2009-08-30

Views:
 
     
 

Presentation Description

1 Petrus 1 : 3-12

Comments

Presentation Transcript

Slide 2: 

Lied 422:1 Die Heer, die Heer het opgestaan!Die Heer het wáárlik opgestaan!Vir sondaars het die Heer gesterf,die lewe deur sy dood verwerf!

Slide 3: 

L 422:1 (vervolg) Oorwinning is vir ons verkryoor sondemag en - heerskappy.

Slide 4: 

L 422:2 Die Heer, die Heer het opgestaan!Die Heer het wáárlik opgestaan!Vir sondaars het die Heer gesterf;Die lewe deur sy dood verwerf.Hy het oorwin die dood, die hel.Ons kan dit wêreldwyd vertel!

Slide 5: 

L 422:3 Die Heer, die Heer het opgestaan!Die Heer het wáárlik opgestaan!Aan Hom die lof, die roem en eer,Hy laat ons mét Hom triomfeer.Laat ons, o Here, deur u Gees,afhanklik én oorwinnaars wees.

Slide 6: 

Lied 573:2 Jesus Christus het gesterwehet verrys, verrys vir my;Hy't sy vrede my laat erwe,deur sy offer is ek vry.

Slide 7: 

L 573:2 (vervolg) Hy wat intree by die Vadertrek my in sy liefde nader;in ontferming oor my lotstaan Hy in my plek voor God.

Slide 8: 

L 573:3 Wat my tref in dood of lewe;watter teenspoed op my wag,Jesus sal my nooit begewe –is ek swak, by Hom is krag.

Slide 9: 

L 573:3 (vervolg) Niks wat ek op aarde ly niekan my van sy liefde skei nie:Hoogte, diepte, vreugde, rou –niks ontruk my aan Gods trou!

Slide 10: 

Lied 486:1 Bring aan die volke die boodskapvan hoop en bevryding!So sê die Here,verkondig al verder die tyding:

Slide 11: 

L 486:1 (vervolg) "Daar is my kneg!Hy bring aan nasies die reg –volg Hom getrou in sy leiding."

Slide 12: 

L 486:2 Hy, die geliefde,die enigste daartoe verkore,ly vir ons sonde en red ons,in sonde verlore.

Slide 13: 

L 486:2 (vervolg) Die Kind word Kneg!Hy neem ons sondeskuld wegons word in Hom weergebore.

Slide 14: 

L 486:4 As Hy ons roep tot sy diens -hoe sal ons dit mag weier?Hy is almagtig, genadig,die troue bevryder.

Slide 15: 

L 486:4 (vervolg) Christus gee krag,klee ons met koningsgesag -Hy is ons Koning en Leier.

Slide 17: 

Lied 442:1 Gees van God wat in my woon,breek die Woord vir my.Gees van God wat in my woon,kom en heilig my.

Slide 18: 

L 442:1 (vervolg) Troos my, sterk my, leer my, lei my.Gees van God, kom heilig my -breek die Woord vir my.

Slide 19: 

L 442:2 Gees van God wat lewend maak,vul my meer en meer.Gees van God wat lewend maak,vorm my tot u eer.

Slide 20: 

L 442:2 (vervolg) Troos my, sterk my, leer my, lei my.Gees van God, vul my al meer -vorm my tot u eer.

Slide 22: 

1 Pet 1:3-12 3Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! In sy groot ontferming het Hy ons die nuwe lewe geskenk deur die opstanding van Jesus Christus uit die dood. Nou het ons ’n lewende hoop 4op die onverganklike, onbesmette en onverwelklike erfenis wat in die hemel ook vir julle in bewaring gehou word. 5En omdat julle glo, word ook julle deur die krag van God veilig bewaar vir die saligheid wat reeds gereed is om aan die einde van die tyd geopenbaar te word. 6Verheug julle hieroor, selfs al is dit nodig dat julle ’n kort tydjie bedroef gemaak word deur allerhande beproewings 7sodat die egtheid van julle geloof getoets kan word. Julle geloof is baie kosbaarder as goud, goud wat vergaan. Selfs die suiwerheid van goud word met vuur getoets, en die egtheid van julle geloof moet ook getoets word, sodat dit lof en heerlikheid en eer waardig mag wees by die wederkoms van Jesus Christus. 8–9Hom het julle lief, al het julle Hom nie gesien nie. Deur in Hom te glo, al sien julle Hom nou nie, het julle reeds deel aan die saligheid wat die einddoel van julle geloof is. En dit vervul julle met ’n onuitspreeklike en heerlike blydskap. Die verlossing reeds deur die profete aangekondig 10In verband met hierdie saligheid het die profete, wat die genade verkondig het wat vir julle bestem is, deeglik en noukeurig ondersoek ingestel. 11Die Gees van Christus wat in hulle was, het vooruit verkondig dat Christus moet ly en daarna verheerlik sal word, en hulle het probeer naspeur wat die tyd en die omstandighede sou wees wat die Gees bedoel het. 12Aan hulle is geopenbaar dat wat hulle geprofeteer het, nie vir hulleself bedoel was nie, maar vir julle. Nou het dié wat die evangelie aan julle verkondig het, dit aan julle bekend gemaak deur die Heilige Gees wat van die hemel af gestuur is. Dit is dinge waarin selfs engele begerig is om insig te kry.

