy code, click on the text box) Embed: URL: Thumbnail: WordPress Embed Customize Embed The presentation is successfully added In Your Favorites. Views: 54 Category: Spiritual/ Ins.. License: All Rights Reserved Like it (0) Dislike it (0) Added: October 25, 2009 This Presentation is Public Favorites: 0 Presentation Description Johannes 3 : 31 Comments Posting comment... Premium member Presentation Transcript Lied 477:1 : Lied 477:1 Hou Christus self sy kerk in stand Vergeefs die helse woede As Here aan Gods regterhand Regeer Hy ons ten goede Hy is in alle leed steeds tot ons hulp gereed Bewaak die Christendom En waar die vyand kom stuit Hy die bose woede Lied 477:2 : Lied 477:2 O Christen wat op Hom vertrou u moet geen onheil vrees nie. Sal Hy wat Sy gemeente bou, ons nie ‘n toevlug wees nie? Hy, oor die toekoms Heer, Waak oor Sy Woord en eer – Hy gee geduld in nood En krag en moed in dood. Moet geen bedreiging vrees nie. Slide 4: Lied 214:1 Here, ons sal U loof, u weldade roem. U Naam sal ons eer, almagtige Heer, want U het wonders gedoen. Slide 5: L 214:2 Here, ons sal U loof. U het ons verlos, uit duister bevry; ons harte verbly - dit het u lewe gekos. Slide 6: L 214:3 Here, ons sal U loof, u weldade roem. Dis U wat voorsien, ons wil U graag dien en U ons Vader noem. Slide 7: Lied 504:1 Kom, laat ons saam tot Jesus nader met blye uitsig op ons lot! Hy het die heilsplan van die Vader vir sondaars reeds volbring by God. Lied 504 : 1(Vervolg) : Lied 504 : 1(Vervolg) Sy werk van Goddelike waarde, die eeue deur met hoop verwag, het Hy volbring: Loof, hemel, aarde, loof Hom, die Lam vir ons geslag. Lied 504:4 : Lied 504:4 Soos vas beloof aan voorgeslagtevoldoen U aan die heil'ge reg.Gewillig loop U, as veragte,alleen die donker lydensweg.Alleen drink U die lydensbeker;U dra ons ongeregtigheid.Die vonnis maak ons vryspraak séker -hoe groot is U barmhartigheid! Lied 215:1 : Lied 215:1 Besing die lof van Jesus saam,ook eng'le bring Hom eer.Juig hemel, aarde, roem sy Naamen dien Hom, volg Hom, loof HomChristus is dié Heer! Lied 215:2 : Lied 215:2 O nageslag van Israel,gee u Messias eer;erken Hom as Immanuel,en soek Hom, vind Hom, prys Hom:Christus is dié Heer! Lied 215:3 : Lied 215:3 Verdwaasde mens, aanvaar dit noudat Hy jou heil begeer;bekeer jou, en sy Gees sal joulaat loof en prys en jubelChristus is dié Heer! Lied 215:4 : Lied 215:4 Wees, volkere, opreg en wys;besef dat Hy regeer;wil Hom bo alle vorste prysen eer Hom, daagliks, oral -Christus is dié Heer! Lied 215:5 : Lied 215:5 Hy wat as die oorwinnaar staan,kom op die wolke weer.Hef al wat leef jul loflied aanen dien Hom, volg Hom, loof Hom Christus is dié Heer! Slide 16: Johannes 3:27-28 27 Johannes het hulle geant-woord: “Niemand besit enige bevoegdheid om iets te doen as dit nie uit die hemel aan hom gegee is nie. 28 Julle is self my getuies dat ek gesê het: ‘Ek is nie die Christus nie. Ek is maar net voor Hom uit gestuur.’ Slide 17: Johannes 3:29 Die bruidegom is die een aan wie die bruid behoort; maar die vriend van die bruidegom staan en luister of hy kom en is baie bly wanneer hy die stem van die bruidegom hoor. Daarom is ek nou met blydskap vervul. Slide 18: Johannes 3:30 Hy moet meer word en ek minder. Slide 19: Johannes 3:31 31 “Hy wat van bo af kom, is bo almal; hy wat van die aarde is, hoort by die aarde en praat die taal van die aarde. Hy wat uit die hemel kom, is bo almal. Slide 20: Johannes 3:32-33 32 Wat Hy gesien en gehoor het, dit getuig Hy, en tog aanvaar niemand sy getuienis nie. 33 Wie sy getuienis aanvaar het, het daardeur bevestig dat God geloofwaardig is. Slide 21: Johannes 3:34-35 34 God het Hom immers gestuur, en Hy spreek die woorde van God, want God gee Hom sy Gees sonder enige beperking. 35 Die Vader het die Seun lief en het alles in sy hand gegee. Slide 22: Johannes 3:36 36 Wie in die Seun glo, het die ewige lewe; wie egter aan die Seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie sien nie, maar die straf van God bly op hom.” Psalm 86:6 : Psalm 86:6 Leer my na U wil te handel ‘k sal dan in U waarheid wandel; neig my hart en voeg dit saam tot die vrese van U Naam. Heer, ek hef my hart na bowe, nuwe sangstem sal U lowe, nuwe dank sal voor U rys ‘k sal U Naam vir ewig prys Lied 431:1 : Lied 431:1 O Gees van Vader en van Seun,ons voorspraak, leidsman, krag en steun,U vul ons diepste hartsverlange:U kom ons in die waarheid lei;U leer ons bid, kom by ons bly -U loof ons met ons lofgesange!Wil steeds die goeie in ons werk,bewaar, vermeerder en versterk. Lied 431:2 : Lied 431:2 U maak die Skrifte vir ons oop;bekeerdes, deur die Gees gedoop,ontvang met blydskap skuldvergewing.Verlos, na liggaam en na gees,deel hul vol vreugde in die fees.God gee ‘n nuwe heilsbedeling!Saam breek ons brood, één in gebed,saam loof ons God wat ons kom red. Slide 26: AMEN AMEN AMEN