Slide 23: 

1 Pet 1:3-12 5En omdat julle glo, word ook julle deur die krag van God veilig bewaar vir die saligheid wat reeds gereed is om aan die einde van die tyd geopenbaar te word. 6Verheug julle hieroor, selfs al is dit nodig dat julle ’n kort tydjie bedroef gemaak word deur allerhande beproewings 7sodat die egtheid van julle geloof getoets kan word. Julle geloof is baie kosbaarder as goud, goud wat vergaan. Selfs die suiwerheid van goud word met vuur getoets, en die egtheid van julle geloof moet ook getoets word, sodat dit lof en heerlikheid en eer waardig mag wees by die wederkoms van Jesus Christus. 8–9Hom het julle lief, al het julle Hom nie gesien nie. Deur in Hom te glo, al sien julle Hom nou nie, het julle reeds deel aan die saligheid wat die einddoel van julle geloof is. En dit vervul julle met ’n onuitspreeklike en heerlike blydskap. Die verlossing reeds deur die profete aangekondig 10In verband met hierdie saligheid het die profete, wat die genade verkondig het wat vir julle bestem is, deeglik en noukeurig ondersoek ingestel. 11Die Gees van Christus wat in hulle was, het vooruit verkondig dat Christus moet ly en daarna verheerlik sal word, en hulle het probeer naspeur wat die tyd en die omstandighede sou wees wat die Gees bedoel het. 12Aan hulle is geopenbaar dat wat hulle geprofeteer het, nie vir hulleself bedoel was nie, maar vir julle. Nou het dié wat die evangelie aan julle verkondig het, dit aan julle bekend gemaak deur die Heilige Gees wat van die hemel af gestuur is. Dit is dinge waarin selfs engele begerig is om insig te kry.

Slide 24: 

1 Pet 1:3-12 Selfs die suiwerheid van goud word met vuur getoets, en die egtheid van julle geloof moet ook getoets word, sodat dit lof en heerlikheid en eer waardig mag wees by die wederkoms van Jesus Christus. 8–9Hom het julle lief, al het julle Hom nie gesien nie. Deur in Hom te glo, al sien julle Hom nou nie, het julle reeds deel aan die saligheid wat die einddoel van julle geloof is. En dit vervul julle met ’n onuitspreeklike en heerlike blydskap. Die verlossing reeds deur die profete aangekondig 10In verband met hierdie saligheid het die profete, wat die genade verkondig het wat vir julle bestem is, deeglik en noukeurig ondersoek ingestel. 11Die Gees van Christus wat in hulle was, het vooruit verkondig dat Christus moet ly en daarna verheerlik sal word, en hulle het probeer naspeur wat die tyd en die omstandighede sou wees wat die Gees bedoel het. 12Aan hulle is geopenbaar dat wat hulle geprofeteer het, nie vir hulleself bedoel was nie, maar vir julle. Nou het dié wat die evangelie aan julle verkondig het, dit aan julle bekend gemaak deur die Heilige Gees wat van die hemel af gestuur is. Dit is dinge waarin selfs engele begerig is om insig te kry.

Slide 25: 

1 Pet 1:3-12 10In verband met hierdie saligheid het die profete, wat die genade verkondig het wat vir julle bestem is, deeglik en noukeurig ondersoek ingestel. 11Die Gees van Christus wat in hulle was, het vooruit verkondig dat Christus moet ly en daarna verheerlik sal word, en hulle het probeer naspeur wat die tyd en die omstandighede sou wees wat die Gees bedoel het. 12Aan hulle is geopenbaar dat wat hulle geprofeteer het, nie vir hulleself bedoel was nie, maar vir julle. Nou het dié wat die evangelie aan julle verkondig het, dit aan julle bekend gemaak deur die Heilige Gees wat van die hemel af gestuur is. Dit is dinge waarin selfs engele begerig is om insig te kry.

Slide 26: 

1 Pet 1:3-12 12Aan hulle is geopenbaar dat wat hulle geprofeteer het, nie vir hulleself bedoel was nie, maar vir julle. Nou het dié wat die evangelie aan julle verkondig het, dit aan julle bekend gemaak deur die Heilige Gees wat van die hemel af gestuur is. Dit is dinge waarin selfs engele begerig is om insig te kry.

Slide 28: 

Lied 407:1 Triomf, triomf, Immanuel!Die Heer oorwin die dood en helná bitter stryd en lyding.Hy, God-met-ons, Hy het oorwin,lei ons die Vaderwoning in -laat deel ons sy bevryding!

Slide 29: 

L 407:1 (vervolg) Triomf, triomf, verlossingsdag-die Heil'ge Gees verklaar met kragHy's Seun van God die Vader.Hy heers, en elke vyand sienhoe dat sy volk Hom dankbaar dien,Hom loof vir sy genade.

Slide 30: 

L 407:2 Triomf, die Heer het opgestaan!Die laaste vyand is verslaan,geen mag hou Hom gebonde.Wie in Hom sterf, sal met Hom leef;wie skuld bely, dié word vergeef:deur Christus vry van sonde.

Slide 31: 

L 407:2 (vervolg) Hy, heerlik aan Gods regterhand,Hy stuur vir ons die Gees as pand-die Gees laat ons herlewe.Ons, deur sy wonderkrag bevry,bly oor en oor sy woord bely:Hy leef, en jul sal lewe!

Slide 32: 

Amen, Amen, Amen…